SP Benjamin se Afrikaanse woord van die jaar is "blits". Hy verduidelik sy keuse:
Dis die woord wat vanjaar oral rondgegooi was. Hierdie sportmal nasie bly honger. En vanjaar het hulle hul oorvreet aan spoed en blits.
Wat is jou #litnetwoord2015? Neem hier aan die kompetisie deel en lees hier nog inskrywings deur: