Kommentaar

Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

Ria Joubert 2016-09-21 Sal julle gratis vraestelle baie waardeer

Die Nuwe Testament – meer vrae as antwoorde

Jaco Fourie 2016-09-21 Reusedwerg My punt? Heel duidelik in my laaste sin: "Juis ten gevolge van hedendaagse gekorrupteerde weergawes van die oorspronklike Nuwe Testament se teks, kan daar nie aanspraak gemaak word dat die Nuwe Testament as primêre bron van God se openbaring

Die dwaas dink daar is geen God nie ... (Psalm 4:1)

Jaco Fourie 2016-09-21 FC Boot Met die een asem in jou jongste respons sê jy: "Ek het by herhaling gesê dat Moses NIE die skeppingsverhale kon GESKRYF het nie." asook "Ek het by herhaling geskryf dat die Genesisverhale geskryf is in ballingskap (honderde jare na Moses se doo

Waarheen nou Springbok?

Jaco Fourie 2016-09-21 Reusedwerg Alhoewel nie gevra nie, is ek bly om te sien dat jy besef het dat jy wel 'n kandidaat daarvoor was.

Gays en die kerk

Jaco Fourie 2016-09-21 Hugo Gays het niks met enige afname in kerkbywoning te doen nie. Die vrot in die kerk is aan die gang sedert Afrikaners toegang tot die internet verkry het wat hulle visie en intellektuele vermoëns uitermate verbreed het, en nuwe insigte mbt tradisio

Reaksie op Jaco Fourie se kommentaar onderaan my brief van 15 Augustus 2016

Jaco Fourie 2016-09-21 FC Boot Ten minste doen Jan die moeite om sy standpunte te stel. Wat doen jy behalwe as om ander se menings beide hier en elders te lug, sonder persoonlike oorspronklikheid?

Reaksie op Jaco Fourie se kommentaar onderaan my brief van 15 Augustus 2016

Jaco Fourie 2016-09-21 Jan Het jy nou erken dat dit met Afrikaner welvaart goed gaan, want die vorige klagte van jou tot die teendeel is afwesig in jou jongste kommentaar. Wat jy in jou jongste respons sanik, sanik jy vandat ek jou op SêNet ken, ek dink sedert 2008.

Gays en die kerk

Ron 2016-09-21 Die geheel van die berig word saamgevat in die laaste parragraaf. Die vraag is wanneer is iets groot sonde en wanneer is dit klein sonde. Die argument is deur te hoereer en te steel is groot sonde en tog word predikante beskerm deur die kerkvaders. Deur

Reaksie op Jaco Fourie se kommentaar onderaan my brief van 15 Augustus 2016

Jan Rap 2016-09-20 Jaco, dis nie aanhalings wat tel nie maar feite. Honderdduisende Afrikaners is oorsee, 'n groot aantal (dalk duisende) in plakkerskampe, ons universiteite het verengels, ons skole is besig om te verengels en nie eers by die belasting- of polisieaanklagka

Terugkeer na moedertaalonderrig?

Matthys Strydom 2016-09-20 Moedertaal-onderrig behoort 'n natuurlike (en noodsaaklike) vereiste te wees (tot die kind dit behoorlik onder die knie het), vir enige nasie wat trots is op sy kultuur. Hoekom sien ek dit glad nie by ons swart volkere nie - en al minder by die Afrikaner

Die Nuwe Testament – meer vrae as antwoorde

Reusedwerg 2016-09-20 Jaco. Ek vra weer wat is jou punt. Wat wil jy bewys, dat jy die Bybel ken of dat ons gelowiges agterlike/onnosel mense is volgens jou Egiptiese filosoof of "spindokter". As jy probleme het met die Christelike geloof en leerstellings, ek stel regtig nie da

Gays en die kerk

Hugo Steenkamp 2016-09-20 Ek wonder soms hoe voller die kerke sou wees indien die gay-gemeenskap welkom sou wees in die kerk! hoeveel seer die kerk sou gespaar het indien ouers met hul gay seun of dogter gemaklik in die kerk kon rondbeweeg. Hoeveel talentvolle mense mag nie voorsi

Wordfeud in Afrikaans?

