Kommentaar

jong latte op die strand

Willem Boshoff 2016-10-13 Baie dankie!

Die bybel en evolusie

Jaco Fourie 2016-10-13 F.C.Boot Jy reageer vier maande later! Jou beheptheid met my homoseksualiteit, sê vir my jy wil aan my iets te kenne gee wat jy nie wil verwoord nie.

Met kitaar, kopdoek en baret

Trudie Boverhoff 2016-10-12 Die jaagbesem mag weggepak wees, maar in dié gedig, en in Randall se musiek, leef hy jubelend voort.

Gedig: In 'n vergange tyd

Trudie Boverhoff 2016-10-12 Die genoemde voordigters kan geëerd wees.

jong latte op die strand

JD Robertson 2016-10-12 Briljant en elegant.

Die rus is elders

Trudie Boverhoff 2016-10-12 Ek het vandag iemand ontmoet op wie dié gedig geskoei kon wees. Dis ontroerend .... so fyn geskryf.

'n Leserlose skrywer, reis

Trudie Boverhoff 2016-10-12 ... en uiteindelik word die fetussies gebore. Paps ... sjoe.

Abrup

Trudie Boverhoff 2016-10-12 "Hul bespeel mekaar hy speel haar soos `n kitaar sy hom – soos `n drom" Sjoe

Sy het gesê / Hy het gesê

Trudie Boverhoff 2016-10-12 Sjoe ... my pappa maak MOOI...

Interview: The end of public universities in South Africa?

Maria Snyman 2016-10-12 Re what Mbembe says around the word "stupid" - Donald Lazere (2015:99) quotes Derrida in his work Political Literacy in Composition and Rhetoric: Defending Academic Discourse Against Postmodern Pluralism: "I think that if what is called “deconstruction

Rottanggeleerd

Angus 2016-10-12 FC vat nie kanse nie: hy belieg hom sommer self.

Spontane onsin

Angus 2016-10-12 Wat van Ra, die songod, en gode sou mos die mens straf met rampe soos aardbewings en versuipings. Dan is die mitologie, geskep deur die voorsate ook vol drake.

Die bybel en evolusie

F C Boot 2016-10-12 Beste Jaco Twak man. Jy het self elders erken dat net 3% van die wêreldbevolking homoseksueel is. Dit beteken dat 97% nie is. Jy kan dus maar aanneem dat dit nie net teen my maar teen biljoene mense se waardesisteme indruis. Jy sê Die hele hoofstuk 1

Watter God?

Jan Rap 2016-10-12 Hoe so?

Week van de Afrikaanse Roman 2016: 7 dae in Amsterdam

Jan Rap 2016-10-12 Daai lang Hollander (Holtrop) is te pragtig.

Jaco Fourie speel duiwelsadvokaat - Nuwe Testament: Apostels ongeletterd?

Con Meyer 2016-10-12 Raed, Teoloë stel dit dat die Bybel deur God geïnspireer is. Wat word bedoel met geïnspireer? Beslis nie fakse of epos of 'n donderende stem uit die wolke nie. Hallusinasies? Nee Raed, ek sien dit gewoon dat dit skrywers was wat 'n behoefte gevoel het

Uitslae: Sanlam WOW Spelfees

Jason September 2016-10-12 Geagte spelfees-organisasie, ek is teleurgesteld in die feit dat al die kinders se foto's nie daar kon verskyn nie ...

jong latte op die strand

J Martin Trotske Labuschagne 2016-10-12 Stunning, veral die laaste strofe.

Gays en die kerk

Angus 2016-10-12 Beste Andre, Miskien volg jy nie my argument omtrent die historisiteit van Jesus nie. Dit gaan bloot om die karakter Jesus soos in die Nuwe Testament beskryf. Die NT is duidelik nie geskiedskrywing nie, maar volgens die gebeure daarin is dit mitologie:

Gesamentlike persverklaring deur die Bestuur van die Universiteit Stellenbosch en senior onderwyskundiges

Danie van Wyk 2016-10-12 Ek sal graag die volgende in perspektief wil plaas aangaande my en ander onderwyskundiges se standpunt wat met die rektor en visie-kanselier, prof Wim de Villiers, en lede van sy bestuur, in gesprek was oor 'n tydperk van twee maande. 1. Afrikaans is nie

’n Reuse-raaisel

F C Boot 2016-10-12 Beste Angus Siel uittrek sê jy - wel voor jy iets kan uittrek of dit nou letterlik of figuurlik is moet dit darem bestaan - wat sê jy is 'n 'siel'? Bybelgooi is nogal 'n kuns waarin jy eintlik moet uitblink- want jy het mos 23 van hulle - nie waar

Noem my Skollie: Dies wat ek dink

livy 2016-10-12 Dankie julle ... skryf aan!

