Kommentaar

US-taalbeleid: Op soek na 'n ronde tafel

Koos Reyneke 2016-04-26 Pragtig Danny Titus! Ek stem volmondig met u saam dat Piet Croukamp nie net oor die vingers getik word nie maar dat sy stem nooit weer op RSG of SABC of KykNet of enige openbare media gehoor word nie. Ek sal ook nooit weer enige van sy galbraak lees of n

Natuurwette, Kreasioniste, en oorsaak en gevolg

Raed-na- Gael 2016-04-26 Angus, In jou geskrif van 25-04, 12:18, laaste sin, sê jy "hierdie wet is 'n teorie". Hê? Ek was onder die indruk dat jy fisika (1) het. Nou blyk dit dat jy een middag in die klas was en iets gehoor het. 'n Wetenskaplike wet is sistematies geskikte

The removal of art at UCT: interview with Wamuwi Mbao

Cilliers van Niekerk 2016-04-26 "... the Breyten Breytenbach who served a jail sentence for his anti-apartheid activities is the same Breyten Breytenbach who I watched a few months ago give a quite appalling speech in support of a regressive and imbecilic language policy, a speech that

US-taalbeleid: Op soek na 'n ronde tafel

Chris 2016-04-26 Anton van Niekerk antwoord dat Breyten se brief hom opnuut tref hoe "verskillend die verwysingsraamwerke is van waaruit ons na Stellenbosch se 'taalprobleem' kyk", en hoe ons "gevolglik by mekaar verbypraat". Dit is presies hoekom Afrikaners hul reg op s

US-taalbeleid: Op soek na 'n ronde tafel

Breyten Breytenbach 2016-04-26 Net 'n klein regstelling as u my sal veroorloof, en dis eintlik bedoel op iets wat Croukamp kwytgeraak het. Russel Botman was nooit vir my "'n klip in die skoen nie." Hoekom sou dit ook wees? Ek het respek vir hom gehad. Hy was 'n veel beter vise-kanselie

Skepping vs evolusie - nog steeds

Angus 2016-04-26 Beste Kobus, Net omdat ek sê Hitler was ʼn Christen, nou vertolk jy dit as sou ek ʼn groot bekoring vir hom het. Vir my is ʼn Christen ʼn geslepe persoon en boonop ly hy aan hallusinasies. Ek sal dus nie verbaas wees as Hitler net vir die skyn van eerli

US-taalbeleid: Op soek na 'n ronde tafel

Jean Joubert 2016-04-26 So 'n ooglopende toenemende gravitas in die bydraes hier kan die hoekige tafel rond trek.

Retensiereg en die Beechcraft 90

Gustaf Pienaar 2016-04-26 Beste Bianca - dankie vir jou navraag. Dit lyk nie vir my - uit die inligting wat jy verstrek - dat jy korrek is dat daar "geen ooreenkoms" is dat jou broer "wel deel van die besigheid is nie." Straks het daar stilswyend 'n vennootskap tussen jou broer e

Ateïs, wie is ek om jou te veroordeel?

Angus 2016-04-26 Beste Raed-na-Gael, Ek wonder soms of dit nie julle Christene is wat Jesus kruisig nie. 'n Christendom sonder dat hy geskruisig was, is mos ondenkbaar. Julle verheug julle eintlik daarin. Angus

Ortografiese bry-r

ed 2016-04-26 En hoe hou Ek op om te bry ...? Ek likes dit nie. Mense grap met my daaroor.

Skepping vs evolusie - nog steeds

F C Boot 2016-04-26 Beste Angus Van wanneer af gaan dit nou oor wat die woorde nou beteken? Dit gaan mos daaroor wat die woorde beteken het binne die mense se kultuur, wetenskap, geskiedenis en denkvermoë wat dit op skrif gestel het. Dit gaan dus daaroor en nie wat ons di

In antwoord op FC Boot se skrywe onderaan US Woordfees: God is ʼn metafoor

F C Boot 2016-04-26 Beste Jaco Jy lieg dat jy bars as jy sê dat ek gesê het dat Moses nooit enigiets geskryf het nie van die ou testament nie. Wat ek gesê het en dit hiermee herhaal en dit is deur talle deskundiges bevestig dat die Genesisverhale hul oorsprong soos vol

Oscar vs The Truth: Oscar Pistorius se moordsaak ondersoek

Jean Oosthuizen 2016-04-26 Baie dankie Cilliers. Nee dit is nie 'n vertaling nie. Hoewel die boek in Engels geskryf is, is die skrywers Afrikaans en die onderhoud is in Afrikaans gevoer.

