Jean Joubert2016-05-09Dis opvallend hoe min mense, indien enige, Piet Croucamp krediet gee vir hoeveel lewe hy blaas in die Afrikaanse polemiek wat dikwels neig om te taan. Sy klip-in-die-bos hierbo het veroorsaak dat sy bydrae die voorloper is op Litnet wat betref die aantal
Jean Joubert2016-05-09Versigtig nou, Matilda. Langenhoven se beskrywing van Afrikaans as 'n witmanstaal getuig nie van 'n ongelooflike intellek nie. Daarmee belas hy ons huidige geslag en was hyself 'n slagoffer van die politieke korrektheid van sy tyd waarin so 'n beskrywing
Jan Rap2016-05-09Nee Leon; Duitsland en Oostenryk saam maak die puik voorbeeld uit: In Duitsland is daar Duitsers en in Oostenryk is daar Oostenrykers en hulle praat almal Duits.
In België is daar Belge wat Nederlands praat maar hulle is nie Nederlanders nie en dié
Jan Rap2016-05-09Hallo Panda
Jy veralgemeen nou; lyk soos Kobus de Klerk se woorde en hy spreek 'n mening uit (maw sonder om te sê hoekom die verwaandheid 'n spektakel is, of hoekom daar 'n gebrek aan insig is ens). Ek weet nie wat die konteks is nie want ek raak nie
F C Boot2016-05-09Ai. Daar gaan Jaco weer en ruk soos gewoonlik alles uit verband en bly 'n meesterverdraaier van woorde.
Nou wat van die 10 gebooie? Die 10 gebooie is aan Moses gegee. Wat Jaco nou nalaat is en dit is tipies van hom om verder te sê dat dit geskryf is in
F C Boot2016-05-09Daar is meer as genoeg bewyse dat die teksverse wat Panda aanhaal nie deel van die oorspronklike manuskripte was nie, maar later toevoegings is. Dit is nietemin daar maar is egter teenstrydig met Jesus se woorde aan Satan, Mat 4:
5 Daarna neem die duiwel
Kobus de Klerk2016-05-09Ja. En so dink jy jy kan wegkom met jou duimsuigsels. As daar bewyse voor was, sou dit makliker vir jou gewees het om gewoon daarna te verwys, maar ons neem kennis ...
Oswald Rall Theart2016-05-09n gedig vir Kopdoek Croucamp
More is dalk te laat
Wanneer die pragmatiste
met hulle dogmas spog -
hierdie pseudo-realiste
wat hulleself definieer
as euforiese meganika
geskep uit die kwantum,
hulle slegs wetenskap
as bewese feit aanvaar -
h
Oswald Rall Theart2016-05-09More is dalk te laat
Wanneer die pragmatiste
met hulle dogmas spog -
hierdie pseudo-realiste
wat hulleself definieer
as euforiese meganika
geskep uit die kwantum,
hulle slegs wetenskap
as bewese feit aanvaar -
hierdie selfgesentreerde
siellose
Albert Weideman2016-05-08Dankie vir jou waarderende kommentaar, Francois. Ons gaan nog baie hekkies moet oorsteek om hierdie stel eksamens geloofwaardig te maak, om nie te praat van regverdiger en nuttiger nie; elke bietjie ondersteuning help!
Wilhelm Fourie2016-05-08Hier is 'n redelike akkurate beskrywing van wat by Stellenbosch gebeur het (en steeds gebeur):
http://nie-pc-nie.blogspot.co.za/2016/05/matt-theunnissen-typical-english.html
Agnetah2016-05-08Goeie dag!
Is hierdie wedstryd selfs vir Afrikaanse skrywers? In die Junior- en Seniorafdeling - mag ek as 55 jarige deelneem? Ek het nog nooit gepubliseer nie. In die Opeafdeling, mag ek dus enige onderwerp kies? Ek sal dus seket in Opeafdeling (b) kat
Corlia Fourie2016-05-08Ek was ongelooflik dom toe ek 'n student was - dom oor kuns, letterkunde, die lewe, politiek ensovoorts, ensovoorts. Ek is bitter bly niemand het my menings ernstig opgeneem en daarop gereageer nie.
Manie Schoeman2016-05-08Vandag is Moedersdag, ons kinders se moeder se taal is Engels maar hul moedertaal is Afrikaans. Daar is geen groter kampvegter vir Afrikaans en taalsuiwerheid as sy nie. Dit is verstommend dat ons jongmense klaarblyklik net nie meer omgee nie en bereid
Jaco Fourie2016-05-07Angus
Die meerderheid blanke Christene in SA, veral onder Afrikaners, lees nie die Bybel nie, bid nie, gaan nie gereeld kerk toe nie, verontagsaam wat hulle kerk hulle leer mbt voorhuwelikse asook buite-huwelikse seks, selfs om nie te wil trou nie, maar
Jaco Fourie2016-05-07Dirk
Dankie vir jou respons, en dankie ook vir jou goeie wense vir my gesondheid vorentoe. Ek het sodanig aangesterk dat ek nie meer met krukke of die rystoel hoef rond te beweeg nie. Ek bly steeds brandmaer, maar eet soveel proteine drie keer 'n dag om
Jaco Fourie2016-05-07Kobus
Lees ook wat ek aan Husky geskryf het, sodat ek nie hier herhaal nie.
