Kommentaar
Die konsep van 'n lewendige siel in die Bybel - Vir FC Boot
Jaco Fourie 2016-05-24 F.C. Boot Jy lewer 'n preek wat niks met die onderwerp onder bespreking te doen het nie, nl dat volgens die Bybel, die dief nie dieselfde dag as sy kruisiging hemel toe is nie, en dat volgens die Bybel die konsep van "siel" nie van die liggaam as apart
Onderhoud ná die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam 2016
Johannes Comestor 2016-05-24 Ek is glad nie beïndruk met die Afrikaanssprekende Suid-Afrikaners wat hierdie platform in Amsterdam misbruik het om die verengelsing van die Universiteit Stellenbosch te bepleit nie.
Die konsep van 'n lewendige siel in die Bybel - Vir FC Boot
F C Boot 2016-05-24 Beste Angus Lees my kommentaar aan Jaco.
Die konsep van 'n lewendige siel in die Bybel - Vir FC Boot
F C Boot 2016-05-24 Beste Jaco Ons bewussyn is in ons brein gesetel. Wat die Bybel leer is dat met die wederkoms en opstanding mense hulself op verskillende plekke en posisie sal bevind en vrae vra. Baie mense sukkel met die begrip hemel en hel. Die Bybel leer in eenvoudi
Bron van kennis in arm streke
Vanthel 2016-05-24 Pragtig Sao Bras .Welgedaan kaptein Chantal en bemanning, baie trots op julle.
Persverklaring deur Jan Heunis, president van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch
Johannes Comestor 2016-05-24 Ek het met groot dankbaarheid kennis van Jan Heunis se helder standpunt geneem. Dit is hartversterkend om te weet dat daar iemand soos hy is wat baie moeite doen en baie tyd ter behoud van ons taal en kultuur afstaan. Hy het met die regte woord die taalge
Kompetisie: Wat is jou gunsteling Suid-Afrikaanse boek sedert 1999?
Marli 2016-05-23 Sout+peper Niel Stemmet
Persverklaring deur Jan Heunis, president van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch
Theresa Papenfus 2016-05-23 Onthutsend. Dankie!Willem Pelser van RSG se eie keuse
Johan en Rita de Beer, Kokanje, Modimolle. 2016-05-23 Ek luister reeds sedert 1959 na U eie keuse. Is dit dalk 'n rekord? Speel asseblief die MARTHA OVERTURE van Flutoff. (spel van van ?)
Kompetisie: Wat is jou gunsteling Suid-Afrikaanse boek sedert 1999?
M.H. Delport 2016-05-23 Die Groot Boerekos-boek deur Dine van Zyl
Kompetisie: Wat is jou gunsteling Suid-Afrikaanse boek sedert 1999?
Meredith Delport 2016-05-23 Proe die Klein-Karoo deur Beate Joubert
Kompetisie: Wat is jou gunsteling Suid-Afrikaanse boek sedert 1999?
Jacobus Delport 2016-05-23 Fees van die ongenooides deur PG du Plessis
Kompetisie: Wat is jou gunsteling Suid-Afrikaanse boek sedert 1999?
Janus Delport 2016-05-23 Donker Stroom deur Carel van der Merwe
Kompetisie: Wat is jou gunsteling Suid-Afrikaanse boek sedert 1999?
Stef Delport 2016-05-23 Buys deur Willem Anker
Kompetisie: Wat is jou gunsteling Suid-Afrikaanse boek sedert 1999?
Mary Sadler 2016-05-23 Fees van die ongenooides deur PG du Plessis
Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda
LitNet 2016-05-23 Hallo Almien, ons het geplaas wat ons beskikbaar het en sal byvoeg as ons nog hersieningsinhoud ontvang. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda
roelene 2016-05-23 More Ek soek vraestelle vir graad 6 in al die vakke vir 2016
Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 6, intermediêre fase)
LitNet 2016-05-23 Hallo Audrey, ons plaas nuwe vraestelle - soos hierdie een - soos wat ons dit ontvang of wanneer ons toestemming verkry om dit te plaas. Hou hierdie afdeling op LitNet dop om te sien wanneer nuwe hersieningsvraestelle of ander relevante inhoud verskyn: ht
Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 6, intermediêre fase)
LitNet 2016-05-23 Hallo Maggie, ons plaas nuwe vraestelle soos wat ons dit ontvang of wanneer ons toestemming verkry om dit te plaas. Hou hierdie afdeling op LitNet dop om te sien wanneer nuwe hersieningsvraestelle of ander relevante inhoud verskyn: https://www.litnet.co.z
Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda
LitNet 2016-05-23 Hallo Edlyn, ons plaas nuwe vraestelle soos wat ons dit ontvang of wanneer ons toestemming verkry om dit te plaas. Hou hierdie afdeling op LitNet dop om te sien wanneer nuwe hersieningsvraestelle of ander relevante inhoud verskyn: https://www.litnet.co.za
Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda
LitNet 2016-05-23 Hallo Christelle, ons voeg nuwe vraestelle by soos wat ons dit ontvang of toestemming verkry om dit te plaas. Hou hierdie afdeling op LitNet dop vir nuwe inhoud: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi
