Tom McLachlan2016-09-29Daar word die afgelope klompie jare gereeld pleidooie gelewer dat groter erkenning aan Kaaps gegee moet word, soos dr Le Cordeur nou weer in sy lesing.
Dr Le Cordeur en ander kenners, soos prof Frank Hendricks, moet asseblief my onkunde verskoon, maar ek
Raed-na-Gael2016-09-29Jan,
Die cliché: Hoe meer dinge verander, hoe meer bly dit dieselfde.
Voor '94 was dit die huidige ouens in regering wat die chaos veroorsaak het.
Nou is dit die rooi-"overalls" wat die chaos vir die na '94 ouens bring.
Wat jy saai sal jy maai.
Jaco Fourie2016-09-29Jakes.
Sodom en Gemorra was kamtig vernietig weens hulle manne se "homoseksualiteit", en onmiddellik daarna is Lot met twee seuns in gemeenskap met sy twee dogters deur God geseën, sonder die geringste straf!
Nou wat vir 'n God is dit!?
Jaco Fourie2016-09-29Jan
Jy sê:"Hoekom het die Afrikaanse universiteite hulle deure oopgegooi vir dié wat in Engels onderrig wil hê?" Hopelik sal die nuwe private Afrikaanse universiteit in wording, nie dieselfde foute begaan nie.
Jaco Fourie2016-09-29Raed
Dankie vir die tekse deur jou genoem, wat Jak2:17 aanvul en uitbrei, asook my voorbeelde genoem, onderskraag, nl die vrug "van die gees" wat lei tot 'n "nuwe mens".
My "na-aap" en jou "om soos Hy te lewe" is seer sekerlik net semantiese versk
Angus2016-09-29Natuurlik bestaan God. Hy is die hoofkarakter binne 'n mitologiese verhaal soos beskryf in die Bybel. Pinocchio, die lewende houtpop, bestaan ook so binne die bladsye van 'n boek.
Hanno Visagie2016-09-29Kaaps / Capey / Afrengels is nog Afrikaans nog Engels, maar 'n hibriede mengtaal en nie 'n variant van Afrikaans nie. Capey / Kaaps behoort op sy eie taalvoete te staan sonder om Afrikaans te besoedel.
Angus2016-09-29Beste FC Boot,
Ek het nie gevra oor hoekstene nie. Ek wil weet hoe jy iets wat nie bestaan nie, kan ontdek. Jy beskuldig mos wetenskaplikes dat hulle maar net dit wat bestaan, kan ontdek.
Dan moet jy ook vir my bewys dat Christus wel bestaan het, behalw
Jaco Fourie2016-09-29Angus
Ek is volkome met jou eens, die dat ek nie gepla is waaraan ander dink of glo nie, selfs of hulle wel in 'n God glo nie. Net soos ek reg het om ateïs te wees, het godsdienstiges die reg om aan 'n Bybelse God te glo.
F C Boot2016-09-29Nie nodig nie. Christus is 'n werklikheid vir elke gelowige. Lees gerus Johannes 14 in die verband. Daar is 'n rede waarom ateïste of Christus se bestaan verwerp of anders reduseer tot 'n gewone mens, want net soos daar geen Afrikane kan wees sonder dat
F C Boot2016-09-29Met die oorgawe het dit nooit gegaan oor “kom ons verbeter en voeg by dit wat reeds daar is” nie, maar eerder oor wat uniek joune was is nou ons s’n. Want jy sien tydens die samesmelting van die munisipaliteite in 'n groter eenheid, was die “comra
Andre2016-09-29Pieter, wat is jou opinie oor profesieë - byvoorbeeld die profesieë omtrent Jesus wat, as net agt daarvan in een persoon moes "voorkom", dit geskat word dat die kans is een uit die totale aantal atome in die bekende heelal.
Andre2016-09-29Hi Pieter. Hierdie gesprek gaan oor die posisie van gays in die kerk - waar die Bybel die standaard is. In die algemeen sal 'n gesprek gaan "hoekom ek dink dit is verkeerd/aanvaarbaar om gay te wees. Ek kan nie fisies bewys dat God bestaan nie - alhoewel
Jaco Fourie2016-09-29Johan Claasen
In u eerste versoek aan my het jy die volgende gestel: “Doen hierdie forum die guns en voorsien 'n paar voorbeelde van jou teorie sodat dit VIR DIE ONTHALWE van die wat iets wil/kan leer, 'n effektiewe verskil kan meebring” dws mbt 194
Gustaf Claassens2016-09-29A much needed essay and very good read. Pact with facts with very good arguments and comparisons, this is the kind of info which needs to be distributed to all concern in an effort to get a much more balanced discussion.
