LitNet 2016-12-08 at 09:42 Hallo Marianne, sal jy asb jou navrae vir die samestellers stuur - Gerda Taljaard of Deborah Steinmair? Hul adresse is hierbo, by die res van die inligting, beskikbaar. Dankie, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder Reply
Kommentaar
Baie dankie vir die geleentheid. Die sleutelbord roep!
Goeiedag! Mag ons meer as een verhaal deurstuur?
Hallo Marianne, sal jy asb jou navrae vir die samestellers stuur - Gerda Taljaard of Deborah Steinmair? Hul adresse is hierbo, by die res van die inligting, beskikbaar. Dankie, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Baie dankie Naomi!