Skepping vs evolusie - nog steeds

Kobus de Klerk 2016-04-26 Jy gorrel onophoudelik. Waar kom jy aan die goed wat jy kwytraak oor die sogenaamde 'grotbewoners'? Het jy hulle geskiedenis nagevors? Waar is hulle bronne opgeteken wat jy kon raadpleeg. Watter absolute snert. Maar so gaan jy aan met sulke snert en later

Skepping vs evolusie - nog steeds

Kobus de Klerk 2016-04-26 Angus, wat se sin het dit dat jy enkelsinnetjies aanhaal wat die indruk sou skep dat Hitler 'n gelowige sou wees? Hoe anders kon hy die mense mislei? Maar sy Goddelose gruweldade asook sy agter die skerms gesprekke en uitlatings, waar sy ware kleure as at

US-taalbeleid: Afrikaanse Taalraad se reaksie

Jean Joubert 2016-04-26 Laat ons tog ook nie Kiwidore se kommentaar onderaan Danie van Wyk se bydrae by https://www.litnet.co.za/die-taaldebat-op-us-en-die-belang-van-moedertaalonderrig-vir-enige-taalplan/ ongesiens laat wegsink soos die debat aanstap nie. Die taal elite moet Ki

Boekresensie: Marga & Henriëtte, in die skadu van skisofrenie deur Marga van Rooy en Henriëtte Boot

Eurika O'Reilly 2016-04-26 Ek het ook die boek gelees verlede week en kan dit regtig aanbeveel. Dit is reguit, eerlik geskryfen baie insiggewend in 'n siekte waarvan ek bitter min geweet het. As 'n ma, omtrent so oud soos Marga se dogter, het ek my ingeleef in hulle albei se vertel

In antwoord op FC Boot se skrywe onderaan US Woordfees: God is ʼn metafoor

Jaco Fourie 2016-04-26 Nog iets! FC aanvaar hierbo teensinnig dat Jesus wel gesê het: "Moses het van my GESKRYWE", maar aanvaar nie dat Moses enige van die Ou Testamentiese boeke geskryf het nie, wat hom daardeur laat impliseer Jesus (sy God) het nie geweet waarvan Hy praat n

Tien vrae en 'n uittreksel: Boer kry 'n vrou deur Jan van Staden

Caroline 2016-04-25 Die dag wat ek die boek gekoop het, het ek dit klaar gelees. Ek dink nie dis so fantasties nie omdat seksuele omgang heeltyd plaasvind en geen goeie romanse nie. Die seks wat plaasvind word heeltyd herhaal en raak later vervelig en "old school". Sy meneer

US-taalbeleid: Breyten Breytenbach reageer op Anton van Niekerk se brief

Merle Albertyn 2016-04-25 Gert Wessels, jammer so laat in ons lewe oor Breytenbach ... Jammer so laat in ons lewe oor die gehele politieke beleid van die laaste 50 jaar. Daar is nog heelwat wat gered kan word - ons taal ingesluit.

Ateïs, wie is ek om jou te veroordeel?

Angus 2016-04-25 Pragtige, sterk evangeliepreek, ds Raed-naGael. Aanhalings uit die Bybel is egter vir my nutteloos. Daar is baie wyshede wat jy daarin kry. Jy kon net sowel vir my daarop gewys het dat ek nie 'n bokkie in sy ma se melk mag kook nie, of dat ek my ongeho

Oscar vs The Truth: Oscar Pistorius se moordsaak ondersoek

Cilliers van Niekerk 2016-04-25 Sjoe. Wat 'n onderhoud, watter vertaling (ek neem aan dit moet wees). Voel skoon bevoorreg. Dankie Jean Oosthuizen!

Skepping vs evolusie - nog steeds

Angus 2016-04-25 Beste Kobus, Jy maak 'n fout deur te beweer dat ek God nie kan baasraak nie. Ek het hom lankal baasgeraak. Ek weet presies wie en wat hy is, en wie hom gemaak het. Oorspronklik is hy deur bevreesde grotbewoners gemaak. Hulle het bang in die donker lê

Skepping vs evolusie - nog steeds

Angus 2016-04-25 Beste Kobus, Jy beweer dat Hitler 'n ateïs was. Lees hierdie aanhaling: "Hence today I believe that I am acting in accordance with the will of the Almighty Creator: 'by defending myself against the Jew, I am fighting for the work of the Lord.' -Ado

Skepping vs evolusie - nog steeds

Angus 2016-04-25 Beste Kobus, Spiritueel sê niks. Dis verbeeldingsvlugte. Jy verbeel jou net jy sien spoke. Die goed bestaan nie werklik nie. Ek is lugtig vir dinge wat sin maak sonder bewyse. Dit maak mos sin dat die wêreld plat is, nie waar nie? en dat die son, d

