In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel jong Afrikaanse akademici wat opgang maak, van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. Johan Fourie, professor in ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch, gesels oor die fassinerende bevindings wat die veld van ekonomiese geskiedenis oplewer.
Lees ook:
Johan Fourie se artikel wat vandeesweek in LitNet Akademies se Ekonomiese en Bestuurswetenskappe-afdeling verskyn het:
Suid-Afrika se lang tog na ekonomiese vryheid: ’n Persoonlike reis
Ook op LitNet:
US-intreerede: Johan Fourie kyk deur familielens na ekonomiese welvaart
First sip: Our long walk to economic freedom by Johan Fourie