Luther van der Mescht

Luther is 'n nadoktorale genoot aan die Universiteit Stellenbosch waar hy die ekologie en die evolusie van vlooie bestudeer in die Departement Bewaringsekologie en Entomologie. Hy sal Oktober vanjaar as nadoktorale genoot aan die Ben-Gurion Universiteit in Israel begin werk waar hy met een van die wêreld se voorste navorsers in die parasitologiese veld sal saamwerk.

Meer oor Luther se gepubliseerde werk kan gevind word by die volgende webskakels:

https://www.researchgate.net/profile/Luther_Van_der_Mescht 
https://scholar.google.co.za/citations?user=EPVFf7YAAAAJ.

Einstein-kompetisie: Luther van der Mescht

Luther van der Mescht Einstein-kompetisie 2016-05-10

Luther sal Oktober vanjaar as nadoktorale genoot aan die Ben-Gurion Universiteit in Israel begin werk waar hy met een van die wêreld se voorste navorsers in die parasitologiese veld sal saamwerk.

Top