Einstein-kompetisie: Juan Swanepoel

  • 1

juan_swanepoel300

Naam: Juan Swanepoel

Departement: Plantwetenskappe

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Is die vyand van die mangobedryf besig om ons geliefde inheemse kareebome te teiken? Of wie is die alternatiewe skuldige?

Studievlak: Meestersstudent

Universiteit: Universiteit van die Vrystaat

 

• Lees nog kompetisie-inskrywings hier. 

• einsteinlogo200Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top