Tiens Pretorious 2016-09-20 Dankie vir jou werk vir Afrikaans.

Universiteitskrisis-oplossing

Jaco Fourie 2016-09-20 Reusedwerg Dit kan werk!

Reaksie op Jaco Fourie se kommentaar onderaan my brief van 15 Augustus 2016

Jaco Fourie 2016-09-20 Net om een van Jan se duimsuig-bewerings hierbo vals te bewys, in hierdie geval mbt sy gevolgtrekking dat Indiërs meer verdien as blankes, vertel die jongste sensus ons dat: "On average, the annual income for white households stands at about 365,000 rand

Reaksie op Jaco Fourie se kommentaar onderaan my brief van 15 Augustus 2016

F C Boot 2016-09-20 Beste Jan Los vir Jaco in sy droomwêreld. 'n Boek wat minder gewild is is Volksverraad wat jy kan aflaai in pdf -formaat deur die volgende skakel te aktiveer.http://gelofteland.org/index.php/ons-volk/153-volksverraad-die-boek.html.

Die dwaas dink daar is geen God nie ... (Psalm 4:1)

F C Boot 2016-09-20 Beste Jaco Nêrens het ek ooit dit gesê wat jy nou weereens beweer. Word wakker ek het by herhaling gesê dat Moses nie die skeppingsverhale kon geskryf het nie omdat dit geskryf is soos ek by herhaling verduidelik het. Nou kruip jy weg agter 'jy gorre

Guy Fawkes – SA Secret Service link alleged

Reusedwerg 2016-09-20 Tiens, jou grapjas.

Waarheen nou Springbok?

Reusedwerg 2016-09-20 Dankie Jaco. Jy moet net vir my 'n rekening stuur en dan betaal ek vir die terapie waarvoor ek nie gevra het nie.

Reaksie op Jaco Fourie se kommentaar onderaan my brief van 15 Augustus 2016

Jaco Fourie 2016-09-20 Jan Ek wil nie die punte hierbo bearbei nie. Die verskil tussen jou en my response is dat ek aanhalings vanuit betroubare bronne gekwoteer het. Jy inteendeel het geen betroubare bronne gekwoteer nie, dus is alles wat jy hierbo skryf, jou subjektiewe pers

Die dwaas dink daar is geen God nie ... (Psalm 4:1)

Jaco Fourie 2016-09-20 FC Boot Hoekom gorrel jy voortdurend oor die skeppingsverhaal, wat ek nêrens hierbo gemeld het of deel van die bespreking gevorm het nie? Probeer eerder weerlê waar ek jou beskuldig het deur te sê: Wat ek wel gesê het is dat jy by herhaling al in di

Breyten Breytenbach (1939–2024)

Sunè 2016-09-20 Graag wil ek net noem dat hul nog 'n jonger broer oorlede Basjan gehad het - onderwyser. Daar word geen melding van hom gemaak nie. Hul ma aunt Kitty was my oorlede ma Corrie Burger se suster. Ons was almal baie na aanmekaar. Groete Hul niggie, SunÃ

Tuin van Digters 2016: Onderhoud met Vusi Beauchamp

Carla Crafford 2016-09-20 'n Wonderlike kunstenaar en ek voel geseënd om hom te ken! Sy werk hou nie op om te verras nie, en elke nuwe werk is soos 'n herontdekking. Beste wense vorentoe.

Week van de Afrikaanse Roman 2016: Tom Lanoye, Lien Botha, Francois Smith en Stefan Dixon

Naòmi Morgan 2016-09-20 Belangrike opmerking oor die vertaling van romantitels, in die geval van Kamphoer.

Kunstenaars

Tiens Pretorious 2016-09-19 Dankie Reusedwerg.

Tuin van Digters: Fees skop af met ’n Bohm

Magda van der walt 2016-09-19 Gaan daar ook so iets in Pretoria aangebied word?

