Wat die witbors wou sê deur Elmarié Dercksen: foto’s van die Bloubergstrand-bekendstelling
2026-07-23Die eerste bekendstellingsfunksie van Elmarié Dercksen se Wat die witbors wou sê het op Vrydagaand 17 Julie in Bloubergstrand plaasgevind. Marinda Engelbrecht het met haar ’n gesprek oor die boek gevoer.
Die Serwiër: ’n onderhoud met Carel van der Merwe
2026-07-23"Ek dink die meeste mense onderskat die bedreiging wat hierdie misdaadwêreld vir Suid-Afrika se demokrasie inhou. As ’n oorhoofse tema wou ek hierdie ineenstrengeling van misdaad, wetstoepassing en politiek in Die Serwiër op ’n onderhoudende manier weergee, asook die leefwêrelde van die rolspelers wat daarby betrokke is."
Stellenbosch International Chamber Music Festival 2026: an interview with Nina Schumann
2026-07-09"Chamber music is the great equaliser. When students play together in a group, their background, socioeconomic situation and skin colour become irrelevant. It is a wonderfully uplifting experience for all. We need more of this in South Africa."
PEN Afrikaans-gesprekke – waarna uitgewers op soek is: ’n onderhoud met Stevlyn Vermeulen
2026-07-07"As jy goed kan skryf en iets vernuwends het om te sê: Skryf!"
Geskep vir meer: ’n onderhoud met Johan Botha
2026-07-06"Vir baie jare werk ek met mense wat worstel met hul identiteit, selfbeeld, emosionele seer en die vraag: Wie is ek werklik?"
Frederick Botha beantwoord vrae oor Seuns weet
2026-07-03"Om te hoor dat lesers hulself in jou werk herken, daarmee kan identifiseer, en op ’n manier selfs getroos word daardeur, is ’n wonderlike gevoel."
Amendment of the amendment of the Copyright Amendment Bill?
2026-07-03"The consequences of the Court’s decision are that uncertainty over the constitutionality of numerous provisions of the Bills will persist after their adoption and entry into force, and creators and owners of copyright works will have to turn to the courts time and again to protect the rights in their works."
Wysiging op wysiging van die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg?
2026-07-01"Die gevolge van die hof se besluit is dat onsekerheid oor die grondwetlikheid van ’n menigte bepalings van die wetsontwerp sal voortduur na hul aanname en inwerkingtreding, en skeppers en eienaars van kopieregwerke sal hul keer op keer tot die howe moet wend om die regte in hul werk te beskerm."
Leela Verity’s Spirit @ rest: an interview
2026-06-30"Blaise Pascal put it beautifully when he said (paraphrased) that we have a God-shaped hole in our souls that only God can fill."
Kliniese regsopleiding, akademiese regsopleiding – en toegang tot die reg
2026-06-30"Gespesialiseerde regsklinieke, byvoorbeeld in omgewingsreg en vlugtelingreg, asook in beleidsklinieke, behels soms intensiewe navorsing wat ook voordelig is vir die klinikus, wat inderdaad ook ’n akademikus is, ten opsigte van hul akademiese publikasievereistes." Riette du Plessis praat oor haar artikel wat onlangs in LitNet Akademies (Regte) verskyn het.
Skrywersretreat op Wolmaransstad: ’n onderhoud met Amanda de Lange
2026-06-25"Die retreat is van 2–4 Julie by Bona Bona Wildplaas op Wolmaransstad. Daar is net twee plekke oor – so gou spring as jy wil deelneem."
The Bookshelf Events and a shared love for reading and discussing books: an interview with Jonathan Amid
2026-06-25"Books, the art of reading – we come into this world alone and we depart from it alone, but in between we get to read. And hopefully read a lot."
PEN Afrikaans-gesprekke – waarna uitgewers op soek is: ’n onderhoud met Jaco Adriaanse
2026-06-25"Sover moontlik probeer ons ’n diverse lys publikasies elke jaar op die rak sit, elkeen met sy eie mark en verwagtinge. Van my gunstelingboeke wat ek al uitgegee het, was nie topverkopers nie, en van ons topverkopers was nie noodwendig die beste boeke nie."
Alternatiewe Afrikaner-odyssey deur Ivan Kruger: ’n onderhoud
2026-06-23"Hierdie boek is vir al die weird mense. Die alternatiewe Afrikaners wat voel asof hulle nêrens inpas nie."
iPendoring Awards 2026: an interview
2026-06-05"The solution starts with a strong idea. If an idea is built on a simple human truth that people recognise and understand, language becomes far less of a barrier. A strong concept creates an emotional connection first, and language simply carries it."

