Jan Rabie & Marjorie Wallace-skrywersbeurs 2026: ’n onderhoud met SP Benjamin
2025-12-18"En lees was maar nog altyd in my gene. Enige ou koerant of papier wat ek in die veld kry, was vir my ’n bron van inligting. Terwyl die tjommies voëls en akkedisse gejag het, het ek na die naaste hoop vullis gegaan om ’n leesding te soek. Tot groot frustrasie van die ander. Dit was ek. Daardie was my gewoonte."
Die dag toe die Jukskei homself weer laat geld het
2018-03-05"Elke af en toe word die mens tot verhaal geroep. Soos nou met die greep van droogte waarin ons land verkeer en dan ook soos onlangs met die Knysna-brande. Dit laat mens dink. Dit maak mens klein. Feilbaar."
Miere
2015-10-28"Laatnag loop ek kombuis toe. Of is dit die miere wat my dra, sleep? In die donker kombuis sit hulle rondom die tafel."
