Kommentaar
Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak
Renea 2016-07-13 Ek stem met jou saam Yolande!
Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak
Renea 2016-07-13 Rita, Judge Masepa was impartial from the start. She was not influenced by people - she handed the correct sentence in the first instance. Why do you not also read what people like Chris Marnewick (who I presume is a lawyer and KNOWS what he is talking ab
Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak
Renea 2016-07-13 Suzelle, I agree 100% with what you said!
Die ruimtetuig Juno en dr Japie van Zyl se toeligting
Panda 2016-07-13 Reusedwerg — Ek is bly dat jy die hemelruim so kon geniet. Ek kuier tans in Namibië en hier is die hemelruim net so mooi. Dis koud maar dan flikker die sterre minder. Ek het nagelaat om die hemelligame op die foto te identifiseer. Van links na regs:
Wiskunde-eksamenhulp (graad 7 tot 11) vir leerders
Adele Bateman 2016-07-13 Hallo my naam is Adele, my seun is in graad 7, hy sukkel met wiskunde as dit by eksamen tyd kom, maar reg deur die jaar kry hy omtrent alles reg in sy wiskunde boek en as ons hom vra dan verstaan hy dit. Maar sodra hy eksamen skryf kry hy omtrent alles ve
US-taalbeleid: Ope brief aan Breyten Breytenbach
Jaco Louw 2016-07-13 U besef natuurlik, vriende, dat Anton 'n briljante man is. Hy kan hom uitdruk in ’n Afrikaans wat ek sonder die HAT kan verstaan. Ongelukkig. Ten spyte van 'n Kanselliersmedalje, kon hy nie voortydig waarsku teen die mistasting van Apartheid (of eufemi
'n Gids wat begelei en die weg wys: Klasgids
Quanita 2016-07-12 Sal lekker wees om interessante stories en idees te kry.
Beswaarskrif: Aanslae op joernaliste en persvryheid in Lesotho
Lydia 2016-07-12 We stand with you our Brothers and Sisters in SA our land and in Lesotho our neighbour. We must resist.Die spook van Uniondale
DUAN 2016-07-12 Ek dink spook van Uniondale is waar want ek het al die spook gesien. Dit was ’n vrou met ’n blou serpie en sy het ’n swart en blou rok gedra. Toe ek haar gesien het, het ek weer begin glo in spoke; ek dag dit was net mites wat mense vertel het maar
Vir Jaco oor die VF plus en gay regte
sda 2016-07-12 Goeie dag. Op die lig van gay regte ondersteun ek nie. Die bybel is baie duidelik oor hoe God daaroor voel. Ek kan nie iets ondersteun wat nie die Here se goedkeuring wegdra nie. Ek oordeel nie mense nie en elke mens het ’n vrye wil gekry oor hoe hul wi
Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak
Suzelle 2016-07-12 Rita, I don't know about you, but I'm going to be properly ticked off if one more cent of my tax money is going to go into appealing this case again! It's now enough. The fact of the matter is that Oscar's disability DOES and HAS TO play a part in his s
Antwoord vir Angus op sy kommentaar onderaan my brief van 23 Junie 2016
F C Boot 2016-07-12 Beste Angus Daar is 'n rede waarom ek die woord 'updates' gebruik het in my kommentaar en nie “tot opdatumgebringde programmatuur” nie, want jy sal sukkel om die woord op Microsoft se webblad te vind. Die woord “web” is eintlik internet “slang
The future of Stellenbosch and Pretoria universities
Chris 2016-07-12 That is the problem. The politically correct Afrikaner elite still has their heads stuck up FW's backside believing that everything will come right if we cooperate ... They know best ...
Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak
Chris Marnewick SC 2016-07-12 Eerstens: Die emosionele reaksie teen Masipa R se tweede vonnis is gebaseer op die veronderstelling dat Pistorius bedoel het om vir Reeva Steenkamp te vermoor. Die uitsprake van beide howe maak dit tog duidelik dat Pistorius in die waan dat daar 'n inbrekEgskeiding: Is ek geregtig op my eks-man se pensioengeld?
Lizelle 2016-07-12 Ek wil net uitvind: my ma was getroud en het twee kinders uit haar eerste huwelik. Sy en die man was binne gemeenskap van goedere getroud, maar met die egskeiding het sy niks van sy mynpensiongelde gekry nie. Die man is so paar maande gelede oorlede en sy
die dood van god, deel II
Cilliers van Niekerk 2016-07-12 Die Verlossing van 'n wêreld van "lig" as 'n donker kroeg? Ja (as ek nie te ver gaan nie), dit werk goed vir my. Beide verse waar en mooi, as jy my vra.
die dood van god, deel I
Cilliers van Niekerk 2016-07-12 Nog altyd gedink jy's van nature mistikus Koos, en digter, natuurlik, beslis. Dié een se leuens waar se waarheid raar.
