Kommentaar

Reaksie op Jaco Fourie se kommentaar onderaan my brief van 15 Augustus 2016

Jaco Fourie 2016-09-26 Jan Piet, Max, Clem, Adriaan en vele ander verwys na die EKONOMIESE WELVAART van die Afrikaner, wat wel baie beter af is in die nuwe bedeling as onder die ou bedeling, wat ek reeds vooraf bewys het vanuit betroubare bronne gekwoteer. Hierdie manne verwys

Waarheen nou Springbok?

Jan Rap 2016-09-26 Die Springbokembleem moes al lankal verwyderd gewees het, iets anders want sport is nie meer wat dit was nie (soos Johannesburg Joburg en Pretoria Tshwane geword het).

Die Springbok en Reusedwerg

Jan Rap 2016-09-26 Ek stem saam

Gays en die kerk

F C Boot 2016-09-26 Lesers moet pasop vir Jaco Fourie. Hy en Jesus se grootste teenstander, die vader van die leuen, is in dieselfde kraal wanneer dit by skrifuitleg kom. Daar is geen groter kenner van God se woord as die een wat uit die hemel geskop is en in Petrus 15:8 tee

Gays en die kerk

Elise 2016-09-26 Miskien lees jy die Bybel asof Jesus of God dit geskryf het. Maar dis deur mense soos ek en jy geskryf en deur oorlewering aan ons oorgedra. Dus, dink aan jou eie opstelle op skool, enige skrywer se handewerk - daar's altyd 'n knippie sout ter sprake ...

Gays en die kerk

Elise 2016-09-26 Tien uit tien Bossie.

Gays en die kerk

Elise 2016-09-26 Alta, wat bedoel jy met "wie sê God aanvaar hulle"? As jy praat van gays is hulle net 'n kniebuiging van heteroseksuele lewendes. God het ons geskape - ALMAL! Natuurlik aanvaar Hy ons bygesê as ons Hom aanvaar! Maar sou ons dig genoeg wees om laasgenoem

Gays en die kerk

Elise 2016-09-26 Goeie punt!

"Brexit" van Afrikaans kan studente en skoliere laat onderpresteer

Wilhelm Fourie 2016-09-25 'n Uitstekende artikel waarmee ek 100% saamstem!

Gays en die kerk

Andre 2016-09-25 Sari, deur dit duidelik te stel dat God iets uitdruklik verbied, is nie veroordeling nie. Daar is duidelike voorskrifte in die verband in die Skrif en dit is God wat dit sê - nie ek nie. Om te redeneer dat almal sondaars is en daarom kan elkeen maar sond

Gays en die kerk

Andre 2016-09-25 Ja, jongmense verlaat die kerk en die skuld lê in 'n groot mate by ons, as sogenaamde gelowiges. Kan die artikel nie nou opspoor maar was van een of ander verslaggewer wat die opmerking gemaak het dat die millennials nie op soek is na 'n kerk wat meer "h

Gays en die kerk

Andre 2016-09-25 Hugo, wat sê die Skrif? Enige sondaar (ek ingesluit) is welkom in die kerk, maar om God te dien, verg van ons om toegewyd en gehoorsaam aan God en sy riglyne vir 'n heilige lewe te lei. Gays in nie alleen wat uitgesluit word nie, maar ook alle persone w

Foto's: Tuin van Digters 2016

Jan van Tonder 2016-09-25 Ai, sou ook graag daar wou wees. Ongelukig vir 'n pensioenaris nie altyd bekostigbaar om so ver te reis.

Gays en die kerk

Johan Claassen 2016-09-25 Jaco- ek verstaan dat jy so voel, nav 'n 'link' na 'n webtuiste met 'n skeptiese benadering. Ek is nie seker wat jou teologiese agtergrond is nie, maar daar is geen weerspreking in die Ou of Nuwe Testament nie. Sommige vertalers het op plekke, nie korrek

Gays en die kerk

M Southon 2016-09-25 Ons weet almal wie hulle is oor alle denominasies en van die gevalle is wyd gepubliseer.

rou in die middel

Johann de Jager 2016-09-25 Ja, oorlede Peers Hartzenberg het van een van my gedigte die volgende gesê: Met sulke gedigte sal die volk weer begin poësie lees. Van hierdie gedig dus ergo, so. En in my gedig was daar nog swakheidjies wat ek na jare eers weer kon raaksien, hier dalk

Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika

Johann Basson 2016-09-25 In die Adelaide Dieretuin te Australië is 'n bronsplaat met die volgende woorde daarop: "WISDOM: Looking ahead, ignoring the past, we see not the future - Chen Ziang 661 - 702 AD." GROOT DANK aan die skrywers en uitgewer vir hierdie fantastiese gesken

Die Jaco Fourie-paradoks

Jaco Fourie 2016-09-25 Raed Luk. 4:16 sê: "Toe het Hy (Jesus in die Sinagoge) opgestaan om uit die skrif voor te LEES." Is dit dan nie bewys dat Jesus geletterd was nie? Toe ek gesê het dat Jesus ongeletterd was, wou ek die Christene op SêNet toets om te sien hoe skerp hul

Oudword

Müller Mentz 2016-09-25 Hartseer maar tog so waar.

Gays en die kerk

Coenie Kukkuk 2016-09-25 Die hoogste wet in die land is die grondwet en nie die Bybel nie - en selfs gelowiges en kerke moet daarby hou.

