SteedsDink met LitNet Akademies: Earl Basson

In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel jong Afrikaanse akademici wat opgang maak, van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. Earl Basson, Afrikaans-dosent in KSUT se Opvoedkunde-fakulteit, gesels oor die herstandaardisering van Afrikaans en die manier waarop Kaaps in die skolekurrikulum opgeneem behoort te word.