Kommentaar

Persverklaring: Jan Heunis bedank as 'n lid van die Raad van die Universiteit Stellenbosch

Niel 2016-08-05 Sakkie, ek twyfel of die 'skouerskuur'- storie enige waarheid inhou. Wim het in 1977 by PRG sy matriek afgehandel, terwyl Jan vroeg in 1978 reeds tot die Balie toegelaat is. Dit veronderstel 'n ouderdomsverskil van ten minste vyf jaar en ek twyfel of hul

Persverklaring: Jan Heunis bedank as 'n lid van die Raad van die Universiteit Stellenbosch

Jakkie Heunis 2016-08-05 Beste Sakkie Ek dink jou bronne het die kat aan die stert beet. Ek is een van Jan Heunis se broers en die enigste een van ons wat saam met Wim in die klas by Paul Roos Gimnasium was. Ek het Wim en sy familie nog altyd as vriende beskou en is nie bewus

Persverklaring: Jan Heunis bedank as 'n lid van die Raad van die Universiteit Stellenbosch

Danie Rossouw 2016-08-05 Sakkie, ek is bevrees jou feite is verkeerd. Jan Heunis is in meer as een opsig Wim se senior. Om mee te begin was Jan al bykans reeds afstudeer en toegelaat as ’n Advokaat toe Dr Wim destyds in 1977 op Paul Roos aan sy matriek gewerk het. Jan was bowen

Elsabé Brits oor Emily Hobhouse, geliefde verraaier

Naòmi Morgan 2016-08-05 Goeie vrae en uitstekende antwoorde, net betyds voordat die boek Dinsdag op Vrouedag by die Vrouemonument in Bloemfontein vrygestel word. Ons sien almal baie uit; dis seker geografies die naaste wat 'n mens aan Emily in Suid-Afrika kan kom.

Drange

Anne-Marie 2016-08-05 Pragtig!

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Gustaf Pienaar 2016-08-05 Dankie dr Steyn vir u waardevolle bydrae. Ek moedig LitNetters aan om die skakel (hierbo) na u interessante artikels te volg. Self was ek nie voorheen daarvan bewus nie. Groot waardering, nogmaals.

Elsabé Brits oor Emily Hobhouse, geliefde verraaier

Gustaf Claassens 2016-08-05 Tyd en navorsing bring meesal nugterheid. Soos Carl van der Merwe met sy boek "Donkerstroom oor Eugene Marais, doen Elsabe Brits almal 'n guns met hierdie boek. Dit werk met feite en nie "mites" nie. En al is dit ietwat van 'n ontnugtering vir baie (veral

Mites, leuens, valshede, onsinnighede, halwe waarhede en snert

F C Boot 2016-08-05 Beste Jan en Angus Kry die waarheid en aktiveer http://www.rdm.co.za/politics/2016/05/09/thank-zuma-for-the-reality-check.-sa-is-just-another-african-country

Waar’s nog ’n volk soos my volk?

Jaco Fourie 2016-08-05 Jan Ek skryf voorts apart van my vorige respons, aangesien jy meer as een onderwerp raak. Max is eintlik reg wanneer hy sê dat die Afrikaner vandag ekonomies beter daar uitsien as onder die vorige bedeling. Onder die vorige bedeling was die Afrikaner s

Waar’s nog ’n volk soos my volk?

Jaco Fourie 2016-08-05 Jan Die Transvaalse en Vrystaat-republieke het die Engelse oorlog verloor met enorme lewensverliese, maar daarna sonder 'n skoot en sonder lewensverliese, het die Afrikaner die hele Unie van Suid-Afrika vir homself ingepalm. Die eerste geval verloor deur

Kaping of konsolidasie

Jaco Fourie 2016-08-05 Jan Dankie vir die ondersteunde kommentaar, wat hoogs waardeer word.

Boeke maak ’n verskil

Christella Du Raan 2016-08-05 Ek wil die boek, "Die Vrystaat en sy mense" koop. Het u beskikbaar? Mev C du Raan

Swerwer met 'n tuiste

Trienie 2016-08-05 Wow! Het jy nie 'n blog waar ons meer kan lees en foto's sien nie?

Drange

Adelle vd Merwe 2016-08-05 Briljant geskryf!

Mites, leuens, valshede, onsinnighede, halwe waarhede en snert

Angus 2016-08-04 Beste Jan, Ek het lanklaas Suid-Afrika se dilemma so raak beskrywe gesien soos in daardie tweede paragraaf. Ek sal net so 'n bietjie moet skaaf aan jou taalbeskouing. Groete, Angus

Hoe ek vir Wilfrid Cooper as mens geken het

Rethie Loubser 2016-08-04 Ek herinner my dat die regter in die Tsafendas-saak Dr Verwoerd se kamermaat op Stellenbosch was, volgens 'n persoonlike mededeling van die regter se seun aan my. Ek het ook vir Wilfred Cooper ontmoet, hy het my aan Elsa Joubert voorgestel en gereël dat

Tien vrae: Eunice Basson oor Leiboom

Inge P Brandt-Shahia 2016-08-04 Stompie! Ek sal 'Leiboom' soek. Klink na iets wat mens moet besit. Ek eer jou dat jy 'n droom werklikheid gemaak het. Inge

Bravo Franco Mostert!

