"Verlossing" deur Jaydey Sass

  • 0

Verlossing

Onhanteerbaar!
Die Pyn!
Verlossing is my siel
dors voor.
Met my kop word daar getoor.

Koor

Daar is niks te doen
omtrent die niks wat ek kan doen
aan die niks wat gebeur het nie.
Verlossing!
Verlossing!
Is al waarvoor
My siel smag.
Hierdie pyn kan ek nie meer verdra;
Nie eers vir een dag.

Koor

Daar is niks te doen
omtrent die niks wat ek kan doen
aan die niks wat gebeur het nie.
Verlossing!
Verlossing!

Is wat waarvoor ek soek,
Want ek is seker
ek is deur myself vervloek.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top