Kommentaar

#Grabouwprotes

Fanie Cronje 2016-05-15 Die aanname is korrek - dit is soos afleiding van eie onvermoë geskep word en sodanig dat dit slegs deur afleidings terugverwys kan word. Verwag nog meer soortgelyke aksies in aanloop tot die verkiesing. Wonder nou net oor Mantashe se derde mag wat verde

Die probleem met die verset teen die US se taalbeleid

conrad steenkamp 2016-05-15 En wat van my uitnodiging tot 'n ordentlike direkte gesprek, Johannes Comestor? Dit is 'n meer effektiewe manier om so 'n samebondeling van kwessies en persepsies te bespreek. Skryf aan my by taalraad@gmail.com as jy in my uitnodiging belangstel.

In memoriam: Winnie Rust (14 April 1939 – 11 Mei 2016)

Jeanne Henning Els 2016-05-14 Winnie Rust is sommer net weggevat. Dit is glad nie oukei nie. Tog bly praat haar woorde, Haar stem.

In memoriam: Winnie Rust (14 April 1939 – 11 Mei 2016)

Annamarie Janse van Rensburg 2016-05-14 Watter pragtige Tannie ... 😞😞😞

#Grabouwprotes

Petro Strauss 2016-05-14 Daar moet 'n petisie opgetrek word dat alle protesoptogte onwettig verklaar word, daar moet 'n duidelike verbod op geplaas word anders sal daar binnekort niks van ons land oorbly nie.

Vrees perpetueer onkunde

Angus 2016-05-14 Beste Dolf, Nee, nou kry ek jou regtig jammer. Daar is letterlik duisende boeke waarin kreasioniste die bevreesde evolusieleer wil afkraak. Jy het self gesê die fossielrekord het Darwin se teorie gesink, en nou skrik jy omdat ons bewyse soek. Kom, ek sa

Uit die argief-onderhoud: Vrouespore deur my dorp, Winnie Rust

Maretha Maartens 2016-05-14 Ons verstaan nie waarom jy so gesterf het nie, Winnie. Maar ons weet (en verstaan 'n bietjie) waarom jy so geleef het. Jy was sout van die aarde, opheffingsmens, iemand vir wie alles wat jy kon gee, meer saak gemaak het as dit wat jy kon ontvang. Jy is we

Louis Fourie, Afrikanerpatriarg 1669-1750

Ben 2016-05-14 Jaco, ek lees vandag weer jou antwoorde. In die gemelde verwysing na die Fourie Familie webblad word 'n afskrif gegee van die gemeentelys van die Waalse Kerk in Amsterdam en daarvolgens word Louy Faurite pour le Cap aangegee net onder Pierre Lombard (van

In memoriam: Winnie Rust (14 April 1939 – 11 Mei 2016)

Magda Kotze 2016-05-14 Suzette DANKIE, vir jou mooi manier waarop jy ons geliefde Winnie Rust onthou ... Ek hou haar styf in my gedagtes-oog vas terwyl ek haar geliefdes toevou met liefde en simpatie. My onthou gooi die volgende draai ... Ek was Winnie se buurvrou vir 22 ja

Vraestel en memorandum: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 12, Vraestel 1 en 2, September 2014

Bets Reyneke 2016-05-14 Dewald ek kry nie jou memorandum van afr eat gr9 nov 2014 vraestel nie. Waar moet ek kyk?

Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

Almien Vorster 2016-05-14 Kan julle asb so gaaf wees om vir my Gr6 NW en SW vraestelle vir die tweede eerste en tweede kwartaal aan te stuur. Verkieslik die nasional vraestelle indien moontlik

Lize Beekman se mandalakuns op uitstalling

Annora Eksteen 2016-05-14 Dit is pragtige kunswerke. So netjies en afgerond en lieflike kleure.

In memoriam: Winnie Rust (14 April 1939 – 11 Mei 2016)

Cecile Cilliers 2016-05-14 Winnie was 'n geliefde vriendin, 'n geesgenoot. 'Verslae' is 'n toepaslike woord. Meelewing en troos haar familie toegebid.