Van 'n vurige godsdienstige soos jy het ek 'n ateïs geword juis as gevolg van my eie persoonlike in diepte studies van elke Bybelboek, die Apokriewe, die verworpe (spurious) bo
Matilda Burden2016-05-07Ai, Piet Kopdoek het my lekker laat lag - ek het my verkneuter in die pretensieuse "kyk-tog-hoe-slim-is-ek" taalgebruik! Want ek weet dat hy, soos so baie ander akademici, dit nie kan verhelp om in daardie slagyster te trap van "slimgeit" (wat toe ook nie
Jaco Fourie2016-05-07Husky
Daar is basies twee soorte skrywers wat hier op SêNet korrespondeer en Christenskap vir hulself eien. Die een sonder enige “spesifieke” goddelike bron vir sy geloof, welke geloof op die menings van uitsoek selektiewe hedendaagse “godsdiensti
Evert F. Bakkes2016-05-07Dawid de Wet, jy mag en jy kan 'n resensie skryf! Verder is jyself 'n woordkunstenaar wat reg laat geskied aan neef C. Johannes se skryfkuns in sy nuutste boek, Openbaring, wat nie perke ken nie!.
Susara Steenkamp2016-05-07Verdomming is die woord. Wanneer daar geen begeerte bestaan om jou eie gees te verruim deur na ander menings, kulture, rituele, waardes ens ens te luister of te kyk nie, krities en ondersoekend, is jy aandadig aan intelektuele en geestelike verarming en b
Judith Mason2016-05-07Marilyn Martin is quite right. Visual literacy must be addresses in every school, and so must the making of artworks. By making things we learn how long it takes, and how precious the results. Also, making artworks involves a lot of destruction in the act
Franciske2016-05-07Hi Chantell
As julle genoeg internet data het, kan jy haar gerus elke dag laat Xtramath doen. Google dit gerus. As jy by Google intik Easy Peasy Homeschooling, dan neem dit jou na allinonehomeschooling en daar onder math beveel hulle aan dat jy elke
Nicea2016-05-07Angus
Jy hou jou sommer net moedswillig dom. Jy weet die prys van eiers beteken iemand maak geld met die verkoop van eiers. En dit verskaf werk aan baie mense.
Jesus is God. God is ook Jesus. En die Heilige Gees het gehelp dat die maagd Maria geboorte s
Angus2016-05-07Beste Jaco en FC Boot,
Moses het niks geskryf nie, hy kon niks skryf nie, want hy is 'n mitologiese figuur daar uit die Sumeriese en Babiloniese mitologie.
Groete,
Angus
Angus2016-05-07Beste Kobus,
Van jou laaste sin se "ens" is daar sommer baie. Jy mag nie 'n bokkie in sy ma se melk kook nie; jy moet jou stout kind met klippe doodgooi; 'n towenares moet jy doodmaak, (sal jy nie dalk van moord aangekla word nie?); drie maal per jaar mo
Wilhelm Fourie2016-05-06Bettina, jy is absoluut reg! Dit word tyd dat ons werklik iets doen. Ek was 10 jaar gelede 'n student aan die US. Toe het die druk op Afrikaans al begin. Ongelukkig is 'n groot groep Afrikaanssprekende studente bang vir die gevolge van protes-optrede. Ek
Jan Rap2016-05-06Hallo Panda
Bietjie onwetenskaplik om daardie korrelasie te trek; tronkbevolking en christenwees nou. Wat, byvoorbeeld, is die onderskeie geloofspopulasies in die tronke? Daar is onderverdelings in die bevolking wat dalk beter met die tronkbevolking se
Jan Rap2016-05-06Hallo Panda
Ja ek kan.
Hulle, die ateïste, gee te kenne, of skimp, of laat blyk dat gelowiges naïef en/of minder intelligent is of, ten minste, dommer is as wat hulle is.
Hulle skyn van mening te wees dat gebrek aan bewys bewys van gebrek is.
Hull
Dolf2016-05-06Hi Jaco,
As ek nie beter geweet het nie sou ek kon beweer dat jou skrywe hierbo eintlik maar draai om jou laaste paragraaf en veel meer te doen het met 'n selfregverdigingspoging vir jou homoseksuele lewensstyl eerder as enigiets anders ... maar dit daar
Gustaf Claassens2016-05-06Bettina is besig met ’n rondomtalie-mallemeule-argument en sy is reg, maar terselfdertyd ook verkeerd. Reg oor die feit dat daar talle individue is wat Engels as akademiese taal voorstaan alhoewel dit natuurlik geensins om dieselfde redes nie. Mens sou
F C Boot2016-05-06Beste Angus
Jy skryf 'Wat van as ek iets op 'n stukkie papier skryf en ek verbrand dit? Of wat van as die wêreld vergaan, dan is die wêreldse inligting daarmee heen?' Nie waar nie, net moeilik herwinbaar.
Maal jou harde skyf op en strooi dit in die wi
Ben2016-05-06Hoe bring 'n mens sulke nugtere en verantwoordbare menings tuis by gatlakeie en ander kopdoekiges? Dit is myns insiens die ware uitdaging in hierdie debat.
Kobus de Klerk2016-05-06Beste Angus
Jy skryf 'Wat van as ek iets op 'n stukkie papier skryf en ek verbrand dit? Of wat van as die wêreld vergaan, dan is die wêreldse inligting daarmee heen?' Nie waar nie, net moeilik herwinbaar.
Beste Angus
Jy skryf 'Wat van as ek iets op '
Panda2016-05-06Jan Rap,
Die volgende tipe opmerkings, waarvan ek hier ’n enkele voorbeeld aanhaal, word voortdurend hier op SêNet aan die ‘spul’ in beledigende en onbeskofte trant, toegesnou. “Is daar enige groter en siekliker domme verwaandheid as dié van di