Einstein-kompetisie: Helene Eloff

  • 3

HeleneEloffbioNaam: Helene Eloff

Fakulteit: Regsfakulteit

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Sosiale media gee aanlynnuus vlerke. As die storie oor jou gaan, beskerm die reg jou genoeg? En as die joernalis jou belaster?

Studievlak: Meestersstudent

Universiteit: Universiteit van Pretoria

 

• Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 3

Kommentaar

  • Willie Broodryk

    Baie interessante en noodsaaklike navorsing. Ek sal ontwikkeling op beide siviele en strafregtelike vlak volg.

  • Veels te min mense is selfs bewus daarvan dat dit 'n kwessie is. Ons leke vertrou blindweg dat dit nie met ons gaan gebeur nie.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top