In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel jong Afrikaanse akademici wat opgang maak van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. Nadat Reghard Brits op 26 sy doktorsgraad in die Regte behaal het, was hy senior lektor en medeprofessor by die Universiteit van Pretoria, en die boek Real Security Law het uit sy pen verskyn. Hier vertel hy van sy navorsing oor Sakereg en Saaklike Sekerheidsreg.
Ook in LitNet Akademies se SteedsDink-reeks:
Uit LitNet se argief:

