Kommentaar

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

derick 2016-07-11 Wat vd ander getuies wat ook naby bly en wat niks gehoor het nie. Ek moet sê dat die een getuie wie skynbaar als gehoor het daardie tyd vd more was vir my baie onwaarskynlik. As jy vas slaap glo ek nie jy sal oombliklik alle geluide hoor nie. Ek dink jy

Waar is Sus en Daan en Boet en Saartjie?

LitNet 2016-07-11 Hallo Nicolene, ek stel voor jy kontak vir Protea Boekwinkel by die nommer wat hul hier verskaf en vind uit of hulle dit ook in Pretoria versprei. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Chris Marnewick SC 2016-07-11 The point Martin, is that he didn't. Not according to legal principles. The SCA judgment is final - by virtue of its legal authority - but it lacks the moral authority of a judgment that is also right.

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Renea 2016-07-11 Mnr van Niekerk, ek is nie n regskenner nie, maar Mnr Burchell gee feite uit die wetsboek. Is ek reg as ek se dat jy nie die saak soos hy sien nie? Hoe is dit moontlik dat jy dit nie in dieselfde lig sien nie?

Boekresensie: Die ewigheid in my hart deur Barend Vos

Sandra 2016-07-10 Ek het op TV Barend se wonderlike leesstem gehoor en gedink as ek nou elke aand so 'n stem kon hoor wat vir my voorlees sou dit 'n blessing wees. Die boek sal ek verseker gaan koop. Die stories reg uit GOD se hand.

In memoriam: Bertie du Plessis

engemi ferreira 2016-07-10 Met groot skok verneem ek so pas hier van Bertie se dood. Hoe kan dit wees dat hy, veral hy wat so 'n indruk op almal om hom kon maak, so sonder taal of tyding verdwyn? Mense verdwyn mos nie net nie. Maar dit lyk my hy het dit reg gekry. Ek het Bertie n

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Roger 2016-07-10 Iets wat, sover ek weet, nooit deur enige hof in die saak oorweeg of selfs bespreek was nie - die inherente onvermoë van Pistorius om 'n keuse te maak tussen "veg of vlug". Weens Pistorius se gestremdheid was vlug uit die staanspoor nie moontlik nie en d

The future of Stellenbosch and Pretoria universities

Wilhelm Fourie 2016-07-10 An excellent article!

Persverklaring:  “ʼn Kans in Afrikaans!” praat met US oor regverdige taalbeleid

Wilhelm Fourie 2016-07-10 Blank en bruin (en ander!) Afrikaanssprekendes kan net saam iets bereik. Dis ons morele plig om saam te werk.

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

F C Boot 2016-07-10 Na al die verduidelikings waarvoor 'n mens dankbaar is, bly daar by my tog nog een vraag oor. En dit is hoeveel invloed het die hoë vlakke van misdaad in die land op die optrede van mense wat hulself in werklike of gewaande bedreigings bevind. Is die fe

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Marie Kotze 2016-07-10 Vyf jaar belaglik vir moord. Kan dit waar wees? TEN MINSTE 25 JAAR IN DIE VERLEDE. Waar is ons nou?

Dawie Ackerman (1954–2012)

Fanie Pretorius 2016-07-10 Dawie was married to my sister Marita. I remember his energy and his compassion and his ability to make people laugh. I'm still shocked that he is no longer with us. Totsiens Dawie.

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Elize Louw 2016-07-10 Net n vragie van 'n leek. Regter Masipa het OP as 'n ongeloofwaardige getuie bevind. Is dit dan nie 'n redelike gevolgtrekking vir 'n leek om te maak dat hy opset gehad het nie?

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Albertha 2016-07-09 Dit voel en klink vir my dat daar 'n leemte iewers moet wees in ons regsstelsel, gegewe dit wat ek hier lees van regsgeleerders. BARRY ROUX is tog 'n top advokaat. Kon hy nie dit wat nie reg was teenstaan nie? Laat my nou dink aan 'n landdros wat 'n bevel

Die rekenaarvirusse!

F C Boot 2016-07-09 Ns .Ek het vergeet om by te voeg dat jy ook Microsoft se gratis Microsoft Windows Malicious Software Removal Tool kan aflaai.Gaan na Microsoft se webblad en kry ook hulle 'updates' vir die sagteware.

Ongedierte in my karretjie

helize van vuuren 2016-07-09 Hul laat swarterige strepie-drolletjies agter ...

Ongedierte in my karretjie

helize van vuuren 2016-07-09 Klein grys muishond? Na ses weke weg van huis had ek ook orals slakdoppe. Blyk toe muishond en ma wat in solder ingetrek het ...

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Denise du Toit 2016-07-09 Regter Masipa, vir wie ek die hoogste respek het, het in haar finale uitspraak gesê "this is a court of law, not a court of public opinion". Dit was haar openingssin. Ek stem heelhartig met haar saam. Dit is hoekom regters daar is - om REGSUITSPRAAK te l

Verskoon my taalgebruik: Naai, nie rêragie! Varrit of lossit!

