Angus2016-09-13Beste Jan,
Jy is nou besig om soos ʼn hoender op ʼn warm sinkplaat rond te dans.
Jy het aanvanklik woordeboekmakers daarvan beskuldig dat hulle woorde verkeerdelik opneem. Ek het jou gevra om vir my voorbeelde daarvan te gee. Jy het die woorde ‘sonde
Annette2016-09-13Ons het as kinders in daardie bos gespeel, piekniek gehou, boom geklim en berg geklim. Ons het daar gaan kuier by die niggies en later daar gewoon. Nou is ek al 'n ouma en nou ewe skielik is dit nie meer goed genoeg nie. Nee los die bos uit. Wat makeer ju
Natasja2016-09-13Nou wonder ek net- dis aanvaarbaar dat jong meisies topless dans en met riempies rondloop in hul tradisionele villages. So dan behoort dit toegelaat te word in skole? Waar word die streep getrek?
LitNet2016-09-12Hallo Marlene, ons het ongelukkig nie op die oomblik vraestelle vir graad 1 en 2 beskikbaar nie en die graad 3-vraestelle hierbo, is die enigstes waarvoor ons nou toestemming kon verkry. Ons voeg by wanneer ons weer spesiale toestemming vir vraestelle ver
LitNet2016-09-12Hallo Carin, ons het nie spesifieke vraestelle beskikbaar vir die November-eksamen nie, maar voeg ekstra algemene hersieningsvraestelle by soos wat ons toestemming daarvoor verkry. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Livy2016-09-12Shoo Hilton, dis rêrig 'n eer vi my om te kan skryf. En mense soes jy kry wat my net inspireer om verder te skryf. Ek waardeer rêrig al ie support wat ek kry van amal af. Soes djy sê, vi my is die rêrig 'n situasie van ôs moet dit doen al is dit hoe
Pieter Goosen2016-09-12Wow. Ons as Wynand se ouers wil net graag vir hom sê baie, baie geluk met sy prestasies. Ons is so ongelooflik trots op hom. Ook vir al die betrokke partye in die kompetisie wil ons net sê baie dankie vir die geleenthede wat julle vir ons kinders en o
Angus2016-09-12Beste Johannes,
Dan kan ek mos 'n foto van Andy Murray se mond stuur, net voor hy sy raket stukkend slaan. Dan praat hy goeie Afrikaans.
Groete,
Angus
Chantel Viljoen2016-09-12Ek is 'n gekwalifiseerde grondslagfase-onderwyseres, maar die werk is maar skaars vir grondslagfase-onderwyseresse. Ek oorweeg dit om 'n kursus te doen om kinders te help wat leerhindernisse het. Kan u my miskien raad gee en miskien waar ek so iets kan do
Marius2016-09-12Jan -
Baie dankie vir hierdie hartstogtelike, stapsgewys geformuleerde en regsgefundeerde pleidooi, nie net vir die handhawing van die grondwetlike regte van Afrikaanssprekendes nie maar natuurlik ook vir respek vir alle landsburgers se moedertaalregte.
Cilliers van Niekerk2016-09-12Hoewel ek nogal wonder of die fliek reg sal laat geskied aan 'n plesier van 'n resensie gaan ek des te meer ywerig kyk om uit te vind, Reney!
Hilton2016-09-11Nou net jou brief gelees terwyl my tone krul van lekkerkry; nie oor jou taal nie, nie oor die feit dat jy praat van kallids nie, maar jou assertion wat eintlik sê dat jy arrive het, dat jy hier is, nou, bloot net mens, mooi in al sy vorms. Sien ek's 'n k
Elna kunz2016-09-10Dis opperste diskriminasie en manipulasie en intimidasie van my mensereg asook dié van elke leerling wat aan bande gelê word ... ons moet dit met hare en tande beveg ...
Gogo de Bruin2016-09-10Hierdie argumente kom van iemand wat, soos dit my altyd voorkom, tuis is in haar vel en hare en dus beslis geldig is.
Ek vra my net af waarom swart onderwyseresse dan blykbaar nie dink dis 'n probleem dat hulle 'n koloniale voorbeeld stel aan swart meisi
Johannes Vogel2016-09-10Angus, dis moersnaaks. Jy sal jou foto's die praatwerk moet laat doen. Daar is nou 'n App, in Afrikaans, wat lippe kan lees van die persone op die foto, al beweeg die lippe nie.
TAG2016-09-09Hierdie is inderdaad ’n situasie wat baie kommer ontwaak. Verskoon my Afrikaans om mee te begin. Ek weet persies hoe dit voel om aan ’n korter ent te trek as studente wie ’n twee-uurvraestel in een uur 15min skryf, en jy vir een weet dat dit werklik
Theuns Botha2016-09-09Beste Elsabe, baie dankie vir hierdie boek, ek sal dit verseker kry! Maar veral dankie vir die harde en goeie werk wat jy onderneem het om by die werklikhede uit te kom. So ken ek jou, geluk! Alhoewel ek moet erken dat ek bietjie antiBrits is en nog iet
Raymond2016-09-09Eregraad in Maart 2016 aan Prof Daniel Kahneman ter erkenning van sy gedagteprikkelende navorsing oor "menslike reaksie op onsekerheid"!
Dit is waar ons tans, myns insiens, tydelik met ons rug teen die muur is. Ken glad nie Prof Kahneman se boeiende s
Philippus2016-09-09Afrikaans het mense meegesleur, agtergronde ingeslurp sodat ons gemeenskaplike grond kon hê. Daarin is ons nie verdeeld nie, daarin lê ons krag. In daardie krag is redding vir ál ons inheemse tale.
Gogo de Bruin2016-09-09Ek het lekker gelees aan hierdie optimistiese, welmenende artikel.
Ek werk twee maal per week baie lekker by 'n swart laerskool waar ek 'n lees- en wiskundeprojek bedryf en wil uit daardie perspektief reageer op jou kritiek op prof Wiechers se kommentaar