Watter God?

Trienie 2016-10-12 Jaco, waarom bring jou eie oortuiging nie vrede in jou hart nie? Wat jaag jou? Ek is bekommerd oor jou. Waarheid is soos'n leeu, dit vind altyd sy prooi ...

Gays en die kerk

F C Boot 2016-10-12 Nog 'n ateïstiese leuen. Dit gaan nie om wat jy as mens wil hê nie, want dit is begeertes, dit gaan daarom of dit wat jy vra volgens die wil (plan) van God is en dit tot sy eer en uitbreiding van Sy koninkryk lei. Droogtes en vloede is deel van die nat

Gays en die kerk

F C Boot 2016-10-12 LMGA Dit gaan nie oor fisiese kenmerke nie. Angus se standpunt is dat die Jesus van die nuwe testament 'n mitologiese figuur is. Stem jy daarmee saam of verskil jy van hom?

In memoriam: Otto Jaekel Liebenberg (16 Augustus 1950 – 24 September 2016)

Melinda Bekker 2016-10-12 Leana wat ’n voortreflike getuigskrif van Otto se lewe. Hy het ’n passie vir sy werk gehad en was ’n langafstand-atleet in die opsig dat hy vir die behoud van NALN geveg het. Soms man-alleen. Hy het almal met respek behandel en was altyd dankbaar as

#feescanfall – from a technology entrepreneur’s view

Johanna 2016-10-12 Solidariteit already started this with their Akedemia! http://akademia.ac.za/

2016: die krisisjaar van Afrikaans

Henning Janse van Vuuren 2016-10-12 Universiteite is maar die einde van die ketting. Ons verloor deesdae die behoud van moedertaal op voetsoolvlak omdat Engels as “cool” verkwansel word. Ek het die een en ander te sê gehad in ’n e-pos aan kykNET op FB, maar daar sal seker dadels van

Watter God?

Dirk Rigter 2016-10-12 Jaco, Jy gaan verbeeldingryke "bewyse" kry!

Gays en die kerk

Jakes 2016-10-12 Pieter, verduidelik asseblief waarom moet EK (die gelowige wat glo dat homoseksualiteit sonde is in die oë van die Here) verander? Jy vra van my om my geloof te verloën. Waarom verander JY (die homoseksueel wat aandring om binne die kerk te trou) n

’n Reuse-raaisel

Jan Rap 2016-10-12 Beste Angus Nou nog nie jou skakel opgevolg nie maar ek weet dat Dr Spock al hier in die 70's erken het hy was verkeerd wat die sielkundige opvoeding van kinders betref. Groetnis Jan Rap

#feescanfall – from a technology entrepreneur’s view

A cynic 2016-10-12 And on today's most tone-deaf response to FMF... I was involved in eLearning for close to a decade, including working closely with government. It's 99% hot air and snake oil and to suggest that digital learning can replace brick and mortar institutions

Watter God?

F C Boot 2016-10-12 Wat weereens bewys dat jy geen snars verstaan het van wat jy gelees het nie.

Gays en die kerk

Angus 2016-10-12 Beste Andre, Volgens die Bybel sal jy kry waarvoor jy bid. Gebedsverhoring: Matteus 7:11. Vra, en vir julle sal gegee word (en vgl) Lukas 11:9. Ek sê vir julle: Vra, en vir julle sal gegee word (ens). Gelowiges glo vas daaraan, maar as hulle nie k

Watter God?

Angus 2016-10-12 Beste FC Boot, Kyk net hoe stem ek 100% saam met Jaco! Groete, Angus

#feescanfall – from a technology entrepreneur’s view

André Badenhorst 2016-10-11 Nice heads-up, but there's too much of a simplification in terms of the lecturers. I've been into tech for the past 20 odd years, but as an (over)qualified educator been in the thinking space for longer than that. I know you didn't mean it like that, but

Abrup

Josiah Meyer 2016-10-11 Dankie vir hierdie indrukwekkende gedig.

Gesamentlike persverklaring deur die Bestuur van die Universiteit Stellenbosch en senior onderwyskundiges

Victor Correia 2016-10-11 Ek sal net graag wil weet wat met die studente gedoen word wat teenwoordig deur die besluite benadeel word. Dat daar spesifiek vir Afrikaanssprekende studente uit voorheen benadeelde gemeenskappe voorsiening gemaak word, hou nie rekening met die feit dat

PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool: In alle veiligheid

Pikkie Hayes 2016-10-11 Dis awesome Jaco. Baie geniet. Sien uit vir die res!

Nuwe stemme 5 – saamgestel deur Heilna du Plooy en Loftus Marais

ELIZABETH-ROSE GEORGE 2016-10-11 Ek wil ook deel wees van die groei van Afrikaans. Trots op die digters.
Top