Rooilug by die Barney Simon Markteater in Johannesburg: ’n onderhoud met Jefferson J Dirks-Korkee

  • 0

Foto verskaf en afkomstig vanaf die bemarkingsplakkaat.

Jefferson J Dirks-Korkee praat met Naomi Meyer oor sy eenmanstuk Rooilug wat by die Barney Simon Markteater in Johannesburg te sien is. Hy was die skrywer van die bekroonde stuk en is ook die enkel-akteur daarvan.

Jefferson, jy het Rooilug geskryf – én jy is die enigste akteur op die verhoog. Dis binnekort by die Markteater in Johannesburg te sien. Wat is jou agtergrond?

........
I am from Willowmore, in the Eastern Cape. I studied Drama and Theatre Arts at the University of the Free-State, and started to wrote the show for about six years, and performed it for the very first time at the Vryfees (Bloemfontein) in 2018.
........

I am from Willowmore, in the Eastern Cape. I studied Drama and Theatre Arts at the University of the Free-State, and started to wrote the show for about six years, and performed it for the very first time at the Vryfees (Bloemfontein) in 2018. It won the Vrynge Award, and thereafter went to Woordfees in Stellenbosch, where I was nominated for best actor and best production, KKNK (best production and best actor nomination). It later travelled the IEB schools in Kwa-Zulu Natal, and the Wushwini Arts Centre. It also played at the Lagos Fringe Festival. Later, I was nominated by DStv kykNET Fiestas as best solo performer, and this year Rooilug performed at the National Arts Festival, and was honoured with the Silver Ovation Award. 

Wat het jou die idee vir die teaterstuk gegee? Moes jy dit eenvoudig skryf? 

I was surrounded by domestic violence, also, in my community in particular ... Hence I took so long to finish writing the play, because it needed me to be as honest as possible. I tried to run away from telling the entire truth, but it didn’t feel right, until I decided to be completely honest as a writer. And only after six years of working on the script, I felt ready to perform. I wrote this play so that kids can feel less alone, and when I refer to kids, I am also referring to the inner-child that never got that necessary healing – those who were raised in houses where violence were the norm. 

Die temas is swaar, maar dis aktueel: geweld, verkragting, dinge wat in klein families gebeur waaroor mense nie maklik praat nie. Tog lyk dit of mense wat dit kom kyk, baie sal lag ook! Hoe het jy die vertel van die storie benader?

I refer to the show as a tragi-comedy, where I use light humour to tell the story. This is a technique I often use, so that my work is inviting of the audience. Even though the subject matters are difficult and traumatic, I would like to think I am opening the door so that we can start the conversation – a conversation of a better us, a better tomorrow, a better me.

Vertel hoe jy dit ervaar elke keer as jy in die vel van jou karakter inklim en daarin rondstap? Maak dit jou moeg, gee dit jou hoop?

Soos even Sandra Prinsloo, kry ek ook nog erge senuwees, every time I need to go on stage. Elke keer voel dit soos die eerste keer. Die storie maak moeg, eintlik maak teater moeg. Dit maak my eintlik die moegste, maar wanneer jy die storie vertel, and you feel and see how the audience goes with you on that journey, dan voel alles die moeite werd. Soos in Nigerië waar die mense gesê het they have never been to South Africa, but when they watched the show, they could smell the soil of Willowmore. En soos in Bloem toe ’n man vir my kom sê dat when he watched the show he forgave his dad, and his dad already died a couple of years ago. Nou: dit maak dat ek altyd stories wil vertel, altyd teater wil doen, teater wat saak maak.

Hoekom sal jy vir mense sê hulle moet Rooilug kom kyk? 

........
To experience the magic of theatre ... 
..........

Ek wil soos Nataniël sê: “Omdat ek gewig verloor het”, maar ek kan nie so sê nie, want ek het nie gewig verloor nie. Soos die mense sê, dit neem jou op ’n reis. To experience the magic of theatre ... 

Ek sien Rooilug is ook ’n boek en aangepas as fliek ook! Het jy die skryf daarvan ook behartig, of was jy ook betrokke daarby? Hoe verskil iets op die verhoog van die bladsye van ’n boek of die kyk op ’n skerm?

Nadat ek Rooilug by die Artscape opgevoer het, gedurende die Suidoosterfees, het Junket Publishers my genader om die teks in Afrikaans en Engels te publiseer. Ek is baie dankbaar vir hulle en dat hulle so in die storie geglo het. kykNET het ook later ’n kortfilm daarvan gemaak, myself (Jefferson J Dirks-Korkee) en Oscar Petersen het die film geskryf. Film is vir my ’n baie vreemde medium en ek self moet nog baie daar leer. Crystal-Donna Roberts (my longtime friend) het altyd gesê: “Jeff, jy moet spasie maak vir ander mediums ook, jou liefde vir teater is só groot.” En ek kan nie met haar stry nie. Rooilug het daardie jaar agt nominasies gekry by die Silwerskermfees: beste kortfilm, beste director, beste supporting actor, beste production design, best editor, best cinematography en beste costume design. 

Verskaf asseblief besonderhede oor die vertoning in die Markteater. Waar koop mense kaartjies? Wat kos dit? 

Hierdie vertoning word opgevoer by die Markteater (Barney Simon Teater). Kaartjies kan by die teater self gekoop word, of by Webtickets. Dit is R180 vir grootmense, R130 vir kinders, R400 vir vier mense en R85 vir ’n blokbespreking van 10+.

Lees ook:

Vrystaat Kunstefees 2018: Rooilug deur Jefferson J Dirks-Korkee, ’n onderhoud

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top