Leopold Scholtz2016-10-06Niemand betwis die belang van enige bron nie, en dit sluit die Engelstalige pers in. My beswaar by die vorige artikel was dat Kruger se Uitlander-houding uitsluitlik deur die bril van die Engelstalige koerante bekyk word. Dit maak die oorspronklike artike
Henk2016-10-06Die US Raad is nie 'n partypolitieke koukus waarin almal dieselfde deuntjie moet sing nie. Dankie Johan dat jy die moed het om die gekonkelry deur die US bestuur (Wim de Villiers en kie) en Uitvoerende Komitee van die Universiteitsraad (George Steyn en ki
Johann2016-10-06Ek sou net wou byvoeg dat ek met dieselfde ywer as waarmee ek veg om in Afrikaans by Maties, Tuks of Kovsies te swot, moet veg vir die kind wat onder 'n boom in Dzinani moet skoolgaan om in Tshivenḓa onderrig te word.
Wolf2016-10-06Every would-be political leader in this country - especially our present so-called government - should have his face rubbed in this assessment by Professor Mbembe until he is forced to revive that atrophied mental muscle called thinking.
William B2016-10-06I don't disagree with Kriger when he refers to the effects of slavery and colonialism and then obviously apartheid on the psyche of people. However, when I read the rest of his paper (and I must be honest that I lost interest halfway through), my sense is
Pieter Reyneke2016-10-06F C Boot, ek verstaan eerlik waar nie jou argument nie.
Verduidelik vir my wanneer beantwoord jou God gebed en wanneer nie.
Verduidelik vir my jou siening ten opsigte van al die gay verse in Die Bybel en jou interpretasie daarvan.
Dalk kan ek
Wannie Carstens2016-10-06Beste Ludo, die saak van Afrikaans en taalpolitiek word indringend bespreek tydens 'n colloquium wat die Univ van Gent op 27-28 Okt in Gent aanbied. Kom luister gerus wat word daar gepraat en jy sal dan meer begryp wat aan die gebeur is. As jy wil, kan on
F C Boot2016-10-06Beste Angus
Jou mede-ateïs Jaco Fourie - onthou jy hom? - verskil van jou. Stel voor jy neem dit met hom op want dit lyk my julle is dit nie eens nie en praat uit twee monde op SêNet en dit kan nogal verwarrend wees.
Groete
Jaco Fouri2016-10-06FC Boot
Ek gaan nie hierdie rubriekvoorlegging misbruik om 'n sirkeldebat met jou te voer nie. Die leser self sal sy eie gevolgtrekking moet maak ten opsigte van albei van on se response teenoor mekaar.
Jaco Fouri2016-10-06My Ou!
Ek het jou skakel gelees, weereens 'n grashalm gegryp om jou valse stelling te probeer staaf, nl dat Jode vir Jesus as PROFEET beskou.
Jou skakel is die produk van 'n "one man show", Barry Leff, sy eie woorde: "business man by day and a rabbi by
Pyrrho2016-10-06Stem saam dat die artikel werklik te eensydig is. Die moderne universiteit is Europees omdat die Europeërs daarmee vorendag gekom het! Laat ons dit nie uit die oog verloor nie.
kla-kous2016-10-06'n Simplistiese, eensydige artikel waar alles wat wit is, sleg is en alle swartes benadeelde Einsteins is. Onderliggend is 'n samesweringsteorie waar rasbehepte wittes in rookgevulde kamers saamsweer.