Waarheen nou Springbok?

Jaco Fourie 2016-09-19 Reusedwerg. Ten minste het jy met voorstelle na vore gekom waarop gekou en herkou kan word, en nie net gekerm en gekla nie. 'n Blik van jou wat ek kan waardeer

Die dwaas dink daar is geen God nie ... (Psalm 4:1)

F C Boot 2016-09-19 Beste Jaco Kom ons kyk nou na een van jou wilde bewerings: "Onthou dit is jy wat Jesus bevraagteken het toe die gesê het "Moses het van my geskryf", deur te wil weergee Moses het nie die eerste 5 boeke van die Bybel geskryf nie, welke boeke eers honder

Boekresensie: Mara deur Lisette van de Heg

Ann 2016-09-19 Is daar 'n opvolg op die boek Mara?

Die dwaas dink daar is geen God nie ... (Psalm 4:1)

Jaco Fourie 2016-09-18 FC Boot Jy skryf hierbo: " want as ateïs verwerp jy die bestaan en werk van Christus en hou gedurig jou homoseksuele lewenswyse hier op SêNet voor as normaal." Nou wat het my seksualiteit met die onderwerp onder bespreking te doen? Jy gebruik dit oogl

Die dwaas dink daar is geen God nie ... (Psalm 4:1)

Jaco Fourie 2016-09-18 FC Boot Jy moet noukeurig lees en nie veralgemenings maak nie. Nêrens hierbo het ek enigsins na die skeppingsverhaal verwys nie. Ek het hierbo ook nie gesê dat jy gesê het Moses kon nie geskryf het nie. Wat ek wel gesê het is dat jy by herhaling al

LitNet Akademies-resensie-essay: 'n Hunkering se grein deur Johann de Lange

Benita Hartman 2016-09-18 'n Ressensie wat my beslis die bundel sal laat gaan uitsnuffel - gestroopte verse waaraan betekenis swanger aan elke woord hang ...

Biblioteke en skole afbrand: dom verset, of slim manipulasie?

Joan van Zyl 2016-09-18 Dankie, goeie stof tot nadenke.

Sexting: Wat jy moet weet

Barbara 2016-09-18 Inisggewend!

Onderhoud: Toast Coetzer en Erns Grundling oor Weg Agterpaaie

Denise 2016-09-18 Asb KykNet maak VIA deel van al die KykNet-pakkette op DSTV ... daar is soveel van ons wat nie die duurder pakkette kan bekostig nie!

Biblioteke en skole afbrand: dom verset, of slim manipulasie?

Student 2016-09-17 Sou dit dus verkeerd wees om sulke dade as barbaars te klassifiseer?

Suid-Afrikaanse universiteite: Nie alles is verlore nie

Johann Basson 2016-09-17 Lesers word daaraan herinner dat die naskoolse studerende jeug in daardie fase van hul lewens is waar baie van hulle haas alles bevraagteken en reken hulle het die antwoorde en oplossings op haas alle lewensvrae en lewensprobleme. En die maklike beskikbaa

Quo Vadis Suid-Afrikaanse universiteite?

Johann Basson 2016-09-17 Kan iemand my asseblief in eenvoudige Afrikaans of Engels verduidelik welke pad ons as Suid-Afrikaners moet volg na die land van volhoubare vrede, geregtigheid en voorspoed?

Established South African writers doing it for themselves

H Gibson 2016-09-17 Ek is verjeug dat daar meer artikels beskikbaar is oor selfpublikasie. Ek selfpubliseer The Chronicles of Han Storm reeks al vanaf 2010 met verkope direk vanaf my webwerf. Internasionale lesers verkies eboeke in pdf, epub of kindle, waar die RSA mark mees

Established South African writers doing it for themselves

Darryl David 2016-09-17 I would like to invite all self published authors to enter their books in the SA INDEPENDENT PUBLISHERS AWARDS organised under the auspices of Booktown Richmondm For more details contact Darryl David on davidd@ukzn.ac.za
Top