Einstein-kompetisie: Reghard Brits

  • 0

Reghard Brits300Naam: Reghard Brits

Departement: Handelsreg

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Sukkel jy om jou verbandpaaiemente te betaal? Gebruik die Nasionale Kredietwet en die Grondwet om jou huis te probeer red.

Studievlak: Dosent

Universiteit: Universiteit van Pretoria

 

Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top