Reaksie op Jaco Fourie se kommentaar onderaan my brief van 15 Augustus 2016

Jan Rap 2016-09-25 Jaco Het jy temperetuur soos my wiskunde-onnie sou sê? Ek sê dan juis dat dit vrot gaan met die Afrikaner in vergelyking met sy toestand in die vorige bedeling, reëlreg in teenstelling met wat Piet, Max en Clem (en jy) sê. Ek sê weer: Piet Crouc

Oudword

elmarie 2016-09-24 Baie mooi! Kan elke woord saamleef/voel.

Gays en die kerk

Bossie 2016-09-24 Die Bybel sê dalk dit is sonde, maar wat sê Jesus? Hy het nie een keer gepraat oor homoseksualiteit nie, net gesê jy moet jou naaste liefhê soos jouself, en om eerlik te wees, dit klink asof jyself besig is om oordeel uit te spreek, wat maak dat jy be

Gays en die kerk

Alta 2016-09-24 Ek stem

Gays en die kerk

Alta 2016-09-24 Hoekom vra ons nie die Here wat dink Hy van die gay kwessie nie? Dalk het Hy dit klaar in die bybel uiteengesit.Ons kan hierdie saak beredeneer soos ons wil en reg redeneer net soos ons wil. Wie sê God aanvaar hulle net soos hulle is? Hoe seker is ons da

Jaco Fourie speel duiwelsadvokaat - Nuwe Testament: Apostels ongeletterd?

Raed-na-Gael 2016-09-24 Jaco, "I rest my case." Terloops, het jy hier op LitNet = 'n "oorspronlike" Aramese Testament? 'n Kritiese evaluasie van die Pesjitta onder oë gehad ? Weet jy van die Pesjitta? Raed-na-Gael

Book review: Letters of stone by Steven Robins

Evelyn Zumpt 2016-09-24 I was born in Berlin in 1937, the year the photograph was taken which haunted Steven Robins and eventually made him write "Letters of Stone". I attended the launch, bought the book and once I had started to read could not put it down. It made me reflect

Gays en die kerk

Pieter Reyneke 2016-09-24 Johan Claassen, jy skryf darem die mees onwetenskaplike relaas om 'n wetenskaplike teorie ongeldig te probeer verklaar. Vir 'n ongelowige soos ek en ander kan die woord 'sonde' nie bestaan nie, want dit het net betrekking op gelowiges van jou spesifieke g

Oudword

Marianna Schoeman 2016-09-24 So ongelooflik waar! Ek herken myself daarin! Baie geluk, Annecke! Dis regtig mooi.

Foto's: Tuin van Digters 2016

Dolf Wieers 2016-09-24 Jammer ek dit het gemis ... Miskien volgende jaar nuwe planne maak. Gelukwense en groete van Vlaandere af. Dolf Wieers van Leuven.

"Brexit" van Afrikaans kan studente en skoliere laat onderpresteer

Willem 2016-09-24 Ek en jy skryf in vir 'n kursus. Ek is Afrikaans en jy is Sotho. Ek kry my lesings in Afrikaans (moedertaal), jy kry jou lesings in Engels maar jou moedertaal is Sotho. Jou vermoë in Engels as 'n tweede taal is beter as Afrikaans as gevolg van hoe jy sko

"Brexit" van Afrikaans kan studente en skoliere laat onderpresteer

Elizabeth Pearce 2016-09-24 Uitstekende artikel!

Oorsig oor die Suid-Afrikaanse boekmark en Afrikaanse boeke

ALVIDA VAN ZYL 2016-09-23 As ouer van n vryskutjoernalis is ek dankbaar vir enige boekhuis wat nog bereid is om te deel in Afrikaanse skryfkuns. Veral in die huidige ekonomiese lig. Sy het ook haar eerste boek op die winkelrak in Afrikaans en hopelik volg daar nog. Beste wense vir

Gratis universiteitsfooie

Jan Rap 2016-09-23 Ja-nee Jaco hierdie maak nogal sin.

Fyn porselein – te min krake

Dina French 2016-09-23 Fyn porselein is presies wat dit sê, breekbaar! Baie intens.

"Brexit" van Afrikaans kan studente en skoliere laat onderpresteer

Natalia 2016-09-23 Uitstekende artikel Danie!

Gays en die kerk

jakes 2016-09-23 Ek stem 100% met jou saam. Die gekerm oor wat die kerkvaders hulself kwansuis sou verbeel is niksseggend en irrelevant. Of die redenasie dat hulle ook sondig. Dit is soos om te probeer argumenteer dat ’n wet nie geldig behoort te wees nie omdat sommige

"Brexit" van Afrikaans kan studente en skoliere laat onderpresteer

Maureen Le Roux 2016-09-23 Dit gaan die begin van die einde wees. Dit is so jammer dat Engels (wat die "Colonials" dan nou gebring het onderigtaal gaan wees. Hulle breek alle standbeelde en enigiets wat aan daardie era behoort af, maar nou moet Afrikaans ook gaan. Hartseer. Ek is E

Onderhoud: Toast Coetzer en Erns Grundling oor Weg Agterpaaie

Johan Hough 2016-09-23 Ek is op soek na die resepteboek wat op die program bespreek en vertoon was. Die boek se naam is "Ontbening van vleis en Kalaharigeregte". Sal dit waardeer as ek kan inligting kan ontvang waar om die boek te koop. Groete
Top