Kommentaar

Elsabé Brits oor Emily Hobhouse, geliefde verraaier

Eileen Anne Pearse 2016-08-03 Interessant - my oupa was 'n Osborne - getroud met a boeremeisie wat brood in the Vrystaatse miershope gebak het - sy was Van Niekerk. Oupa het uit die Britse leer gedros om by haar te wees en is St Helena-eiland toe gestuur ... Hulle is later getroud en

Vir wie gat djy vote? Dis ie net jou biesigheid ie!?

Roela 2016-08-03 Bakgat rubriek. Pragtig geskryf. Baie baie dankie.

Reaksie op Angus se kommentaar onderaan my brief van 28 Julie 2016

F C Boot 2016-08-03 Beste Angus en Jan Rap Mag ek julle aandag vestig op die artikel 'Taalverskuiwing en taalhandhawing in die Afrikaanse gemeenskap: Tendense en toekomsperspektiewe Jaap Steyn, André Duvenhage 2011-10-21'

Verskoon my taalgebruik: Naai, nie rêragie! Varrit of lossit!

rehana mohamed 2016-08-03 Malema sê tjatjarag ... Hoor hu lekr klink dit opi tong! Viva,Afrikaans ... taal van vele nuanse!

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Col Mac 2016-08-03 Esta, Oscar is nie geforseer om sy bene in die hof af te haal nie. Hy het dit gedoen om die regter se simpatie in te win. Hy het vergeet dat almal het die video gesien waar hy sonder enige probleem of vashou, daarsonder kan loop en hardloop.

Uit die argief, US-taaldebat: Marlene van Niekerk on the Stellenbosch University language debate

Engela Geyer 2016-08-02 Bravo, Marlene - baie dankie! Diep uit die hart en vreesloos.

Vir wie gat djy vote? Dis ie net jou biesigheid ie!?

johann cock 2016-08-02 Praat ten minste 'n erkende taal!

Dis dig, ek weet

Lielies 2016-08-02 Baie geluk Alida alias Lieks! Jy's briljant!

Voorsittersrede by die Helpmekaar-studiefonds se eeufees

Johannes Comestor 2016-08-02 Die Burger het Johann Rupert se nogal negatiewe opmerkings oor Afrikaans prominent gepubliseer maar wat Ebbe Dommisse by dieselfde geleentheid gesê het heeltemal geïgnoreer. Ek is dankbaar dat Dommisse sy teks op LitNet gepubliseer het en dank hom vir w

Miskien kan iemand help

Jan Rap 2016-08-02 Ja Reusedwerg jy kan as hulle nie SêNet lees nie. Indien hulle wel hier lees los dit maar want anders het hulle al die antwoorde gegee.

Leeus!

Jan Rap 2016-08-02 Soos oom Boy Louw gesê het (op Ingels nogal): "In order to score, you've got to arrive behind the line WITH the ball." Balbesit is lewensnoodsaaklik.

Kaping of konsolidasie

Jan Rap 2016-08-02 Bravo Jaco! Ek probeer lees wat Max gesê het maar daardie skakel neem my na 'n webwerf (netwerk24) wat vra dat ek vir 30 dae gratis moet aanteken. Ek het voorheen maar nou sê die ding my wagwoord is verkeerd en om 'n nuwe te bewerkstellig werk ook nie

Voorsittersrede by die Helpmekaar-studiefonds se eeufees

Pyrrho 2016-08-02 Die filantroop wie se lof in die eerste gedeelte van die psalm besing word, se standpunte by dieselfde geleentheid staan in skrille kontras met wat verder hierin betoog word. Die jeug is bekommerd oor kwessies anders as taal, soos hul loopbane, sê hy. Ge

Leeus!

F C Boot 2016-08-02 56-20 -Leeus vs Bulle vertel 'n ander verhaal,

Murray's Food Trails: The Tomato Trail

Marianne Hölscher 2016-08-02 Tog so jammer dat so baie Suid-Afrikaaners glo mens moet suiker by tamatie sit. SA se geblikte tamaties het ook suiker. Ek sien die een tamatiebredieresep vra vir soveel as 200ml suiker!! Met al ons gesondheidsprobleme wat verband hou met vetsug en hoë

Kaapse dinkskrum pleit vir oop inklusiewe Afrikaanse universiteit

Jaco Fourie 2016-08-02 Wat min Afrikaners besef is dat Afrikaans oorspronklik in Arabiese skrif geskryf was voordat dit in Romeinse-skrif geskryf was; dat dele van die heilige Koran van die Moslems in Afrikaans vertaal was, lank voordat die Bybel in Afrikaans vertaal was; dat '

Elsabé Brits oor Emily Hobhouse, geliefde verraaier

Herman Lategan 2016-08-02 Baie dankie. Goeie onderhoud en ek sal die boek beslis lees.

Uit die argief, US-taaldebat: Marlene van Niekerk on the Stellenbosch University language debate

Jean 2016-08-02 Ja, een van die voor-die-hand-liggende redes is dat dit nie 'n artikel is nie maar 'n brief gerig aan die Engelssprekende Robert. Oa dien dit ook as 'n bruikbare verwysing om die Afrikaanse kwessie aan 'n baie wyer groep lesers as net Afrikaanssprekendes

Munisipale verkiesings 2016: business as usual in ongewone tye?

