Sy wat wil dien: ’n onderhoud met Arina Jooste
2026-10-05"Ek het aanvanklik begin met die deel van kort stukkies oor my ervarings as soldaatvrou op my Facebook-blad. My Facebook-vriende het dit só interessant gevind dat ek lank daarmee aangehou het."
Toyota Stellenbosch Woordfees 2026: Met woord en lied – ’n onderhoud met Frieda van den Heever
2026-10-02"Daar is soveel genres van musiek hier betrokke dat ek dit nie sal probeer vasbind nie. Om koor te sing (of op hierdie stadium van my lewe: ’n koor te hoor!) is een van die plekke waar die lug vir my dun is tussen hemel en aarde. Dis ’n fees om na hulle te sit en luister."
Toyota Stellenbosch Woordfees 2026: Dis hoog tyd vir ... ’n gesprek oor die LAPA-leesminuut by die kinderfees
2026-10-02"Ma’s, pa’s en grootouers kom sit ook graag om saam te luister, en dis ewe belangrik, want hulle moet uiteindelik die liefde vir lees verder tuis gaan kweek."
Is jy veilig aanlyn? ’n LitNet Akademies (Regte)-onderhoud
2026-10-02"Praktiese stappe soos sterk, unieke wagwoorde en tweefaktor-verifikasie bly ook belangrik. Maar hoewel hierdie stappe ons persoonlike risiko kan verminder, kan individuele optrede nie alleen ’n veilige digitale omgewing skep nie. Organisasies en reguleerders het ook ’n belangrike rol om te speel."
Toyota Stellenbosch Woordfees 2026: ’n Onderhoud oor die klankbaan van ’n Middel
2026-10-01"Somtyds sal ek ’n melodie hoor, of aan ’n idee dink, iets wat nog nie probeer is nie. Daardie nuuskierigheid van 'ek wonder hoe dit sal klink as ek ’n vioolopname saam met ’n synth-lyn deur ’n elektriese kitaar-amp sit', is wat my altyd fassineer en opgewonde maak."
Scorpio rising: an interview with Deon Meyer
2026-10-01"The problem was that Benny had no intention of sticking to his minor role. Every time he walked onto the page and into a scene, he lit it up and made things happen."
The glass island by Patricia Schonstein: An interview
2026-09-28"I give a lot to my readers, treating them as guests who enter my imagined spaces, in the way I would welcome them into my voorkamer, reading to them while offering biscotti and Turkish coffee."
Toyota Stellenbosch Woordfees 2026: ’n onderhoud met Bibi Slippers oor die Easy Equities Skrywersfees
2026-09-28"Lees is ook net eenvoudig die lekkerste ding op aarde. Kom luister na skrywers as die lewe jou oorrompel het en jy het vergeet watter vreugde dit is om in ’n boek te ontsnap..."
Manage your money like a f*cking grownup: an interview with Sam Beckbessinger
2026-09-21"Every rand that flows into your hands is a choice. Just make sure that you actually want the things you’re spending money on, and that you’re not just living out someone else’s script of adulthood."
Klankdig, om musiek saam met die tegnologie te skryf: ’n onderhoud met André Nel
2026-09-18"Mens kan vandag vir ’n KI vra om ’n gedig, ’n lied, selfs ’n hele boek of opera te skryf. En dit word gedoen. Die meriete daarvan is natuurlik ’n hele gesprek werd op sy eie. Maar dis nie wat ek gedoen het nie. Om vir KI te vra om een van my gunstelinggedigte te toonset, sou wees om alle beheer aan iets anders oor te gee. Ek het oor baie jare ’n oor ontwikkel. Ek het die emosie en die siel van die gedig verstaan. Hoe sou ek dit sommer net laat gaan en vir ’n masjien vra om dit te doen?"
Copyright for writers: A practical guide by Owen Dean and Leslie Downie – an interview on the rules of the game
2026-09-11"Warn them," Dean repeats. "If you use AI, your work might not be protected." "Don’t do it," Downie says. "Respect your own work. Respect your fellow writers’ work."
’n Vryrietkonsert op Erfenisdag 2026: ’n onderhoud met Leon Oosthuizen
2026-09-08"Een verhoog. Een reënboognasie. Een Erfenisdag. Dit gaan ’n wonderlike ervaring wees."
Rooilug by die Barney Simon Markteater in Johannesburg: ’n onderhoud met Jefferson J Dirks-Korkee
2026-09-03"[W]anneer jy die storie vertel, and you feel and see how the audience goes with you on that journey, dan voel alles die moeite werd. Soos in Nigerië waar die mense gesê het they have never been to South Africa, but when they watched the show, they could smell the soil of Willowmore. En soos in Bloem toe ’n man vir my kom sê dat when he watched the show he forgave his dad, and his dad already died a couple of years ago. Nou: dit maak dat ek altyd stories wil vertel, altyd teater wil doen, teater wat saak maak."
Silas en die ysbeer op Tafelberg: ’n onderhoud met Annie Klopper en Zandré Coetzer
2026-08-28"Silas woon saam met sy ma en sy ouma aan die voet van Tafelberg. Elke dag stuur sy ouma hom Droomland toe met wonderlike verhale. Eendag, is Ouma skielik weg. Silas droom dat Toemaar die donker man Ouma diep in Droomland in gevat het, en besluit om haar daar te gaan soek. Dis waar die avontuur begin, maar definitief nie waar dit eindig nie."
Candyfloss, a graphic novel by Jaco Jacobs: an interview with illustrator Stephen Wallace
2026-08-26"You want to add to the overall story, rather than just show exactly what is being described in the text. One of the main differences with the graphic novel is that you have more room for nuance. A moment can be expanded over a number of panels. We can work through a thought or a feeling with the characters in real time."

