Die DA-opposisieparty is tjoepstil oor padslagate in baie munisipaliteite

  • 1

Augustus 16 is stemdag vir nuwe munisipale raadslede.

Die DA opposisie rep geen noemenswaardige oproepe aan die beherende ANC-rade om slaggate te herstel nie.  Die plaaslike koerante is wel vol lof oor AfriForum se onlangse aksie daartoe en hulle kostes aangegaan:

Bethlehem           R110 000

Welkkom            R  10 000

Sasolburg            R  35 000

Wolmaranstad     R  10 000

Lichtenburg        R120 000

Vanderbijlpark   R  80 000

Belfast                R 30 000

 

Om maar net ’n handjie vol munisipaliteite op te noem.  https://www.afriforum.co.za/news/media-statements/page/7/

 

  • 1

Kommentaar

  • Jaco. Ek weet jy het "sagte plekkie" vir Afriforum. Ek het waardering vir wat hul probeer doen en "ondersteun" hul pogings. Ongelukkig word die organisasie nou daai woorde "rassisties/regs" toegedien. Verbasend nie net deur die politici en anderskleuriges nie, maar ook die redakteurs en "meningsvormers/media" in die land. Selfs die redakteur van een of ander Afrikaanse mediagroep is baie bitsig oor/teen Afriforum. Natuurlik sal die DA nie hul bekke daaroor oopmaak nie. Politici is nes prostitute. Hulle belowe jou jy kom eerste.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top