Die wenners van vanjaar se kykNET-Rapport Boekpryse sowel as die Jan Rabie-Rapportpys is aangekondig tydens ’n middagete by die Atlantic Imbizo Studio in Kaapstad op Donderdag 19 November 2015. Hierdie foto's deur fotograaf Bernard Voges sal jou laat voel of jy self die geleentheid bygewoon het.
Terwyl die uitgenooide gaste aankom, was dit reeds duidelik - die boeke hieronder was die belangrikste eregaste in die eetsaal:








Die uitsig van bo uit die V&A Waterfront se kloktoring

Etienne Bloemhof

Thys Human

Gerard Scholtz

Elmari Rautenbach

Kerneels Breytenbach gesels met Elmari Rautenbach

Lindie Koorts

Herman Wasserman


Herman Binge

Gerrit Schoonhoven

Darryl David

Bronwyn Law-Viljoen

Steward van Wyk

Francois Smith

Riana Barnard

Vonkelwyn vooraf



Eloise Wessels

Die gaste neem plaas




Karen Meiring van kykNET heet almal welkom (saam met Waldimar Pelser van Rapport - nie op hierdie foto nie)

Voorgereg

Bronwyn Law-Viljoen van Fourthwall Publishing neem 'n foto van haar skrywer Stephanus Muller voordat hy weet dat hy vandag twee maal met Nagmusiek sou wen.

Frederik de Jager

Karen Meiring, Willem Anker (wenner van die 2015 kykNET-Rapport Boekprys vir Fiksie met Buys) en Waldimar Pelser



Herman Wasserman lewer die commendatio by die oorhandiging van die 2015 kykNET-Rapport Boekprys vir Niefiksie aan Stephanus Muller.

Stephanus Muller, wenner van die 2015 kykNET-Rapport Boekprys vir Niefiksie (vir Nagmusiek)


Karen Meiring, Kerneels Breytenbach (wenner van die 2015 kykNET-Rapport Boekprys vir Film met Ester) en Waldimar Pelser

Jaco van Schalkwyk se boek was een van die benoemings vir die 2015 Jan Rabie-Rapportprys

Ilse Salzwedel se boek was een van die benoemings vir die 2015 kykNET-Rapport Boekprys vir Niefiksie


Donnay Torr

Karen Meiring, Stephanus Muller (op hierdie foto by die oorhandiging van die 2015 Jan Rabie-Rapportprys, ook vir Nagmusiek) en Waldimar Pelser

Elna van der Merwe lewer die commendatio vir die 2015 Jan Rabie-Rapportprys

Fourie Botha, Louise Viljoen en Stephanus Muller

Wenners: Willem Anker, Stephanus Muller en Kerneels Breytenbach



Willem Anker

Jaco van Schalkwyk

Karen Meiring

Ná die ete gesels al die wenners met kykNET se TV-spanne.


Marga Stoffer

Hettie Scholtz

Ilse Salzwedel


Fourie Botha

Etienne Bloemhof, Stephanus Muller, Marga Stoffer en Hester Carstens



Hester Carstens

Lees ook die persverklaring met die volledige uitslae van al die pryse.


Kommentaar
Wow! Ongelooflike fotos. Heerlike ontmoeting met gesigte agter woorde.