Naomi Meyer

Naomi Meyer is 'n nie-praktiserende prokureur. Ná haar regstudies en klerkskap in Bloemfontein, voltooi sy haar meestersgraad met lof by die Universiteit van Kaapstad, Departement Afrikaans en Neerlandistiek. Sy is in 2000 en in 2001 voltyds betrokke by LitNet en by die Taalsekretariaat. Tussen 2002 en 2011 het sy in Ierland gewoon, waar sy kontraktueel by ’n regsuitgewer betrokke was, regsassistentswerk by ’n een-man-prokureur verrig het en vyf jaar viool by ’n musiekskool gegee het. Haar jeugroman, Ruik jy die Filmster, het in September 2006 by Tafelberg verskyn. Deesdae is sy terug in Stellenbosch as LitNet se Inhoudsbestuurder. Haar spanningsroman, Web, verskyn in Maart 2017 by Queillerie.

Foto: Naomi Bruwer

Maya se musketier: ’n onderhoud met Marga Jonker

Naomi Meyer, Marga Jonker Skrywersonderhoude 2021-07-05

"Ek beskou myself eerstens as ’n leser, van kinder- en- tienerboeke veral."

South African Festival of Children’s Literature: an interview with Darryl David

Naomi Meyer, Darryl David Books and writers 2021-07-02

"With this festival, I wanted to honour the unloved writers. For writers of children’s literature are, in a sense, the unloved ones. They never get the credit they deserve."

Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2021: ’n onderhoud met Valda Jansen

Naomi Meyer, Valda Jansen Skrywersonderhoude 2021-06-29

"My droom is om boeke te skryf wat iets sal beteken vir diegene wat dit lees; boeke wat iets kan sê oor ’n tyd wat verby is."

In die sop: ’n Onderhoud met Bertus Basson

Naomi Meyer, Bertus Basson kykNET Portaal 2021-06-22

"Declutter. Kyk na jou kostes. Fokus."

2021 Sanlam Prize for Youth Literature shortlist: an interview with Thulani Simayile

Naomi Meyer, Thulani Simayile Books and writers 2021-06-21

"The theme and subthemes of the book carry the challenges (obstacles, discouragement, trauma and abuse, among others) that a human being may face, and how to overcome them ..."

Portraits of pain – children who kill family members: an interview with Melanie Moen

Naomi Meyer, Melanie Moen Books and writers 2021-06-15

"As citizens we need to start paying attention to our families and community members. We all need to care enough to report crimes, even if it is uncomfortable to do so."

2021 Sanlam Prize for Youth Literature shortlist: an interview with Lwazi Msimango

Naomi Meyer, Lwazi Msimango Books and writers 2021-06-09

"Well, HIV/AIDS has plagued South Africans for decades now and claimed many lives, but every time people speak about the virus, they always talk about the promiscuous/irresponsible adult and never about the kid who was born with it; I had a burning desire to tell a tale of a kid who maternally contracts the virus and has no say in the matter."

SAFTA-toekennings 2021: ’n onderhoud met Elsje Stark, vervaardiger van Binnelanders

Naomi Meyer, Elsje Stark kykNET Portaal 2021-06-08

"Ons het ’n storiespan wat onder geweldige tydsdruk daarin slaag om oorspronklik te dink en geen steen onaangeroer laat om ons kykers vasgenael te hou nie."

’n Gesprek met Marius Swart, die vertaler van ’n Hart is so groot soos ’n vuis

Naomi Meyer, Marius Swart Boeke en skrywers 2021-06-03

"Die onstuitbaarheid van die menslike oorlewingsdrang. Die waarde van vriende, en die onverwagse maniere waarop ons vriende maak en vriende raak. Die sterk gif van stilbly en anderpad kyk."

Sanlamprys vir Jeuglektuur-kortlys 2021: ’n onderhoud met Elanie Boshoff

Naomi Meyer, Elanie Boshoff Skrywersonderhoude 2021-06-01

"Afrikaans bly steeds my taal, en Afrikaans is so uitspattig, so ekspressief, dit smeek om in geskryf te word."

Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2021: ’n onderhoud met Mercy Kannemeyer

Naomi Meyer, Mercy Kannemeyer Skrywersonderhoude 2021-05-31

"Ek staan in twee wêrelde – teater en Afrikaans. Soms kom die wêrelde byeen, en soms nie."

Die wenners van die Grondwoorde 2020-projek: ’n onderhoud met Wouter Gildenhuys

Naomi Meyer, Wouter Gildenhuys Onderhoude 2021-05-28

"Die kompetisie is meer as net ’n digkompetisie. Dit is nie net ’n inisiatief wat erkenning gee aan die gebruik en handhawing van Afrikaans nie, maar is ook ’n belegging in die skryf en voortbestaan van die taal, om belangstelling in poësie te bevorder, om ondersteuning aan aspirantdigters te verleen en om brûe te bou tussen ’n meer diverse groep leerders."

2021 Sanlam Prize for Youth Literature shortlist: an interview with Jayne Bauling

Naomi Meyer, Jayne Bauling Books and writers 2021-05-26

"It’s rewarding and challenging to write for readers who are no longer children but who feel things intensely."

Sanlamprys vir Jeuglektuur-kortlys 2021: ’n onderhoud met Annerlé Barnard

Naomi Meyer, Annerlé Barnard Skrywersonderhoude 2021-05-20

"Ek het een nag in die middel van ’n droom wakker geword en onmiddellik geweet dat my droom die begin van ’n storie was wat ek net móés skryf. Robotte was in ’n spel met die mensdom gewikkel."

2021 Sanlam Prize for Youth Literature shortlist: an interview with Othusitse Moses Lobelo

Naomi Meyer, Othusitse Moses Lobelo Books and writers 2021-05-19

"Besides, our youth in schools cannot read only about love and witchcraft from those old books written by old authors. We must start passing fresh information on to them by writing about the problems and concerns of today."

Top