Kirby van der Merwe se woord van die jaar 2015

  • 0

Kirby van der Merwe se woord van die jaar is "ja-nee" – "hardop gesê in geselskap, gebrom in die mou in reaksie op studenteoproer, parlementêre manewales, polisie- en weermag-slapgatgeit, Heyneke Meyer, ens. Soos in: 'ja-nee, wat verwag jy van ...'."

Wat is jou #litnetwoord2015? Neem hier aan die kompetisie deel en lees hier nog inskrywings deur: 

LitNet is ook op Facebook en Twitter

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top