Gustaf Claassens 2016-08-02 Vinger op die pols en selfdenke is gewoonlik nader aan die kol as hoorsê, opportunistiese propaganda, gerieflike self "bluff" en wensdenkery ... Bettina is daarom, dink ek, baie naby of dalk heeltemal reg. Buitestanders besef en weet nie altyd wat die in

Reaksie op Angus se kommentaar onderaan my brief van 28 Julie 2016

Angus 2016-08-02 Beste Jan Rap, Dis goed van jou om oor taal en die funksie daarvan te besin, maar die afgelope ruk het jou skrywes net ʼn geskarrel in die hoenderhok geword. Kom, ek gee jou ʼn paar voorbeelde. Aan die een kant is ʼn woordeboek vir jou die toetssteen of

Leeus!

Pieter 2016-08-02 Dis 'n groot probleem met die Leeus, so goed soos wat hulle speel, hul het nie daardie gedeelte van die tipiese Bulle-spel in hul arsenaal waar die voorspelers die bal beheer en behou om die oorlosie te laat leeg loop nie.

Reaksie op Angus se kommentaar onderaan my brief van 28 Julie 2016

Angus 2016-08-01 Beste Jan, Miskien het dit nou tyd geword dat ek jou leer hoe verklarende woordeboeke werk. ʼn Goeie woordeboek dui die verskillende betekenismomente van ʼn woord aan. Telkens wanneer die woord gebruik word in ʼn sin, word een van die momente geaktiveer

In 'n nuwe bedeling: Afrikaans as 'n onderrigmedium in skole

Danie van Wyk 2016-08-01 Voorwaar 'n weldeurdagte artikel Graham. Jy gee 'n nuwe en 'n vars perspektief op 'n onderwerp wat soms, na my mening, te emosioneel benader word. Afrikaanse skole en mense het mekaar nodig en moet besef dat ons SAAM baie STERKER is.

Leeus!

Reusedwerg 2016-08-01 'n Leeu laat nie aan hom lek nie.

Bietjie-bietjie bestaan

Jan Rap 2016-08-01 Ja, en die volgelinge van die wat die waarheid najaag geniet die lewe, of hoe?

Lang geswolle belemmering

Jan Rap 2016-08-01 Nee daar het nie.

In die gesig gevat

Jan Rap 2016-08-01 Darwin? Is dit nie die u wat beweer ape stam van amoeba's af nie?

Elsabé Brits oor Emily Hobhouse, geliefde verraaier

Sarie Sitkamer 2016-08-01 Lekker. Ek wonder of die liewe Emily nie dalk 'n verhouding met 'n vrou gehad het nie.

PEN Afrikaans teken protes aan teen die afdanking van agt SAUK-joernaliste

Robert van Staden 2016-08-01 Luister enigiemand na PEN Afrikaans? Het PEN Afrikaans enige invloed? Is dit genoeg om bloot persverklarings te skryf en op die internet te pos?

Freda Linde (1915–2013)

Rentia 2016-08-01 Freda Linde het The Giving Tree, deur Shel Silverstein, vertaal na Die liefde van 'n boom. Een van my gunsteling boeke van alle tye.

Kaapse dinkskrum pleit vir oop inklusiewe Afrikaanse universiteit

Hanno Visagie 2016-08-01 Lees gerus The Cultural Value of Christian Higher Education - http://advance.cccu.org/stories/the-cultural-value-of-christian-higher-education

Miskien kan iemand help

Reusedwerg 2016-08-01 Jan, can I phone a friend?

Einstein-kompetisie: Marcel Spaumer

Retha 2016-08-01 Sal dit baie waardeer as jul my ook e-pos want my dogter is ook tussen al die Einsteins bo.

Wie is ek? deur Louis Awerbuck en Lise Swart

Margret Botha 2016-08-01 Goeie dag Lise en Louis Ek luister na julle program op RSG en ek wil graag weet hoe om met julle in kontak te tree. Ek wil 'n praatjie vir dames aanbied ivm hoe depressie die rol van die man, die rol van die vrou beïnvloed en wil weet of julle beskik

Miskien kan iemand help

F C Boot 2016-08-01 Jan Rap 1. Lees gerus Mense agter boeke: Jaco Botha gesels met Lana Barnett – uitvoerende hoof van Leserskring / Leisure Books op LitNet van 15 julie. 2. Probeer 'Kook en geniet.' 3.Google Mapogo Matamaga. 4.Solank die goed waaruit sand bestaan nog

Vonani Bila

bernard 2016-08-01 Nice imagery.

Dinge wat ek nie verstaan nie

F C Boot 2016-08-01 Beste Duitswester In my army-dae was 'monkey suits' met blink koperknope nog in. Staan jy inspeksie dan klim jy bo-op die katelstyl en hou die ou oorkant jou gestyselde broek regop, sodat jy soos 'n slang daar kan inseil. As jy klaar is bewys jy hom dies

Einstein-kompetisie: 212 Afrikaanse Einsteins

Ilse 2016-08-01 Wanneer presies word die kortlys en wenners aangekondig? Dit is al Augustus.

Antwoord op Angus se twee stukkies kommentaar onderaan my brief van 14 deser

F C Boot 2016-08-01 Yep Angus "beauty is in the eye of the beholder ".
Top