Skepping vs evolusie - nog steeds

Angus 2016-04-25 Beste FC Boot, Ek het nie beweer die HAT is 'n etimologiese woordeboek nie. Wat jy nie alles uit jou duim suig nie! Die HAT is 'n verklarende woordeboek. Dit gee die teenwoordige gebruik van woorde. Dis die werk van die vertalers van 'n boek soos die Byb

Natuurwette, Kreasioniste, en oorsaak en gevolg

Angus 2016-04-25 Die menere Kobus, FC Boot en Raed-na-Gael toon uit hulle skrywe dat hulle nog die grotbewonerteorie aanhang. Dit gaan min of meer so: dit wat onbekend en onmoontlik lyk word aan god toegeskrywe. Die wind, die weerlig, die donderweer, die wolke, die aantre

Natuurwette, Kreasioniste, en oorsaak en gevolg

Angus 2016-04-25 Beste Raed-na-Gael, As ek onsamehangende stront geskryf het, wat noem jy jou skrywe dan? Die werkswyse in die fisika was eers prekwantum-teorieë (tot en met Einstein). Ek het nie gesê wanneer daar vir die eerste keer melding gemaak is van Kwantumteo

Skepping vs evolusie - nog steeds

Johann 2016-04-25 https://answers.yahoo.com/question/index?qid=20090111043943AAQOolW

AKA 2016: Hulde aan een onvervangbaar kopstuk van de Zuid-Afrikaanse Literatuur

Herman Meulemans 2016-04-25 Laura kan heel diep doordringen tot het hart van de mensen. Zoals zij dat doet bij haar bespreking van André Brink, zijn meesterwerken en het huldebetoon in Amsterdam, één jaar na zijn dood, bewijst dat ten volle. Baie dankie vir jou inlevingsvermogen.

Ateïs, wie is ek om jou te veroordeel?

Jaco Fourie 2016-04-25 Raed Die doel van SêNet is om debat te stimuleer, en nie dat almal, veral mbt godsdiens al dan nie, in dieselfde koor sing nie. Die stryd tussen godsdienstiges en non-godsdienstiges strek al vir duisende jare (Ps. 14; Ps. 53 en Handelinge 17 vanaf vers

Natuurwette, Kreasioniste, en oorsaak en gevolg

Angus 2016-04-25 Beste FC Boot, Jou skrywe demonstreer presies wat ek gesê het. Julle soek uiteindelik 'n oplossing in die bonatuurlike, by God. Hy, sê julle, het dit alles so geskep. Lees weer. Ek het nie gesê gravitasie is 'n wet nie (Kobus sê so). Ek het gesê

Natuurwette, Kreasioniste, en oorsaak en gevolg

Angus 2016-04-25 Beste Kobus, Soos jy dit sien, is presies hoe kreasioniste dit sien. Dis mos soos ek gesê het. Dis vir julle te veel om te verstaan dat die beskrywing van 'n natuurverskynsel, die natuurwet genoem word. Die natuurverskynsel verander nooit, maar die natu

Natuurwette, Kreasioniste, en oorsaak en gevolg

Kobus de Klerk 2016-04-25 Ja, julle het omtrent 'n moeilike taak - om mense te probeer leer om dit wat hulle ervaar en as feite weet en beleef omtrent die realiteit van God en SY skepping te vergeet en agter julle onkunde aan te strompel. Kortom, julle gaan nie regkom nie. Jy sien

Nuut

Kobus de Klerk 2016-04-25 Jy en jou sielsgenote is by uitstek bekwaam om dit kwyt te raak wat jy hierbo doen. Die primitiewe waaraan julle klou is die tyd van die aap(mens) en hominiede - wat julle as jul primitiewe voorvaders beskou, toe die nog nie die Spirituele kon realiseer d

In antwoord op FC Boot se skrywe onderaan US Woordfees: God is ʼn metafoor

Jaco Fourie 2016-04-25 Aai! Wat is daar verder om oor FC te skryf? Oor hoorsê skryf hy: "Wat noem jy iemand wat getuig wat iemand anders gesê het? Dit maak nie saak in watter taalvorm jy dit op skrif plaas nie. Dit is en bly hoorsê-getuienis." Hy weet ooglopend nie die bet

US Woordfees: God is 'n metafoor

F C Boot 2016-04-25 Jaco verstaan steeds nie wat in 1 Korintiërs 15 geskryf is nie. 15:12 As dit dan gepreek word dat Christus uit die dode opgewek is, hoe sê sommige onder julle dat daar geen opstanding van die dode is nie? 15:13 As daar geen opstanding van die dode is

US-konvokasietoespraak: Die koei in die bos

Elizabeth 2016-04-25 Wat moet / kan ek doen?
Top