Angus 2016-08-04 Beste Jan, Franco Mostert het Afrikaans gepraat, want hy is Afrikaanssprekend. Joel Stransky kan nie eens behoortlik Engels praat nie; dan wil jy hê hy moet Afrikaans praat? Kobus Wiese het seker Engels gepraat omdat dit 'n Engelse program was. Almal

Miskien kan iemand help

Angus 2016-08-04 Beste Jan Rap, Lekker ou vragie oor die foton. Ek sien die slim mense antwoord jou nie, dus sal ek maar probeer. Die Standaard Model vereis twee partikels: die elektron en die proton. Eersgenoemde is die materie en laasgenoemde die energie. Of as jy wil,

Uit die argief, US-taaldebat: Marlene van Niekerk on the Stellenbosch University language debate

Riana Kruger 2016-08-04 Besonder insiggewende artikel - baie dankie vir hierdie bydrae! Jammer dat so 'n profetiese stem dikwels op eie bodem nie voldoende na waarde geskat word nie. Ek verwys na die volgende artikel wat in 2015 in die Sweedse koerant Svenska Dagbladet verskyn

En die lekkerste deel van dood wees: 'n waardevolle eksperiment

Thys du Preez. 2016-08-04 Ek het hierdie boek gelees , en na die laaste bladsy het ek onmiddellik weer voor begin ... dit het nog nooit voorheen gebeur nie. Ek weet nie hoekom nie, maar ek weet ek gaan hom weer lees ... en dalk weer.

Hoe ek vir Wilfrid Cooper as mens geken het

Chris Marnewick SC 2016-08-04 Ek onthou twee staaltjies oor Wilf Cooper, wat altyd in die hof as Doctor Cooper aangespreek is. Tydens die geregtelike doodsondersoek na die beweerde selfmoord van 'n Durbanse tandarts in 1976 in die Streekhof in Durban - wat ek toevallig bygewoon he

Drange

Frank Terblanche 2016-08-04 Puik gedig!

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 7, senior fase)

illze 2016-08-04 hallo almal ek soek dringend graad 7 vraestelle wiskunde Afrikaans en Engels my seun ly aan ADHD en het hierdie twee kwartale nogal swak gedoen

Elsabé Brits oor Emily Hobhouse, geliefde verraaier

Sakkie Spangenberg 2016-08-04 'n Merkwaardige vrou. Ek sien uit na die lees van die boek.

Swerwer met 'n tuiste

Vanessa Breytenbach 2016-08-04 Dit maak n moederhart week. Dankie my kind van Korea!

Lang geswolle belemmering

F C Boot 2016-08-04 CM As die skoen jou pas trek dit aan.

Elsabé Brits oor Emily Hobhouse, geliefde verraaier

sarie sitkamer 2016-08-04 Ah. Maar as sy sou wou, dan sou ons haar 'n lisensie gegee het. ;) Dankie vir die antwoord.

Drange

Ian 2016-08-04 UItstekend!

Drange

Shariska 2016-08-04 Harde gedig met 'n sagte, tog hoopvolle slotstrofe ... Baie goed verwoord!

Drange

pat viljoen 2016-08-04 Meesterlik soos altyd Francois Meyer.

Drange

Danelle 2016-08-04 Wat 'n uitstekende gedig!

Swerwer met 'n tuiste

Sandra 2016-08-04 Pragtig!

In 'n nuwe bedeling: Afrikaans as 'n onderrigmedium in skole

Maria Snyman 2016-08-03 Ek hou veral van: "Omarm die volle spektrum van Afrikatale tot ons beskikking deur ’n Afrikataal naas Afrikaans en Engels by jou skool te bevorder." Dit slaan my ook dronk dat dit nooit 'n prioriteit was nie? Dink net hoe anders dinge kon geklink het as

Pensioenaansoek, kategorie 83

Madeleen Theron 2016-08-03 Die verhaal is baie goed geskryf. Ek kon die atmosfeer voel, ruik en beleef. Wel gedaan.

Elsabé Brits oor Emily Hobhouse, geliefde verraaier

Elsabe Brits 2016-08-03 Beste Sarie, die liewe Emily was baie oopkop, en sy was goed bevriend met twee vroue wat in 'n verhouding was: Alice Greene en Elizabeth "Betty" Molteno, maar nee, sy was beslis nie in 'n verhouding met 'n vrou nie.

Werfsonde deur Kleinboer: die groter geheel is in die klein detail

Francois Williams 2016-08-03 Kleinboer is die MAN! My gunsteling ...

In die gesig gevat

Angus 2016-08-03 Beste CM, Jou klip jaag nou weer al die oningeligtes oor evolusie uit die bos uit. Groete, Angus

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Roché Steyn 2016-08-03 Dankie Gustaf Pienaar vir die uitstekende artikel. Wens ek het vroeër daarop afgekom. My reaksie na die HHA uitspraak was immers daardie gefluisterde ‘Strafreg 1’ waarna Gustaf verwys. Ek het al voor die uitspraak my bedenkinge gehad nadat ek die ker
Top