#Grabouwprotes

Theresa Papenfus 2016-05-14 Dankie Bettina, vir hierdie nugtere artikel. Hier is 'n nare ding aan die gang.

Nog 'n mite

Angus 2016-05-14 Beste Jan Rap, Op jou aanbeveling moet ek skree stront! Almal sal nou dink ek is gekant teen wat jy van Suid-Afrika gesê het. Nee, ek stem saam met jou. Ek skree omdat jy die woord "hierdie" anglisisties gebruik het. In Engels sê 'n mens: "This is a de

#Grabouwprotes

Gerry Jones 2016-05-14 Well said.

#Grabouwprotes

gys boonzaaier 2016-05-14 Waar is die politieke leierskap om hulle volgelinge tot kalmte te maan? Tony Ehrenreich en sy gevolg is doodstil. Mev le Roux wie verlede week nog op die blad gesê het sy is 'n trotse ANC-lid en leier in Grabouw.

#Grabouwprotes

Selmi 2016-05-14 Bettina, 'n goeie deurdagte artikel. Ek het 'n paar vrae vir oorweging. Wie se grond is dit? Sekerlik moet dit aan iemand behoort. Tweedens, as hulle aangery is om teen die DA te stem, hoe gaan dit gebeur as hulle nie geregistreer is vlg adres nie?

Waarskuwing vir Christen-gelowiges teen die hantering van slange en die drink van toksiese brousels

Angus 2016-05-14 Hoe meer julle oor die Bybel skryf, hoe bespotliker word alles wat daarin staan. Verbeel jou twee misdadigers aan kruise vasgespyker, met moontlik ook 'n klompie spykers deur hulle dingese, en nadat hulle slae met 'n kartwats gekry het, (soos beskryf

Vir Thomas, Panda, Angus en die res: Spirituele Intelligensie opgeklaar

Angus 2016-05-14 Kobus het geen benul waarvan hy praat nie, maar dit help nie om dit vir hom te sê nie. Hy glo wat hy glo. Empiriese navorsing berus juis op slegs dit wat deur die vyf sintuie waargeneem kan word. Lyk my Kobus wil nog 'n sesde sintuig byvoeg. Hoe hy o

#Grabouwprotes

vernon 2016-05-14 Ons het teveel SAKP-mense in die regering. Ek hoef nie meer te sê nie. Gaan lees bietjie na hoe die mense opereer dan sal jul verstaan. Dit is onder andere hoekom die onderwys in so ’n toestand is.

In antwoord op FC Boot se skrywe onderaan US Woordfees: God is ʼn metafoor

Angus 2016-05-13 Beste FC Boot, Natuurlik is ek braaf hier op die forum; niemand kan my bykom nie. Op ander plekke sal ek dit nie durf waag om te sê ek is 'n ateïs nie. Die gelowiges sal my bykom. Ek het dit jare gelede gedoen en toe moes Dominee (wat 'n groot vriend v

#Grabouwprotes

Roelf 2016-05-13 Indien die misdaadintelligensie-afdeling asook wat vandag in die plek van Nas inteligensie daargestel was, sou ons die antwoorde op die vrae gehad het. Feit is dat die instansies vir alle praktiese doeleindes disfunksioneel is.

Vrees perpetueer onkunde

Angus 2016-05-13 Beste Kobus, Darwin se evolusieteorie het vrees by die Christen ingeboesem. Thomas misgis hom nie, en almal weet dit. Vandat sy Origin of Species verskyn het, is daar 'n angstige geskarrel in die Christen-hoenderhok. Van toe tot nou is die evolusieteorie

Kommentaar op Angus se kommentaar onderaan my brief van 9 Mei 2016

Angus 2016-05-13 Beste Jan Rap, Eerstens wat jou mooi foto betref: Jy moet vir die Taalkommissie sê hulle reël dat lompheid en onoorsigtelikheid vermy moet word, sommer strooi is. Dit help nie om my daarvoor te blameer nie. Waarom dien jy nie in hierdie raad nie, dan k

In memoriam: Winnie Rust (14 April 1939 – 11 Mei 2016)

Rensia Robinson 2016-05-13 Vandag, presies een maand gelede op 13 April, stuur ek vir Winnie die volgende wense vir haar verjaarsdag die volgende dag: "Saam met jou geliefdes vier ons graag jou verjaarsdag omdat ons bly is oor jou. Soos die jare vermeerder, word die betekenis en in

My Vader

J Martin Trotske Labuschagne 2016-05-13 Pragtig!

