Einstein-kompetisie: Luther van der Mescht

  • 2

Luther van der Mescht300Naam: Luther van der Mescht

Departement: Bewaringsekologie en entomologie

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Kan ons die verspreiding van vlooie wat dien as vektore van oordraagbare siektes voorspel met behulp van historiese klimaatdata?

Studievlak: Nadoktorale genoot

Universiteit: Universiteit Stellenbosch

 

• Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 2

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top