Frans Koekemper2016-05-20’n Interessante artikel gelees deur ’n swart jazz kitaarspeler ... meeste swart dj's doen nou recordings ook en op hulle tydslot speel hulle dan hulle eie twak en die manne wat kan se musiek bly ongehoord.
Ek is en was nog altyd ’n groot aanhanger
DEON2016-05-20As hy sy tafels leer sal hy kan regkom. Ek het ook gesukkel daarmee in die begin . My pa het my wakker gemaak in die aande dan vra hy my skielik “9x9” en dan moet ek die antwoord gee. Nadat ek dit so goed geken het, kon ek my wiskunde gedoen het.
Jeanette de Klerk-Luttig2016-05-19Baie geluk aan die besondere skool se onderwysers. Julle is 'n voorbeeld vir ons land van wat gedoen kan word met vasbyt en baie harde werk. Doet so voort!
Johan2016-05-19Watter invloed kan die Wet op Eiendomswaardasie no 17 2014 hierop hê? Dit blyk dat onteiening sonder vergoeding wel voorsienining voor gemaak word.
Reusedwerg2016-05-19Jan jy raak 'n sensitiewe senuwee aan. Ek het 'n ruk terug 'n brief geskryf wat glad nie naby die forum gekom het nie. Dit het oor televisie-programmatuur gehandel. Eerstens jy sien nie meer "net wit" advertensies nie. Jy sien nie meer programme waar daa
Johannes Comestor2016-05-19Dit is eufemisties om te beweer dat die vyf raadslede wat deur Blade Nzimande benoem word die nasionale belang verteenwoordig. Dit sou meer akkuraat wees om te sê dat hulle die ANC-regering verteenwoordig. Dit is onwaarskynlik dat enigeen van hulle vir A
Theresa Papenfus2016-05-19"Dit is goeie internasionale praktyk om die impak van ’n beleid, goed en sleg, te bepaal voordat dit geïmplementeer word. In hierdie geval is dit ooglopend dat die konsepbeleid Engels tot die nuwe taal van uitsluiting by die US verhef, ’n daad wat â€
Jacques Mare2016-05-19'n Mens moet besonder kognitief ingeperk of geestelik gestrem wees om bogenoemde fekale geroggel ernstig op te neem in die lig van die feit dat soortgelyke wetgewing in ons buurland direk tot laasgenoemde se ondergang gelei het, omdat dit op gewelddadige
Christo Volschenk2016-05-19Nie vergeet nie, die Apartheidsregering het ook kwotas gehad. As ek reg onthou. Hulle (of dit) was net veel laer. In die omgewing van 20%. Maar dis lank gelede. Het dit die bevolkingsgroep gehelp vir wie dit bedoel was? Ek meen, nee. Vandag bloei Afrikaan
Siegfried2016-05-19Ek wil my verstout om te sê dat die meeste wit Afrikaners (en andersdenkende swartmense) deur linkse aktiviste geïntimideer word. Linkse aktiviste is geniepsig, uitgesproke, aggressief en intimiderend. Daarby is hulle ook goed georganiseerd en streetwis
Siegfried2016-05-19Jan Rap, jy het wel 'n punt beet, maar ek dink nie die samesweringsteorie gaan goed op nie. Soos die meeste mense (regters inkluis) het joernaliste (en ander meningsvormers) politieke opinies. Ek sal graag 'n opname wil sien oor die gemiddelde politieke a
Andre du Plessis2016-05-19Net soos in die natuur is 'n oop "genepoel" van idees en inspirasie nodig om alle musiek (en ander kunsvorms) te ontwikkel. Hou nie van die kwota-idee. Sien meer kwaad as goed.
Jaco Fourie2016-05-19FC Boot
Jy skryf: "Dit wat jy aanhaal is voor die hemelvaart. In Johannes 20." Presies. Juis my argument. Jesus het dit gesê voor sy hemelvaart, wat my punt bewys dat die dief nie saam met Jesus dieselfde dag van die kruisiging hemel toe kon gegaan het
Don2016-05-18Haha pasop ou, Afrikaan hou jou deur sy kyker dop. Mos ’n sniper in die Bosoorlog gewees. Right, lat ek my sê sê en klaar kry. Ek mis hierdie storie. Man ek het selfs pelle gemaak - na ’n hewige weke-lank-jou-moer-Melt-skrap-die-donner geveg, ontmoe
Paul C Venter2016-05-18Plaaslike skrywers en spelers sukkel om tantieme uit SABC te kry en hulle weet ons kan nie duur prokureurs bekostig nie, is dit nie maar die eintlike doel met die skielike liefde vir plaaslike musikante nie?
Dr Marina van Loggerenberg2016-05-18Beslis 'n uiters leesbare boek waaroor 'n mens nog baie lank loop en dink. Ek gaan dit weer en weer moet lees om nog meer te wete te kom van die verskuilde en verstoke inligting - veral in soverre as wat daar lae en lae te vinde is.
F C Boot2016-05-18Beste Jaco
Vandag volg altyd na nag. Daar is geen tydsbesef nie. Jy slaap ongeveer 'n derde van jou lewe as jy 'n agtuur nagrus het. Jy het dus as jy 75 nie geweet wat in een derde van jou lewe aangegaan het nie.
Wanneer die dief/terroris sy oë oopmaak
F C Boot2016-05-18Beste Angus
Dit is so oud soos die berge. My Hoërskoolonderwyser in matriek het dit gebruik om die belangrikheid van die (,) te beklemtoon en gespog dat hy met die verskuiwing daarvan 'n mens van die hemel en hel en omgekeerd kon laat gaan.
Dus ... Hie
Dirk2016-05-18Woon ons nou in Noord-Korea? Gaan die volgende ook 90% verpligtend word? Trots Suid-Afrikaans: Plaaslike voertuie, klere, selfoon, rekenaar, ens.
Ronel2016-05-18Natalie "Einstein" Theron-de Bruin was (en is) nog altyd hardwerkend om haar passie uit te leef!
Beslis die beste kanidaat vir hierdie prys!
Natalie2016-05-18Hallo daar Tannie Sonja. Gaan loer bietjie hier.
Dit verduidelik so bietjie meer oor ons voedingstudies van die myte.
https://www.youtube.com/watch?v=uxA_DKtc91c
Natalie2016-05-18Resultate sover dui baie sterk aan dat myte wel deur die Kaapse Suikervoëls vervoer word.
Hierdie einste myte vervoer weer op hul beurt ophiostomatoid fungi rond.
Gustaf Claassens2016-05-18Musiek ken nie iets soos grense nie. Dit kan nie gereguleer word deur politieke korrektheid of voorkeure nie en nog minder kan dit aan mense opgedwing word. Die uiteinde van sulke onsinnige idees of besluite is dat sodanige programme op radiostasies hulle
Alicia2016-05-18Geniet dit Natalie! Laat weet ons wat die navorsing se resultate opgelewer het. Jy is baie bevoorreg om te kan doen waarvoor jy lief is.
Anton Muller2016-05-18I applaud these academics for shining the spotlight on one of the most vexed issues in education, i e the Education of poor rural kids. The article shows how these kids aspire for a better life, and, how educational institutions are unable to recognize t