Graad 5-getalbegrip: werkkaart en memorandum
LitNet 2016-05-23 Hallo Susan, ons voeg vraestelle by soos wat ons dit ontvang of toestemming verkry om dit te plaas. Hou asseblief hierdie afdeling dop om te sien watter nuwe inhoud bygevoeg word: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestell
Wiskunde: Hersieningsvraestelle vir Graad 12 (2011)
LitNet 2016-05-23 Hallo Chesilene, ons voeg vraestelle by soos wat ons dit ontvang of toestemming verkry om dit te plaas. Ons kan nie waarborg dat ons daardie vraestelle sal ontvang nie, maar bekyk die hele skole-afdeling vir hulp en wenke: https://www.litnet.co.za/categor
Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 5, intermediêre fase)
LitNet 2016-05-23 Hallo Estelle, ons voeg vraestelle by soos wat ons dit ontvang. Kontak dalk jou kind se klasonderwyser vir verdere hulp in julle omgewing. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Graad 5-getalbegrip: werkkaart en memorandum
LitNet 2016-05-23 Hallo Tersia, hier is graad 3-vraestelle: https://www.litnet.co.za/graad-3-toetse-beskikbaar-in-afrikaans-engels-xhosa-en-sotho/ Ons het nie op die oomblik graad 4-vraestelle beskikbaar nie, maar bekyk ons skole-afdeling vir nuwe inhoud wat gereeld bygevo
Onderhoud: Marise Oberholzer vertel hoe jou kind wiskunde onder die knie kan kry
LitNet 2016-05-23 Hallo Bevely, besoek asseblief hierdie afdeling vir notas en vraestelle, want daar is hersieningsvraestelle vir graad 5-leerders beskikbaar: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuur
Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 5, intermediêre fase)
LitNet 2016-05-23 Hallo Adele, ons voeg nuwe vraestelle by soos wat ons dit ontvang of toestemming daarvoor verkry. Hierdie vraestel waarby jy navraag doen, kan afgelaai word as hulpmiddel vir jou graad 5-seun. Ons sal verdere vraestelle byvoeg as ons nog ontvang. Groete,
Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda
LitNet 2016-05-23 Hallo Rieët, daar is, buiten vir hierdie vraestelle, ook onlangs graad 9-vraestelle gelaai. Ons sal graad 7-vraestelle byvoeg as ons dit ontvang. Daar is op die oomblik eksamenwenke en leesbegriptoetse vir graad 7's in ons skoleafdeling beskikbaar. Groet
Bloemfonteinse Skrywersvereniging: nasionale skryfwedstryd 2016
LitNet 2016-05-23 Hallo Agnetha, kontak asseblief die Bloemfonteinse Skrywersvereniging met navrae oor hulle kompetisie. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurderKingswood College: Afrikaans-vraestelle
LitNet 2016-05-23 Hallo Noreen, ons voeg vraestelle by soos wat ons dit ontvang. Soek vir eksamenwenke vir graad 7- tot 11-leerders, en leesbegripoefeninge vir graad 7-leerders op LitNet se notas en vraestelle-afdeling, want dis wat op die oomblik beskikbaar is. Groete, Na
In memoriam: Winnie Rust (14 April 1939 – 11 Mei 2016)
San Raubenheimer 2016-05-22 Innige simpatie en medelye met familie en vriende van hierdie besonderse vrou.
Einstein-kompetisie: Jessica Vervalle
Cilliers van Niekerk 2016-05-22 Volpunte: Beskrywing, foto én navorsingsonderwerp.
Die bybel en evolusie
Jaco Fourie 2016-05-22 FC Boot Wys my enige van jou response van die verlede waar jy gesê het Moses het selfs een gedeelte van die eerste vyf boeke van die Bybel GESKRYF, alternatief, sê nou vir ons watter deel van die Bybel het Moses wel GESKRYF. Indien jy sommer nou kan ui
Die konsep van 'n lewendige siel in die Bybel - Vir FC Boot
Jaco Fourie 2016-05-22 FC Boot Ek verstaan goed wat jy bedoel het, net nie wat dit met die Bybeltekste soos aangehaal te doen het nie. Maw indien ek jou reg verstaan was die dief nie dieselfde dag hemel toe nie, maar omrede hy dood is, is daar geen tydsbesef by hom nie, en me
Statement by Gelyke Kanse on the decision of the Stellenbosch University Council on language policy
Johannes Comestor 2016-05-22 Ek neem aan Jan du Toit skimp op my reaksie hier bo. Rudolph Giuliani, die burgemeester van New York City (1994-2001), het daardie stad weer leefbaar gemaak deur toe te slaan op alle misdaad, maak nie saak hoe gering nie. Insgelyks moet iedere miskenning
Kompetisie: Wat is jou gunsteling Suid-Afrikaanse boek sedert 1999?
Christo du Plessis 2016-05-21 Fees van die ongenooides. PG du Plessis.
Statement by Gelyke Kanse on the decision of the Stellenbosch University Council on language policy
Frederick Kruger 2016-05-21 Ek ondersteun Gelyke Kanse ten volle en het wel ook die petisie onderteken.
Kompetisie: Wat is jou gunsteling Suid-Afrikaanse boek sedert 1999?
Christo du Plessis 2016-05-21 Ver wink die Suiderkruis