In memoriam: Winnie Rust (14 April 1939 – 11 Mei 2016)

Johann de Lange 2016-05-13 My simpatie aan die Rust-familie.

In memoriam: Winnie Rust (14 April 1939 – 11 Mei 2016)

Barry Moolman 2016-05-13 It's with shock that I convey my sincere condolences to her husband and family. Only a few months ago, had the opportunity to encounter her work at a poetry circle in Durbanville. Her passionate enthusiasm for poetry and writing leaves one spellbound. Wi

Decolonising the curriculum: Darwin’s dangerous idea and economic development

Shyama Dube 2016-05-13 A very thought provoking article. Is it perhaps time we start thinking about a moral economics in our universities? Is there room for morality in economics? I am impressed. The present crop of young students are asking very necessary questions. #feesmus

Decolonising the curriculum: Darwin’s dangerous idea and economic development

Shyama Dube 2016-05-13 I think what the author is asking here is that is the engineer more important than a hand labourer? Is the engineer more human than a hand labourer? Are they not all human beings before the supposed economic law of supply and demand? He is asking

#Grabouwprotes

S. Wiese 2016-05-13 Baie dankie vir jou artikel. Ons wonder almal wat daar aan die gang is.

Vrees perpetueer onkunde

F C Boot 2016-05-13 Beste Thomas Jy skryf :"Waarteen ek dit het is wanneer julle die wetenskap verdag probeer maak om legitimiteit aan julle geloof te gee. Deur byvoorbeeld die geldigheid van 'n wetenskaplike feit soos evolusie te verwerp bloot omdat dit in stryd is met 'n

In antwoord op FC Boot se skrywe onderaan US Woordfees: God is ʼn metafoor

F C Boot 2016-05-13 Beste Angus Jy is baie braaf op hierdie forum.Moet dit net nie op ander plekke probeer nie.

#Grabouwprotes

Danie 2016-05-13 Uitstekende berig maar behalwe dat dit in die "verkeerde" taal is sal dit weereens nie deur die regte mense gesien of gelees word nie. Die regering (plaaslik en nasionaal) is direk verantwoordelik vir hierdie gemors wat presies gaan uitdraai soos die pla

In memoriam: Winnie Rust (14 April 1939 – 11 Mei 2016)

Lizette Murray 2016-05-13 Wanneer ek die berigte sien en na die foto's kyk, weet ek dat dit waar is, maar in my gedagtes leef Winnie Rust. Ek sien haar in die wintersonnetjie in haar dogter, Winnie, se huis sit, kop effens skuins soos sy luister. Wanneer sy praat, weeg sy haar woo

#Grabouwprotes

Christine 2016-05-13 This is all n plan to destabilize CT. It is as clear as dailylight! Please please react! Prevent what has been happening in the rest of SA (Gauteng)!to happen there! This governnent wants it all! At all costs!

In memoriam: Winnie Rust (14 April 1939 – 11 Mei 2016)

Anette van der Spuy 2016-05-13 Liewe Suzette Ironies dat ek jou nou so moet raakloop na al die jare... 'Ouma Winnie' was vir die eerste paar jare van my kinders se lewe vir hulle soos 'n spesiale-geleentheid ouma - hulle boesemvriende in die huis langsaan was gelukkig genoeg om haar a

Vir Thomas, Panda, Angus en die res: Spirituele Intelligensie opgeklaar

Thomas 2016-05-13 Beste Dirk Ek is mal oor jou uitdrukking: “knolle vir sitroene aanbied”. Selfs ou Jan Rap sal jou moet komplimenteer met jou fyn taalgebruik. Dat die spul godsdienstiges vir ons knolle vir sitroene aanbied is inderdaad so. Ons klompie voornemende he
Top