Daar is hope wittes wat ook nie fondse kon kry om ver
F C Boot2016-10-06Miskien moet Jaco die volgende skakel aktiveer: http://www.neshamah.net/2011/12/a-jewish-view-of-jesus.html
Daar is talle ander. Maar weer eens is jy die meester woordverdraaier, want ek het geskryf ":Dit het van die Joodse Rabbis amper 2000 jaar genee
Angus2016-10-06Beste FC Boot,
Dit lyk my nie jy verstaan wat bedoel word met die historisiteit van Jesus Christus nie. Dit maak nie saak wie glo dat hy werklik bestaan het nie. Dit is nie ʼn bewys dat hy ʼn historiese figuur is nie. Miljoene kinders glo in die tandmuis
Angus2016-10-06Beste FC Boot,
As dit maar by ses van die bestes bly, soos outjies op skool dit ondervind, dan kan dit nog gaan, veral as dit deur 'n verantwoordelike onderwyser toegedien word. Sommige ouers haal hulle woede uit op hulle kinders, en dan loop die hele ly
Ludo Helsen2016-10-05Op dit ogenblik kunnen heel wat sympathisanten voor Afrikaans in Vlaanderen niet meer volgen wat er in RSA wettelijk gebeurt met het Afrikaans als universtaire onderwijstaal.
De enen zeggen dat er eerder dramatische beslissingen genomen zijn , de ander
F C Boot2016-10-05Jy het duidelik geen idee van wat geloof is nie. Wat jy verkondig is bygeloof - wat die natuurlike en bonatuurlike vermeng. Wat jy verder verkondig is is ook 'n bygeloof, nl dat as God bestaan moet dit 'n manipuleerbare God wees, wat 'n mens met allerhand
Johan de Beer2016-10-05Piet Oompies, hoekom gee jy nie maar jou regte naam nie, of is dit? Wat is nou eintlik jou punt met die kommentaar, moet die publiek in die duister gehou word? Hou by die punt van bespreking. Dalk is jy een vd US-raadslede wat hul 'ondemografiese' bele
F C Boot2016-10-05Jaco Fouri
Ek sien die 'e' is nou weggelaat.
Jou ou twak. Dit is geensins 'n poging om jou swart te smeer nie, maar wel 'n feitestelling. Ontken jy nou dat jy nie voorbeelde uit die dierewêreld gebruik om aan te toon dat homoseksualisme 'n doodnormale
Esther Stieger2016-10-05This is a very interesting discussion and I would like to hear some more ideas on the subject of the commodity aspect of universities.
Jaco Fouri2016-10-05FC Boot
Paulus skryf: "Iemand wat aan Christus behoort is 'n NUWE MENS ('n Christen). Die oue is verby, die nuwe het gekom." 2 Kor.5:17
Ek as ateïs kan werklik die onderskeid maak tussen die opregte Christen wat werklik 'n NUWE MENS in Christus is, en
Jaco Fouri2016-10-05Raed
Geniet vereers 'n rustige vakansie in Mauritius. Wanneer jy terug is, laat ons weet, want ek wag gretig om die strydbijl op te neem.
Lood Terblanche2016-10-05Verfrissend anders! Mens kan weer vir 'n verandering luister na die lirieke EN melodie. Ek sien vorentoe uit na nog van julle werk.
Jaco Fouri2016-10-05Interessant, maar kan jy enige betroubare bron verstrek anders as jou oupa, wat miskien 'n bloed-Nat was en dalk maar die slegste van die man kon gedink het?
Enver Larney2016-10-05Thank you Robert for a timely, well researched and written account of the state of our nation. As a past student of UCT, these serious matters of concern have finally found a means by which they can be permanently addressed. Outside the parameters of Rhod
Jaco Fouri2016-10-04Oudergewoonte, bou FC Boot sy aannames op sekere skrywers se stellings, en die gewoonlik buite verband deur hom gelees.
Hy skep die indruk dat die MEERDERHEID rabbis Jesus aanvaar as PROFEET, sonder om bewyse daarvoor te verskaf. Hy skryf hierbo: "Dit h
Jaco Fouri2016-10-04Vergeet om aan te haal, die skakel vir HIV syfers vir S.A. is:-
http://www.medwiser.org/hiv-aids/around-the-world/hivaids-in-south-africa/