Kommentaar

Student, waardeer jou studie

Melt 2016-09-05 Uitstekend Jaco.

Die dwaas dink daar is geen God nie ... (Psalm 4:1)

Jaco Fourie 2016-09-05 FC Boot en Tiens Pretorius FC Jy skryf: " Dit gaan mos nie hier om wetenskaplike kennis nie! Dit gaan oor dat 'n mens jou lewe moet verander." Nee jy slaan die bal skoon mis. Dit gaan hierbo oor wat die Bybel oor ongelowiges (Ateïste, Agnosties en and

Die dwaas dink daar is geen God nie ... (Psalm 4:1)

Jaco Fourie 2016-09-05 Riaan Omrede jy geen teen argument het nie, sê jy ek rammel. Ten minste het FC Boot iets konstruktief vir die Christenleser te sê gehad, en Tiens Pretorius eerlike Christelike introspeksie. Jou respons gee stukrag aan die Arabier-wysgeer se beskouinge

Blankes sal Suid-Afrika gedwonge moet verlaat aldus Mnr De Klerk

Reusedwerg 2016-09-05 Jaco. Ek herhaal soos ek al in vorige kere op jou insette reageer het. "I bow to your superior knowledge"

Erfenis van dikkoppigheid

CM 2016-09-05 Dit is soos Genesis 6 vers 6: Jy wil nie verstaan wat jy lees nie.

Besigheidstudies-vraestelle: November 2011

LitNet 2016-09-05 Hallo Matt, ek is bevrees dat ons nie op die oomblik graad 10- en 11-vraestelle hiervoor beskikbaar het nie, maar wel die vraestelle waarby jy hier kommentaar gelewer het. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Wiskunde: Hersieningsvraestelle vir graad 12 (2015)

LitNet 2016-09-05 Hallo Jolanie, ek is bevrees dat ons nie wiskunde geletterdheidsvraestelle op LitNet beskikbaar het nie, maar nooi enige lesers uit om kommentaar te lewer as hulle bewus is van sulke vraestelle wat elders beskikbaar is. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuur

Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

LitNet 2016-09-05 Hallo Jeffson, die natuurwetenskapvraestel by hierdie item, kan hier gevind word: http://www.ecexams.co.za/2014_November_Gr_6_Exams.htm. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Erfenis van dikkoppigheid

CM 2016-09-05 Ek is onder geen indruk nie. Dit is duidelik tot jou voordeel om voort te gaan met die lees.

Verlore lekkerte

CM 2016-09-05 Dit is tot jou voordeel om voort te gaan om te lees. Bly net hier.

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 8, seniorfase)

LitNet 2016-09-05 Hallo Jackie, hier is wiskunde- en Afrikaans-hulpmiddels: https://www.litnet.co.za/wiskundevraestel-en-memorandum-november-graad-8-seniorfase/ en https://www.litnet.co.za/vraestel-en-memorandum-afrikaans-eerste-addisionele-taal-graad-8-november-2015/. Gro

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 4, intermediêre fase)

LitNet 2016-09-05 Hallo Lisha, die item waarby jy kommentaar lewer, bevat 'n graad 4-vraestel. Hier is ook 'n graad 5-vraestel: https://www.litnet.co.za/wiskundevraestel-en-memorandum-junie-graad-5-intermediere-fase/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels, Xhosa en Sotho)

LitNet 2016-09-05 Hallo Rudolph, ons voeg slegs vraestelle hierby waarvoor ons toestemming verkry of wat spesiaal vir LitNet opgestel is. Blaai gerus deur hierdie afdeling en hou dit dop vir nuwe inhoud wat bygevoeg word: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/n

Onderhoud: Peet Venter

Elizabeth Lemmer 2016-09-05 Het nie eers geweet van Peet Venter nie. Gaan nou al sy boeke lees!

Die wind

jules 2016-09-04 Baie mooi ou vrind. als is gas,lewend en vresend vol.

Krieket

jules 2016-09-04 Beven, wie se sin, wie regeer, baie dankie iemand, ek en jy sien altyd meer ...

US-taalbeleid: Taalverwarring

Wilhelm Fourie 2016-09-04 Dankie vir die uitstekende analise!

Please help, God bless

Jacqueline 2016-09-04 Sjoe, ek het die storie verskriklik geniet. My mond het oopgehang van die lag en die skok!

Die liefdeslewe van miskruiers: V&A met Einstein-kompetisie-wenner Anneke Schoeman

Barnie Groenewald 2016-09-04 Absoluut kostelik,verrykend en komies insiggewend!

Erfenis van dikkoppigheid

Jan Rap 2016-09-03 So, jy gaan reël met webvoet of staatsveiligheid of een of ander IT-maatskappy dat jou wyshede nie my rekenaar bereik nie? Ook, verkeer jy onder die indruk dat jou plasings noodwendig onkunde verdryf?

Wie was Master Jack – 'n myner van Welkom?

Laura 2016-09-03 So lekker om elkeen se bespiegeling te lees en veral van David Marks self! Soveel herinneringe van "Iive" opvoerings in 1968 by die Ilikai in Pretoria op vrydagaande🎶 Duidelik het die woorde vir baie laat wonder en veral bygebly tot nou toe. Dit her

Die wêreldwye hoekie vir eensames

Tinka 2016-09-03 Dame van 47 wat na ordenlike opregte geselskap en vriendskap soek

As universiteite verengels, hoe gemaak met opvoedkundestudente wat by Afrikaanse skole gaan skoolhou?