Boekresensie: Die ewigheid in my hart deur Barend Vos
Rika Jordaan 2016-07-12 Ek sal beslis die boek wil aanskaf en sommer ook as geskenke uitdeel aan my famile. Ek het die voorleesing baie geniet. Dankie vir die wonderlike manier in eenvoudige taal geskryf dat ons daarby kan baat. Sterkte voorentoe. Sien uit na my eie boek.
Antwoord vir Angus op sy kommentaar onderaan my brief van 23 Junie 2016
Angus 2016-07-11 Beste Jan, Miskien het ek dit te sterk gestel om te sê ek haat die gebruik van Engelse woorde in Afrikaans. Dis in elk geval vir my lelik. Ek kan egter nie sê omdat dit vir my lelik is, mag mense nie Engelse woorde in Afrikaans gebruik nie. Vir hulle k
Die ruimtetuig Juno en dr Japie van Zyl se toeligting
Reusedwerg 2016-07-11 Dankie vir jou interresante bydraes. Ek lees dit graag. Ek was bevoorreg om die naweek op 'n plaas naby die Drakensberge deur te bring waar daar geen lugbesoedeling is nie. Ons het ten spyte van die snerpende koue buite gesit. Ek is nie 'n sterrekundige n
Boekresensie: Die ewigheid in my hart deur Barend Vos
SS Kotze 2016-07-11 Goeie dag, by watter gemeente is Ds Barend Vos?
The future of Stellenbosch and Pretoria universities
Robert Greig 2016-07-11 Fascinating. But would it lead to a challenge in the constitutional court?
The future of Stellenbosch and Pretoria universities
Robert Greig 2016-07-11 Dear Leopold, I fear you may be right. I also fear what the poet Thomas Pringle called 'the pusillanimous prostration of the public mind'!
The future of Stellenbosch and Pretoria universities
Robert Greig 2016-07-11 Hi Cornelius, My sense is that the matter is a combination of power exercised and effective complicity by those with influence, as well as some duty to resist. I've got got a copy of the universities' press release. Interesting reading. Thanks for the rea
The future of Stellenbosch and Pretoria universities
Robert Greig 2016-07-11 Liewe Pienkes - baie dankie vir u kommentaar en die kompliment - ek waardeer beide. Robert
The future of Stellenbosch and Pretoria universities
Robert Greig 2016-07-11 Willem, jy moet my vergeef maar na sewe jare buite die land - in VK - my Afrikaans word ... miskien baba-taal. Ek kan die lees, maar te skryf ... jammer. Your response and your troubling to make it were affirming.
Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak
Rita Leven 2016-07-11 Our criminal justice system (instituted to protect the criminal) takes higher precedence over criminals rather than the victims. Hence, the murdered individual (or victim of a crime) depends heavily on the voice of the prosecution and reason to state it's
Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak
Kobus 2016-07-11 Daar was wel getuienis gelewer van "fight vs flight", en dat Oscar se persoonlikheid en sy omstandighede home gevestig het as 'n persoon wie nooit sou vlug nie, maar dat hy instinktief sou veg, soos sy hele lewe en prestasies van getuig. Dit was deur spes
Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak
Kobus 2016-07-11 Hoe sê hulle "hind sight might be the best sight". Ongelukkig is dit nie wat gebeur het nie, en soos ek vroeër genoem het "Intent in the form of dolus eventualis or legal intention, which is present when the perpetrator objectively foresees the possibil
Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak
Kobus 2016-07-11 "Intent in the form of dolus eventualis or legal intention, which is present when the perpetrator objectively foresees the possibility of his act causing death and persists regardless of the consequences, suffices to find someone guilty of murder." Hie
Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak
Kobus 2016-07-11 Dawie, I could not agree more with your view and sentiments. Well said. There are so many comparable examples where the accused got scot-free , or at most got convicted for culpable homicide, which was then suspended.
Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak
Gustaf Claassens 2016-07-11 Regter Masipa vonnis Oscar 5 jaar in haar eerste uitspraak toe sy beweer het dit was nie moord nie. Op appel wys 'n volbank Regters eenparig teen Regter Masipa se uitspraak en stel dit onomwonde, en in die sterkste taal denkbaar, dat dit inderdaad moord w
Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak
Kobus 2016-07-11 Klaarblyklik omdat dit nie geloofwaardige getuinenis was nie.
Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak
derick 2016-07-11 Ek besef ons praat oor ’n afgehandelde saak waaraan weinig gedoen kan word maar dis tog interessant om nabetragting te hou. Iets wat strykdeur vir my vreemd was was dat adv Roux nie meer klem op die gebrek v OP gelê het nie. Roger verwys daarna. Tweede
Verskoon my taalgebruik: Naai, nie rêragie! Varrit of lossit!
Jan Rap 2016-07-11 Twak man. En terloops, wat is 'Malay'?
Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak
Anita Stanley 2016-07-11 As ongebalanseerde beroerte oorlewende was dit nog altyd my punt. Dit was nooit vir hom 'n opsie om te vlug nie.