Stephanus Muller se woord van die jaar is #RhodesMustFall. Hy verduidelik sy keuse:
As ek nou moet sê wat die sterkste woord van die jaar vir my was, dan is dit nie ’n Afrikaanse woord nie, maar #RhodesMustFall, of RMF. Dit het die tektoniese plate in Suid-Afrika laat skuif.
Wat is jou #litnetwoord2015? Neem hier aan die kompetisie deel en lees hier nog inskrywings deur:
| Lees ook: |
|---|
| • Moet-sien-foto's: kykNET-Rapport Boekpryse 2015 |
| • Wenners van die 2015 kykNET-Rapport Boekpryse |
| • Tien vrae: Stephanus Muller oor Nagmusiek |



Kommentaar
Ja, inderdaad in die verkeerde rigting! Snert is wat dit is.