Chris Viljoen 2016-09-03 Dit is juis die verwysing na die 'ons' wat erns moet maak met die strewe na taaldiversiteit wat problematies is. Hoe kan veeltaligheid by universiteite 'n werlikheid word as die aanbod in Engels net al hoe groter word? Voorts lyk dit nie asof doserende pe

Die dwaas dink daar is geen God nie ... (Psalm 4:1)

Tiens Pretorious 2016-09-03 Reusedwerg (Betelgeuse?), hy bedoel dis die gelowiges wat min kennis het, want die ongelowiges soos Hawking weet baie. Die fout is ons soek God in menslike gedaante, soos die prentjies wat ons van Jesus sien. Ek glo egter God is iets heel anders, ‘n t

Die dwaas dink daar is geen God nie ... (Psalm 4:1)

F C Boot 2016-09-03 Beste Jaco Waarlik? Dit gaan mos nie hier om wetenskaplike kennis nie! Dit gaan oor dat 'n mens jou lewe moet verander: Hoekom? Want dit lees: 20. Lewenswysheid is soos 'n predikant wat in die strate en die groot bymekaarkomplekke preek. 21.Sy loop di

Onderhoud: Hein Willemse oor Adam Small, Nathan Trantraal, velkleur en dekonstruksie

Floris Brown 2016-09-03 Baie DANKIE Hein en Lloyd. Baie leersaam en insiggewend!

Verlore lekkerte

F C Boot 2016-09-02 Beide ontbreek jou.

In die gesig gevat

F C Boot 2016-09-02 Die gevoel is wederkerig - maar 'n mens moet verby jou inskrywings kom na goed wat meer die moeite werd is om te lees.

Die liefdeslewe van miskruiers: V&A met Einstein-kompetisie-wenner Anneke Schoeman

Cilliers van Niekerk 2016-09-02 Waardige wenner (geluk, Anneke!); lieflike onderhoud.

Boekbekendstellingsindrukke en foto's: Ons Japie: Die Boereoorlogdagboek van Anna Barry

Ena Jansen 2016-09-02 Ja, wat sal ek nou sê. Omdat Anna Barry se storie oor die Anglo-Boereoorlog, oftewel die Suid-Afrikaanse Oorlog gaan, was dit vir my belangrik om 'n verskil te maak tussen 'n hedendaagse (plaas)boer en die Boere van destyds.

Die dwaas dink daar is geen God nie ... (Psalm 4:1)

Jaco Fourie 2016-09-02 Reusedwerg My punt stem ooreen met die twee punte hierbo deur die Arabiese wysgeer gemaak. Lees gerus weer indien jy sy punt gemis het.

Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels, Xhosa en Sotho)

Rudolph Alberts 2016-09-02 Indien dit slegs GRATIS is sal u so goed wees en vir my alle leerareas graad 3 email vir 2&3de en 4de kwartaal.sal opreg waardeer word as CAP bevat

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 4, intermediêre fase)

lisha 2016-09-02 ek wil graad 4 wiskunde en 5 wiskunde asblief

As universiteite verengels, hoe gemaak met opvoedkundestudente wat by Afrikaanse skole gaan skoolhou?

Hanno Visagie 2016-09-02 Alana Bailey sê eergister : AfriForum en ander lede van die Solidariteitbeweging is tans in verskeie regsprosesse op primêre, sekondêre en tersiêre onderwysvlak betrokke. Dit stel ons bloot aan kritiek, waarvan ek enkele voorbeelde gaan noem, en ek sa

Opwindende nuus oor 'n nuwe exoplaneet

Angus 2016-09-02 Beste Panda, Dit klink my of jy nog twyfel of sy die storie uit die duim gesuig het. Wat van hierdie een? Toe sy nog klein was, het hulle gesin aanskou hoe 'n tornado die plaashuis nader. Vanuit die niet het 'n vlieënde piering te voorskyn gekom en oor

Blankes sal Suid-Afrika gedwonge moet verlaat aldus Mnr De Klerk

Jaco Fourie 2016-09-02 F.C.Boot Wat FW de Klerk te se het, kan alleenlik in die hoedanigheid van 'n gewone burger van die land, en die van sy fondasie gesien word; in dieselfde lig soos wat Reusedwerg sy sieninge uiter; met geen geloofwaardige volksondersteuning nie. Maw. m

Blankes sal Suid-Afrika gedwonge moet verlaat aldus Mnr De Klerk

Jaco Fourie 2016-09-02 Reusedwerg Ons almal weet die land is in 'n gemors, ondersteuners van polities verlinks, middel, en verregs. Selfs binne die ANC is daar besef die land is in 'n gemors. Eerder om voortdurend te sanik, deel eerder met ons 'n moontlike positiewe oplo

Mense agter boeke: Leana Lategan, Museumgeesteswetenskaplike by NALN

Corlietha Swart (Ondervoorsitter: Vriende van NALN) 2016-09-02 Leana, baie dankie ook vir jou groot bydrae oor jare heen in belang van NALN en die Afrikaanse letterkunde - elkeen by NALN se bydrae is onvervangbaar en belangrik, omdat jul so min personeel is wat so 'n reuse taak in belang van die Afrikaanse Letterkund

Verslag oor kopieregwetgewing aan lede by PEN Afrikaans se AJV op 20 Augustus 2016

Carla van der Spuy 2016-09-02 Dis reg. Ons verdien reeds so min. As dit goedgekeur word sal daar min skrywers oorbly.
Top