Wenke vir jongmense wat wil skryf of in die boekebedryf wil werk: ’n onderhoud met Jannes Erasmus
2025-08-19"Wat ek probeer sê, is dat nét jy self jou beste 'advertensie/bemarking' is. Niemand anders ken jou beter as jouself nie. So om jouself buite in die wêreld te kry is die enigste sleutel as jy eendag enigsins suksesvol wil wees. As jy artikels vir ’n tydskrif wil skryf, dan moet jy elke dag daaraan werk om artikels te skryf en dit vir tydskrifte te stuur."
"Kom ons begin ’n band": ’n onderhoud met Janke Mostert
2025-08-11Janke Mostert praat in hierdie onderhoud oor hoe alles begin het, oor alternatiewe Afrikaanse musiek, popkultuur, lirieke, optredes in Aandklas – en hoe Dierbaar na die Maan verlede jaar die ATKV-Taalgenoot se Ruk en rym-kompetisie gewen het.
Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: Boklied, 30 jaar later – ’n onderhoud met Marthinus Basson
2025-08-04"Om weer aan Boklied te werk is ’n vreesaanjaende voorreg, alhoewel mens bewus is van die feit dat dit is soos om 'n ’n uiters hoë piek te moet uit. Maar dis een wat ek met baie vreugde aanpak. Beslis ook met ootmoed."
Swak gevaar in die tweede kwartaal se skooleksamen? Hier is hulp en raad
2025-07-30"Ek weet van leerders wat in Junie-eksamens gedruip het in vakke soos wiskunde en ander leervakke en die einde van die jaar met ’n 70%-slaagsyfer weggestap het. Hulle het eenvoudig besluit die druippunt is net ’n wekker wat hul wakkergemaak het om die erns van die saak te besef."
The Barber of Seville by Theatre on the Bay: ’n onderhoud met William Berger
2025-07-29William Berger bied ’n luisterryke voorsmakie – letterlik! – van wat die gehoor van hierdie vermaaklik opera binnekort sal kan aanhoor. Lees en luister ’n onderhoud met William Berger, die bekroonde baritonsanger, wat die rol van Figaro sal vertolk.
Derde skoolkwartaal: verwikkelinge rondom die Bela-wet en skoolsake – ’n onderhoud
2025-07-25Die nuwe skoolkwartaal het pas begin. Hoe lyk die situasie in die middel van die jaar vandat die nuwe wetgewing onderteken is? Jaco Deacon vertel.
An interview with Emma Sadleir about the landmark court order against Meta – and some important social media advice
2025-07-23"[I]f you wouldn’t put it on a billboard, you should not let it exist in digital format. Digital content is vulnerable content; it is dangerous content, it can be recorded, it can be shared."
Vrystaat Kunstefees 2025: Toor | Bos – an interview / ’n onderhoud
2025-07-17"Slippers and Roodt each chose one of Van Schalkwyk’s artworks and, with exceptional skill, pieced together a poem that relates directly to the chosen work." | "Slippers en Roodt het elk een van Van Schalkwyk se kunswerke gekies en met uitsonderlike vaardigheid ’n gedig geskep wat direk verband hou met die gekose werk."
Francois Verster praat met Naomi Meyer oor sy jongste boek, Ill at ease.
2025-07-09"Ek koester wel die sukses wat ons met die onderrig van plaaslike skoliere in die Caprivi behaal het – daarop is ek trots, en dankbaar dat ek die voorreg gehad het."
Hoe haal ek nou asem?: ’n onderhoud met Cliffordene Norton
2025-07-04"Ons was een oggend besig om ’n kamer uit te pak. Ek het boeke van een plek na ’n ander gedra, toe ’n seun op ’n huis se dak in my gedagtes verskyn."
Eendag is te ver: ’n onderhoud met Jaco Strydom
2025-07-02"Dis belangriker om lewendig te voel as om lekker te voel."
Foute in vraestelle: Sal die kinders vir die gelag betaal?
2025-07-01Die media het onlangs oor foute in sekere departementele matriekvraestelle berig. Sommige van die flaters was lagwekkend, soos die periodieke tabel wat verkeerdelik en foutiewelik in Afrikaans vertaal is. Belangrike vrae oor gehaltebeheer van die vraestelle behoort egter gevra te word – en die sielkundige effek van foute in ’n eksamenvraestel kan nie buite rekening gelaat word nie. Rolspelers van Fedsas en SAOU gee hul menings.
Tribuo Conference 2025: an interview with Joseph Gaylard
2025-06-27"There is a need to dispel myths about artists being unable to support themselves, but also for industry bodies such as Tribuo to push strategic interventions that speak to this fundamental challenge of precarity. And for us not to fall into the trap of thinking that artists must all now become businesspeople in order to solve this issue, noting that while some artists are highly successful entrepreneurs, others have talents that are more limited or focused on their core craft as artists."
Wortels, wêreldgebeure en hofuitsprake: ’n LitNet Akademies-onderhoud
2025-06-25Neels Swanepoel praat oor sy onlangsverskene LitNet Akademies (Regte)-artikel: "Uit ’n 'spirituele politieke perspektief' verteenwoordig en vergelyk ek die wortels as die spirituele en emosionele anker van ’n mens of samelewing se bestaan. Dit word in Suid-Afrika op die Grondwet geskoei. Die Suid-Afrikaanse Grondwet behoort dus gesonde vrugte te lewer. Maar dit gebeur nie."
Toorkombuis: ’n onderhoud met Karen Hart
2025-06-23"Maar wanneer ek nou terugdink, het kook en bak my baie vroeg al gefassineer. Ek kan baie ver terug onthou – van my eerste herinneringe strek so ver terug as toe ek as tweejarige in Shannon op ’n plot buite Bloemfontein gebly het."

