USAN-kongres 2024: ’n onderhoud met Danie Stander
2024-03-04"Ek self is nie besitlik oor Afrikaans soos ek dit leer ken het nie. Omdat ’n sekere gestalte van Afrikaans my moedertaal is, het dit ongetwyfeld my psige, my uitkyk op myself en die res van die wêreld gevorm en my gevoelslewe getoonset. Waarom sal ek daardie gegewe wil ontneem van iemand vir wie Afrikaans ’n ander gestalte aanneem?"
"[L]aat my so hard skel tot die valse vrou": Representations of femininity in Anna Neethling-Pohl’s Afrikaans translations of William Shakespeare’s Julius Caesar and Antony and Cleopatra
2023-11-29"This article maintains a feminist approach in two ways: Neethling-Pohl is put forward as a trailblazing Afrikaans woman translator, with special consideration of her documented opinions on gender role divisions in the Afrikaner-nationalist milieu in which she was based. Additionally, the insights that her translations shore up on an internationally venerated dramatist like Shakespeare are cast against the backdrop of the hegemonic representation of Afrikaner women in a mid- to late twentieth-century moment when feminism had not yet attracted much attention in South Africa."
"[L]aat my so hard skel tot die valse vrou": Voorstellings van vroulikheid in Anna Neethling-Pohl se Afrikaanse vertalings van William Shakespeare se Julius Caesar en Antony and Cleopatra
2023-11-29"Hierdie ondersoek werp lig op die vertaalstrategieë wat Neethling-Pohl aanwend om die geslagsgebaseerde magsverhoudinge in hierdie twee dramas toe te lig."
SteedsDink met LitNet Akademies: Danie Stander
2023-01-25SteedsDink met LitNet Akademies: Danie Stander vertel van sy navorsing oor drie sonderlinge vroue se vertalings van dramas in Afrikaans: Nerina Ferreira, Anna Neethling-Pohl en Antjie Krog.
USAN 2022 – ’n onderhoud met Danie Stander
2022-07-19"Sien ek ’n toekoms vir Afrikaans en Afrikaanse navorsing en navorsing in Afrikaans? Ongetwyfeld, ja."
"dié dag, / leef jy twee maal": Anna Neethling-Pohl’s translation of twenty five Shakespeare sonnets as performative speech acts
2022-02-02"Neethling-Pohl’s sonnet translations are not merely analysed as texts that are verbally converted from English into Afrikaans, but also in terms of embodiment ..."
"dié dag, / leef jy twee maal": Anna Neethling-Pohl se vertalings van vyf en twintig Shakespeare-sonnette as performatiewe spraakhandelinge
2022-02-02"In hierdie opsig kan Neethling-Pohl as ’n Janus-figuur beskou word: In ’n terugskouende opsig vind sy in Shakespeare se sonnette ’n vertolking van haar belewenis van veroudering. Omgekeerd sou dit só gestel kon word: dat sy in haarself ’n 'herhaling' bespeur van die kwessies wat deur sy sonnette te berde gebring word en dit dan aan haar gehoor oordra."
Gedagtes van ’n bardolator oor Shakespeare, vroue en Afrikaans
2021-10-08"Sommige van Shakespeare se toneelstukke was so besaai met gekruide taal dat daar in 1606 deur die Engelse regering ’n sensuurwet teen onder meer obsene taalgebruik (Act to Restrain the Abuses of Players) in dramas ingestel is." – Danie Stander deel gedagtes oor William Shakespeare en die Afrikaanse vertalings van sy dramas.
Interlingual and intersemiotic translation in PACT’s 1983 production of Nerina Ferreira’s Afrikaans translation of William Shakespeare’s The taming of the shrew as Die vasvat van ’n feeks
2021-09-14"This article finds that between the two translators, Ferreira’s transformative hand in the translation is the lightest, although her alteration of the title and her translation of especially gendered pejoratives conveys a subtle yet pertinent feminist reading of the source text. In Egan’s editing of the text, he slightly accentuates the misogyny of the male characters, especially through a prolific addition of sexist pejoratives."
"Darling, ek is onrondneukbaar": Intertalige en intersemiotiese vertaling in TRUK se 1983-produksie van Nerina Ferreira se Afrikaanse vertaling van William Shakespeare se The taming of the shrew as Die vasvat van ’n feeks
2021-09-14"Ferreira verwoord haar ervaring van die bevrydende potensiaal van humor, selfspot en performance, veral in verband met haar aanvanklike lae selfbeeld wat haar genderidentiteit betref – kernelemente van die tematiese gemoeidheid van The shrew."

