Yolandi2016-05-26So mooi geskryf, Shirmoney. Doen so voort. Elke groep & familie het maar sy dinge, nè?
Na slegs 'n jaar in die Wes-Kaap (vanuit Gauteng) het ek veral geglimlag vir die Kannas & Krappe waarna jy verwys!
James Biehl2016-05-26Jy is wie jy is! Bly getrou aan jouself. Ek vind jou toepassing doeltreffend. Seker ondat ek jou mense en jou onstandighede ken. Het dit ook aan my eie bas gevoel. Hou jou kop hoog en wees ʼn inspirasie vir talle. Ons jeug het rolmodelle nodig. Mooi loop.
Raed-na-Gael2016-05-25Jaco,
Dis vir my insiggewend wat jy hierbo skryf. Dit gaan oor jou liefde.
Is hy waar hy moet wees?
Waar Jaco, wil jy hê moet hy wees?
"Some day, after mastering the winds, the waves, the tides and gravity ,we shall harness for God the energies of love
Mauricia2016-05-25Al was ek Afrikaans groot gemaak is my Afrikaans deesdae maar pover so ek sal maar in Engels reply ...
Reading this has spoken directly to my heart and current journey. Today I am choosing to let go of the guilt feeling knowing that I have resolved to
Reusedwerg2016-05-25Jaco, ek verstaan jou siening. Almal het deesdae regte wat hul hulself toegeëien het en of wat aan hulle gegee is. Ek huldig nog steeds die opinie dat indien jy iets wil opeis of vir jouself wil eis moet jy ten minste 'n teenprestasie lewer hetsy in bela
Maryl Jeftha2016-05-25Alma mater vir 9 maande waarin ek my matriek voltooi het. 'n Wonderlike geleentheid om terug te kon gaan skool toe na 'n jaar en drie maande tuis. Met 'n goeie ondersteuningsbasis was ek een van die suksesvolle matriekulante. Vandag kan ek met trots sê d
Wesley Cornelius2016-05-25Regtigwaar... Jy is 'n inspirasie vir baie van ons. Maak nie saak waarvandaan jy kom nie. Jy het bokant jou omstandighede gevaar.
conrad steenkamp2016-05-25Ons stem saam dat dit onvanpas is om soveel stemme in die raad aan die minister af te staan, die nuwe wetgewing gee hom reeds 'n groot mate van beheer oor universiteite.
Aangaande Alexander se "verering" deur die Taalraad: Alexander word erkenning gege
Kobie2016-05-25Shimoney mag die lewe jou altyd sonskyn gee. Ek het arm grootgeword as ’n wit padwerker se kind. Ons was in die oë van mense onder dieselfde kam as jy geskeer. Maar dit het my net meer aangemoedig om my eie mens te word. Maar ek het nooit my herkoms ve
Lorraine Brand2016-05-25Mooi geskryf. Uit die hart uit. En nie ek óf jy skuld die samelewing 'n verskoning of 'n verduideliking nie. Om te wil leef en goed (finansieel, emosioneel ens) het niemand se toestemming nodig nie. Geniet jou tyd in Muizenberg. Die see is so 'n groot ga
Henri Benade2016-05-25"Al wat ek weet, is: die lewe is regtig wat jy daarvan maak. Dit was die een reël wat my aan die gang gehou het toe ek eintlik tou moes opgooi. God, hierdie reël en my ouma se biddende knieë. Vir hoe lank ek ook al hier gaan woon, gaan ek hiér woon. S
Gisela Ullyatt2016-05-25Dankie vir hierdie beeldryke skrywe, Shirmoney. Ek kan my vereenselwig met massas merkwerk, die een meer power as die ander. Eendag het ek dalk ook 'n huisie by die see.
jenesta visagie2016-05-25Ek stem 100% saam met jou Shimoney. Dit is wat jy van jou lewe maak en anders as ander het jy die geleentheid aangegryp en ’n sukses daarvan gemaak. So ja, geniet jou vrugte wat jy nou pluk en vergeet wat mense van jou gaan of sal sê. Ek is verskriklik
Jaco Fourie2016-05-25FC Boot
Toe ek nog ’n sekretaresse gehad het, het ek (soos ’n god) aan haar (soos my profeet, apostel, ens) gedikteer wat sy vir my moet skryf, hetsy bestellings, kliënteskuld aanmanings, personeel opdragte, ens. Ek (soos ’n god) het self seker ge
Zea-dine Januarie2016-05-25WOW! I don`t think you could've put it any better. Can definitely relate to some of the things you mentioned. Well done on being one of the "Krappe" wat wel uitgeklim het.
