Goeiedag
Ek is op soek na die digter van ’n kindergediggie.
"Ek word wakker laat eennag want ek hoor iemand snik baie sag. Dis al die tyd my babapop wat huil.
My rok is stukkend my beentjies is vuil ..." Kan u my dalk help of verwys na ’n webbladsy of boek? Baie dankie
Carina C


Kommentaar
Hi Carina,
Het jy ooit die digter hiervan gevind?
Groete,