Angus 2016-07-09 "Daai mengelmoes van Khoi, Nederlands, Malay, Duits, Xhosa en die ander." Voeg nog Engels, Frans en Portugees by, en jy het 'n goeie beskrywing vir Afrikaans.

Die rekenaarvirusse!

F C Boot 2016-07-09 Jy kan dalk die gratis sagteware van Microsoft (microsoft defender )probeer. As Mweb jou internet verskaffer is kan jy AVG teen +- R20-00 per maand kry.

Woordeboeksamestellers

Angus 2016-07-09 Huidig -- huidiglik: 'n verdere verduideliking. Die agtervoegsel -lik maak dit moontlik vir 'huidig' om sintakties in te pas in die predikaat of die werkwoordstuk, waar dit dan 'n bywoordelike funksie (van tyd) het. [Omstandighede] = naamwoordstuk (NS)

Waarheen kan ons vlug?

Jan Rap 2016-07-09 Ja-nee, daar moet ons nou allerhande wegvlugplanne beraam omdat ons destyds vir suckers gevang is (oukei nie almal van ons nie, so 70%). Ons sal maar moet bly (en die wat gevang is, die 70%, moet maar aandring by ouens soos Max en FW en Helen en Van Zyl

Waarheen kan ons vlug?

Jaco Fourie 2016-07-09 Varkspek. Orania toe!

Verskoon my taalgebruik: Naai, nie rêragie! Varrit of lossit!

rehana mohamed 2016-07-09 Goeie stukkie leeswerk!

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Arnold de Beer 2016-07-09 Mev, en al die ander mense wat soos u dink, hoe weet u Oscar het nie die inbreker-weergawe uitgedink nie? Veral as u in ag neem hoeveel keer hy dit onder kruisverhoor verander het.

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Este 2016-07-09 Ek wil ook net sê die vernedering wat hy moes deurgaan om sy bene te moes afhaal en in ’n kort broekie op sy stompies te moes loop voor almal in die hof was vir my verskriklik. Was daar al ooit so ’n versoek ... ek glo nie so nie ... hoekom moes Osca

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Elize 2016-07-09 Ek stem saam Tina. Dan is die vooraf bakleiery en haar gille nie in ag geneem nie. Te veel los drade en onwaarskynlikhede en vorige aggressiewe en onverantwoordelike gedrag. Met sy wapenkennis en opleiding kan hy hom self beter verdedig as drie ander mans

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Hannes 2016-07-09 Baie goeie artikel wat die suiwer regsposisie goed uiteensit. Weet iemand dalk of Prof C R Snyman ooit kommentaar gelewer het op die appèlhof se uitspraak en, indien wel, waar? Ek onthou dat hy in 2014 in Die Burger aangehaal is dat hy saamstem met Regte

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Louw Kotze 2016-07-09 Ek mag glad nie oordeel nie, maar nooit besef ons het soveel regskenners nie. Hoekom was dit toegelaat dat die saak gebeeldsaai word. Ek dink die hele gemors moes sommer so tussen finale jaar regstudente opgelos geword het. Ek dink regtig mens moet jousel

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Rentia Rheeder 2016-07-09 Uitstekend gestel. Stem 100% saam. Geregtigheid in hierdie saak sal beslis nie op aarde geskied nie.

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Marlene Visser 2016-07-09 Dankie Dawie Jy het in woorde omgesit wat ek in my hart voel.

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Braam 2016-07-09 Baie dankie vir hierdie artikel .Ek dink ‘n mens word meer nugter in jou kognitiewe denke en rede as die emosie eenkant toe plaas sodat die feite met die wet kan trou sodat redelikheid en geregtigheid kan seëvier. Baie dankie ook vir al die nugter komm

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

JANIE WHILEY. 2016-07-09 Doen asseblief iets vir Oscar en lig GERTJIE Nel ook in! Janie Whitley.

Resensie: Hartklop deur Cecilia Steyn

sandre 2016-07-08 Hartklop is 'n baie goeie boek ... ek het al die opvolg gelees ook! DIS BAIE GOED ... ek sal sê enige tienermeisie wat in LIEFDE glo SAL dit geniet ❤️❤️❤️ Glo my ... koop hom!

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Rita Leven 2016-07-08 Dit gaan beslis oor moord, minstens oor 'n lewe wat in onregverdige omstandighede geneem was. Moet ons regstelsel nou onregmatige dood (moord, manslag ens) opsy skuif en die perpetreerder as die slagoffer voorhou? Van wanneer af het kriminele in SA slag

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Martin Geringer 2016-07-08 Amazing! Not once do you mention that he commited a murder.

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Rita Leven 2016-07-08 Ek stem saam, maar duidelik was die moeilike vrae nie gestel nie. Waarom, wonder ek wat 'n leek is in terme van die gereg.

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Martin Geringer 2016-07-08 Onreg? Moet elke moord dan eerder as 'n ongeluk afgeskryf word? Seker maar OK maar ek glo dat Reeva se ouers anders voel.

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Rita Leven 2016-07-08 Die vraag wat heelwaarskynlik nie in ag geneem word nie.
Top