Hubert Feris2016-05-17Hierdie optrede vanaf die Kerk is absoluut skokkend. Dis juis die instelling wat deur Christene genoem word Jesus se bruid. Dis die instelling wat Christus se liefde en voorbeeld hier op aarde moet weerspieël. Tog is dit juis hierdie instelling, die Kerk
sigeuner2016-05-17Goeie, feitelike stuk. Die redes is so voor die hand liggend, waarom hierdie onmenslikheid gebeur. Ek kry die mense wat hierdeur geraak word die jammerste (die inwoners en die inkommers).
sigeuner2016-05-17Dit is die hartroerenste, menslikste Dinsdag wat ek ooit in woorde gelees het. Elke mens, hoe nietig jou handeling ook al is, het `n waterkring wat uitpoel na `n medemens of medemense, of jy daarvan bewus is of nie.
Tussen die lyne is dit so vanpas op
Jan van der Merwe.2016-05-17Koos ja, ek moet saamstem met jou artikel hierbo. Dit gaan beslis 'n geval van same old same wees want jou samevatting is blou in die kol. Ek kan maar net saamstem dat ons musiek van oor die hele kontinent moet speel, want so gaan ons die klein juweeltjie
Neels(Husky)Visser2016-05-17Beste Thomas
Lekker om van jou te hoor. Maar, ek belowe jou, ek het geen vrees vir evolusie soos jy beweer nie. In jou skrywe aan my, het jy net 'n paar verkeerde aannames gemaak hoor? Elke keer waar jy die woord "julle" gebruik het was jy verkeerd. Maar
Mari Mocke2016-05-17Dierbare Winnie met die hart van goud en gees van uitreik, was 'n getroue, geliefde, jarelange lid van ons 1980 Poësieleeskring, en haar glimlaggende kommunikerende oë sal my gedagtes altyd bybly. Sewe jaar gelede het dierbare Winnie my uitgenooi om by
kys de wet2016-05-17Skryf nie in nie maar sal graag van die resultate onder oë kry. "MAG BOEWE STEM?", Wouter de Wet se rugby-studie, die studie oor die Eks 15/Openb 15 lied/liedere, ens.
MAGGIE2016-05-16Goeiedag ek is op soek na graad 6 wiskunde werk wat Sal help om my kleinseun met sy werk te help sodat by dit better Kan verstaan asseblief ek Sal dit baie waardeer.Dankie Maggie
Johan Mostert2016-05-16Sekurokrasie-seminaar
Die bydrae van Anne-Marie Mischke van 11 Mei 2016 bevat enkele omstrede stellings wat die Veiligheidsbestuurstelsel (VBS) van die vorige bedeling in ’n ongunstige lig stel. Hierdie wanopvattings moet uit die weg geruim word vir
Louise du Toit2016-05-16Liefste Familie Rust
Om julle te ken, is om julle lief te hê, en in geen geringe mate is dit die nalatenskap van julle ma Winnie.
Mag julle troos ontvang.
Jaco Fourie2016-05-16Ben
Ek gaan nie weer herhaal nie. Wat ek geskryf het is feitlik bewysbaar. Jou alternatiewe teorie, nie. Ek het al die skakels wat jy genoem het opgevolg. Die persoon wat julle vir Louie Fourie wil misgis, is nie hy nie.
Die Kaapse Hugenote was alles be
Jan Rap2016-05-16Beste Angus
Ek sou nou nooit kon dink dat wat jy sê 'n anglisisme is nie so dankie, mens is nooit te oud om te leer nie. Ek wens almal hier tree so op; dit is 'n begin om die verrotting te keer.
Groetnis
Jan Rap
Adriana Stuijt2016-05-16Die landregte-áktiviste se hoofdoel is nie om 'land te beset nie' - hulle gebruik die beloftes van 'gratis land' om mense te motiveer. Soos ook reeds tydens die grondbesetting naby DuNoon op die N7 naby die Koeberg atoomkragstasie gesien is, is hulle h
Johannes Comestor2016-05-16Conrad Steenkamp, daar is ongelukkig nie 'n pyltjie by jou jongste skrywe sodat ek direk onder dit kan reageer nie. My "kwessies en persepsie" oor die Afrikaanse Taalraad (ATR) dateer terug tot sy ontstaan. Sedertdien doen ek alles in my vermoë om op die
Carlo2016-05-16Ja so sal dit oral gaan ek is nie van Grabouw nie maar het ons al gedink hoe dit voel om by ander mense te bly? Ek dink is daai nie die mense wat van die plase af kom nie is dit nie die mense wat agter in ander mense jaarts bly nie. Kyk ons is laaaank vir
Duitswester2016-05-16Weet nie mooi nie Reusedwerg, dalk wil die Europese rykes SA koop of behou om die Sjinese uit te hou. Die "nuwe" SA skuld die sjinese ongelooflike bedrae vir jare se "oorlogshulp".
Duitswester
Dr E Stan Miller2016-05-16Het nog glad nie soveel/wyer dieper na ons Afr radiodramas geloer nie maar sal dit graag doen!
Nog 'n simpel vragie - wie, ag wie, kan my net so 'n ekstra sekondetjie of twee aanstuur - net so 'n paartjies per dag? - My tydbestuur werk glad nie meer beh
Gerhard2016-05-16Ek leer my kinders dat voordat hulle die skrywer se kennis navors voordat hulle 'n artikel lees. Dr Piet Courcamp is 'n kenner op "Political Risk Assessment and Analysis en Key Issues in South African Politics" Hy het homself nie as 'n kenner op enige and
Corlia Uys2016-05-16Hierdie verslag reflekteer die identiese gebeure in die dorp Sabie. Mense is ingevoer en plaaslike inwoners moes gaan skuil in die bosse as hulle nie wou deelneem aan betogings nie. Sabie ly nou nog onder die gebeure en die aanvallers is lankal weg.
Panda2016-05-15Dagsê Dolf,
Jou kortaf NEE is eintlik maar ’n bekentenis wat neerkom op: “Nee, ek kan nie”. ’n Verskoning daarbý aan Thomas aan wie jy die kluitjie probeer verkoop het, sou nie onvanpas wees nie.
Goed gaan,
Panda
Lupus2016-05-15Perhaps a good place to start to "further interrogate" the matter would be to actually read the texts you are attempting to critique ...