SteedsDink met LitNet Akademies: Reghard Brits

Nadat Reghard Brits op 26 sy doktorsgraad in die Regte behaal het, was hy senior lektor en medeprofessor by die Universiteit van Pretoria, en die boek Real Security Law het uit sy pen verskyn. Hier vertel hy van sy navorsing oor Sakereg en Saaklike Sekerheidsreg.