Het Afrikaanse liedjies hierdie studente gehelp om Afrikaans beter te kon uitspreek?

“Ek het geleer dat taalverwerwing met pret en genot saamgaan; dat selfs ietsie net so klein soos luister na musiek akademiese waarde het. Dit was vir my verblydend dat die studente wat na musiek geluister het, wel verbetering in uitspraak getoon het.”