Breypen

  • 2

net ʼn handjievol briljantjies
kan die diggekoekte sielstringe
ontrafel

tog kan sielvolle wolle
ruig gebrei
knus
kil koppe omvou
soos musse

  • 2

Kommentaar

  • Willem Boshoff

    Fantastiese gedig! Met so min woorde, 'brey' jy iets heel besonder. Dankie, jou gedig het my laat glimlag en laat dink.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top