Gedagtes van ’n bardolator oor Shakespeare, vroue en Afrikaans

“Sommige van Shakespeare se toneelstukke was so besaai met gekruide taal dat daar in 1606 deur die Engelse regering ’n sensuurwet teen onder meer obsene taalgebruik (Act to Restrain the Abuses of Players) in dramas ingestel is.” – Danie Stander deel gedagtes oor William Shakespeare en die Afrikaanse vertalings van sy dramas.