Brechje2016-05-25Ek gaan jou waarskynlik by die ATKV se Winterskool in Potch sien as jy Vrydag (volgens die program) daar optree. Ek sien so uit daarna. Veral noudat ek hierdie gelees het. Hoe ryk is jy tog nie en hoe wonderlik om al die stories te hoor. Wens ek was jy.
Melanie Pretorius2016-05-25Shimmy ek is so trots op jou en ek het jou storie vreeslik geniet. Die "krappe in die emmer" vergelyking is so gepas want ek het dieselfde ondervind toe ek Johannesburg toe trek waar ek g'n kind of kraai geken het nie, maar ek was nog nooit so gelukkig ni
Marius2016-05-25Jan, ek haal my hoed af vir jou en ander wat opstaan om die stryd vir die langtermynoorlewing van Afrikaans as volwaardige Afrika- en akademiese taal te veg - want dit is wat dit is - 'n oorlewingstryd en nie ’n hunkering na oorheersing of begeerte tot
Angelo2016-05-25Dankie dat jy jou storie so pragtig met ons kon deel. En ek love die feit dat jy dit in Afrikaans gedoen het. Sterkte op jou pad vorentoe en geniet die see!
Groetnis
Angelo
F C Boot2016-05-25Beste Jaco
Die Bybel leer dat God onsterflik is. As iets onsterflik is, dan het dit geen begin of einde nie. God maak ons dus slegs 'onsterflik' met die opstanding in 'n ander liggaam sonder biologiese funksies en dan word ons geskei.
Aan watter kant wi
F C Boot2016-05-25Beste Jaco
Jy verstaan nog steeds nie die begrip 'vandag' nie al sê jy ook dat jy dit verstaan.
As jy praat van 'vandag' dan sê jy eintlik wag tot die aarde sy omwenteling van donker na lig voltooi, want vandag volg na enige nag. Die dief /terroris st
F C Boot2016-05-25Beste Angus
Jy sal nie verstaan nie want jy het Jesus saam met jou gewete doodgemaak. Jesus is nie 'n teorie, ('n voorlopige verklaring) nie maar 'n werklikheid en om die rede word meer Bybels ongeveer 6 biljoen tot op datum as enige, wetenskaplike handb
Johannes Comestor2016-05-25Jan du Toit, die verband tussen misdaad en taal is dat die klein jakkalsies uitgeroei moet word sodat die wingerd nie verniel word nie. Dit is foutief of ten minste onakkuraat om te beweer dat die US voorheen 'n Engelse inrigting was. Die voorganger van d
Angus2016-05-24Beste FC Boot,
Ek lees wat jy aan Jaco probeer verduidelik. Al wat ek kan uitmaak is dat dit wat jy sê, spekulatief is. Die enigste bietjie waarheid is dat die menslike bewussyn in die brein geleë is, en dit weet ons almal.
As jy verder redeneer as
Jan du Toit2016-05-24Johannes, wat het taal met misdaad te doen? Kom ons gestel daar is eers in Afrikaans en toe in Engels geskryf sou dit iets aan die situasie verander het? Net so terloops, Stellenbosh was eers 'n Engelse instelling.
F C Boot2016-05-24Beste Jaco
Was die Bybelskrywers dan nie net gewone sterflike mense nie, wat deur die Heilige Gees geïnspireer is om dit op skrif te stel wat sou dien as 'n norm vir die gemeenskap waarin hul dit verkondig het?
Soos reeds aangetoon kon Moses nie die sk
Jean Joubert2016-05-24In ons nuwe bestel is dit duidelik tot nadeel van die meerderheid Suid-Afrikaners indien Afrikaans nie ten minste volledige gelyke status by die Universiteit Stellenbosch gaan behou nie. Dis die sterkste argument vir die behoud van Afrikaans by die Univer