Afrikaanse akademici wat opgang maak vertel in LitNet Akademies se SteedsDink-video’s van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. Danie Stander is ’n nadoktorale genoot wat die Ton en Anet Vosloo-leerstoel in Afrikaanse Taalpraktyk aan Universiteit Stellenbosch se Afrikaans en Nederlands-departement beklee. Hy vertel van drie sonderlinge vroue se vertalings van dramas in Afrikaans: Nerina Ferreira, Anna Neethling-Pohl en Antjie Krog.
Lees Danie Stander se navorsingsartikels in LitNet Akademies:
Ook op LitNet:
Gedagtes van ’n bardolator oor Shakespeare, vroue en Afrikaans