This said, I always find it a bi
F C Boot2016-09-29Beste Jaco
Wanneer gaan jy leer om te verstaan wat jy lees? In Gal 2 onder die opskrif : Geloof bring 'n mens in die regte verhouding met God kan jy lees dat Paulus skryf:
18. As ek dan nou nog, nadat Christus dood is en weer lewendig geword het, op my
Raed-na-Gael2016-09-29Jaco,
Jou laaste para hierbo (FC 18:18) laat my herinner aan die "brief van Christus" in 2 Kor 3: 3 en wat beliggaam word in Gal 5: 22. (Let op die opskrif van hoofstuk 5.)
'n Gelowige in Christus moet probeer om soos Hy te lewe. Dis nie 'n kwessie van
Pieter Reyneke2016-09-29Andre jy praat van Die Bybel as antieke geskrif om sekere elemente van geskiedenis te rapporteer, dit maak dit dus nie Die Woord van God nie. Een of twee bewese geskiedkundige gebeure wat aangehaal word in Die Bybel maak Die Bybel nie 'n betroubare bron n
Pieter Reyneke2016-09-29Jakes jy weet mos nou voor jou heilige siel jy is verkeerd. (Geen God, geen Bybel, geen sonde en dan geen godsdiens.) Dit is gelowiges wat beweer gay wees is boos, dat hulle voor jou God 'n onheiligheid is en moet dus moet hulle gestraf word, en wat ook a
Johannes Comestor2016-09-29Dirk, my beswaar is teen die slaafse navolging van wat in die mode is. Van my argumente is by talle geleenthede op LitNet gepubliseer en kan maklik nageslaan word.
Andre2016-09-29Coenie, dit is nog nooit geskiedkundig verkeerd bewys nie. Inteendeel Lukas word bv as uitstaande historikus aangehaal deur sekulêre historici. Latere bewyse bewys telkens die geskiedkundige korrektheid. Bv Moses kon skynbaar nie die Pentateug skryf nie
Pieter Reyneke2016-09-29Andre, my woorde is om lewens te "versuur". Jy gebruik haat, en dit is presies die omgewing wat gelowiges skep.
Jy moet eers God bewys en dan kan ons oor Die Bybel praat wat jy volgende sal moet bewys is die onweerlegbare bron van God se openbaring en
F C Boot2016-09-29Beste Angus
Dit sou 'n geldige argument gewees het as Christus en geloof in sy verlossingswerk
nie bestaan het nie. Daarom die pogings om Jesus tot niet te maak want sonder Hom is alles te vergeefs.
Jy weet tog dat in antieke tye alles om die hoeksteen
Pieter Reyneke2016-09-29Bossie jy beweer God bestaan. Die onus is op jou om dit te bewys. As jy nie God se bestaan kan bewys nie is daar geen God, geen Woord van God, geen Wet van God, dus geen sonde moontlik nie.
Johann de Jager Jaydee Jaguar.2016-09-29Ja, ook baie dankbaar. Sedert James Bryce se ou boek (± 1899) en verflenterde volumes van "With the flag to Pretoria" waar die woord "mfecana" my vir eers opgeval het, en die boek oor die "abelungu" van Transkei, het ons geskiedenis weer vir my as toep
Jaydee Jaguar2016-09-29Toed. Kom ons skryf die toeganklike mensgedigte vir mekaar wat die volk weer sal laat poësie lees, en dan herkou ons in ’n hiernamaals aan die erudiete wat vir die `ontvolkte` hegemonie septerswaaiers op hartlongmasjiene geskryf is.
Pieter Reyneke2016-09-29Andre, lees net die stukkie informasie, en dan die artikel. Ek gee ook die die skakel na die artikel sodat jy die wetenskaplike proses beter kan verstaan. En ook as bron van my 'kennis".
"A new study led by scientists at The Scripps Research Institute (
Bossie2016-09-29Maar kan jy met al jou wetenskaplike joernale en eksperimente bewys dat daar nie 'n God is nie? Ek respekteer jou besluit om nie te glo nie, maar op 'n artikel wat handel oor die kerk, dink ek mense kan soveel praat oor geloof as wat hulle wil, so hoekom
Bossie2016-09-29Jesus het regtig bestaan, baie historiese geskrifte, nie net die Bybel nie, erken dit, daar is net eenvoudig die debat oor of Hy die Seun van God is of nie.