Kommentaar

Gays en die kerk

F C Boot 2016-10-19 Beste Andre Besoek gerus 'n webblad soos Fact and Faith.Jy sal heel interessante artikels vind.

Toekomsmens

F C Boot 2016-10-19 Onnodig om die vanselfsprekende op skrif te stel

Gays en die kerk

Pieter Reyneke 2016-10-19 Jakes, jy volg die vooskrifte van 'n boek wat meer as twee duisend jaar gelede geskryf is. Dit beskryf in baie gebrekkige terme die sosiale omstandighede, gebruike en taboos van duisende jare gelede. Kundiges sukkel om Die Bybel se verse te verklaar want

Maurice se boot

Karin Hougaard 2016-10-19 Heerlike herinneringe! Maurice en Nanette is ineengerol 'super-skeepskaptein-toergids-gasheer-gasvrou-afrikaans-liefhebbers' duisend.

Was Ingrid Jonker ’n slagoffer van die rooi skoene?

James Windt 2016-10-19 Hierdie is `n roerende en uiters goed nagevorsde artikel.............baie dankie.

Selfmoord

Maritsa 2016-10-19 Goeie leesstof. Ek deel dit graag met my klasse. Dankie.

Toekomsmens

Angus 2016-10-19 Kreperende kan ook lees kniekruipende (op die vloere van die kerke.)

Watter God?

Jaco Fourie 2016-10-19 Maggies F.C. Daardie gorrelgeluid in jou keelgat word al hoe harder. Miskien moet jy 'n kwaksalwer daarvoor gaan sien!

#Rommelstatusmustfall

Dirk Rigter 2016-10-19 Reusedwerg, "Oë oopmaak" is ongelukkig nie bewyse nie. Beweer jy regtig dat BHP Billiton Energy Coal South Africa, Anglo American Coal, Xstrata en Exxaro Resources Limited agter die studente onlus sit? Moenie laf wees nie.

Neville Alexander Gedenklesing: Gee erkenning aan Kaaps as moedertaal

Tom McLachlan 2016-10-19 Beste Angus Laat ek eers sê dat ek geen kenner op hierdie terrein is nie en ook geen akademiese taalkundige is nie. Wat ek dus sê, is my eie mening. Ek dink dat wat vandag Standaardafrikaans genoem word (die terme Algemeen Beskaafde Afrikaans/Nede

From racial difference to common citizenship: A hair-raising issue

Chris 2016-10-19 Die probleem is juis dat daar hard probeer word om almal te integreer en gelyk te probeer maak. Dit lei outomaties daartoe dat sekere mense geaffronteer sal word omdat kultuur en waardestelsels soms baie verskil van mekaar. Multikultuur kan net slaag as e

2016: die krisisjaar van Afrikaans

Jaco Fourie 2016-10-19 Jean. Pretoria en US het in ‘n bestek van ‘n paar jaar hulle volwaardige status as Afrikaanse universiteite verloor, nou deelsaam met Engels en eintlik onderskik daaraan; nieteenstaande die konstitusie nie. Waar het die konstitusie al die ander

Watter God?

Angus 2016-10-19 Beste FC Boot, Jy gorrel rêrig swak hierbo. Kyk, as jy wil lieg, lieg darem so dat ons jou kan glo. Heel omslagtig verduidelik jy hoe God die Heilige gees na die Apostels gestuur het. Jy bewys dit nogals met vers en kapittel. niemand stry met wat in di

Gays en die kerk

Jakes 2016-10-19 Pieter, die antwoord op die vraag van egbreukers is tog duidelik en eenvoudig. Jy sal sekerlik nie van die kerk verwag om egbreuk goed te keur of 'n man of vrou se verhouding buite sy of haar huwelik te seën nie? Enige kerk wat so iets sou doen sou nie n

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 8, seniorfase)

Martie 2016-10-19 Middag my seun sukkel vreeslik met wiskunde kan jy miskien help November vraestel en antwoorde asb

Gays en die kerk

F C Boot 2016-10-19 Ns vir Angus In http://ideas.time.com/2013/12/10/whos-biggest-the-100-most-significant-figures-in-history/ is Jesus die no 1 historiese figuur. Hy word ook gelys onder http://www.biographyonline.net/people/famous/historical-figures.html

Reaksie op Jaco Fourie se kommentaar onderaan my brief van 15 Augustus 2016

Jaco Fourie 2016-10-19 F.C. Boot, ou besie, Skrik wakker ou! My respons hierbo se duidelik dis bl 42 van die amptelike sensus verslag (lees 3de lyn van my respons). Lees my respons weer, en asseblief, lees baie stadig (jy weet hoekom dit vir jou nodig is!) Indien jy nog

Gordhan se dagvaarding: Rule of Law, of state capture op steroïdes?

Johann Fourie 2016-10-19 Daar sal nie verandering plaasvind as die volk nie opstaan en hul sê sê nie. Niks is afdwingbaar nie en as 'n klagte ingedien word, lê die diskresie by die ontvanger daarvan om die regte ding te doen en dit word nie so gedoen nie. Die howe tree slegs o

Watter God?

Jaco Fourie 2016-10-19 Panda Ek sou dit nie beter kon verwoord het nie. Dankie

Gays en die kerk

F C Boot 2016-10-19 Angus Nee man ek het die bewyslas na jou verplaas om te sien of jy aan jou eie vereistes kan voldoen tov jou voorouers.Of is dit maar 'n ou laai van jou om dinge te vereis van ander mense waaraan jyself nie kan voldoen nie. Logika ? LMGA

Die mier bring wysheid

Hugo 2016-10-19 Voorwaar 'n nuwe perspektief oor hoe die natuur se werking ook vir ons alledaagse bestaan kan sin maak en help hanteer. Dankie Jozua. Kan ons nie maar Euripides se uitlating 'n voorgeskrewe werk vroeg op skool en dalk ook vir eerste jaar studente maak n

2016: die krisisjaar van Afrikaans

Jean Joubert 2016-10-19 Jaco, alternatiewe oplossings vir Afrikaans op tersiêere en skolevlak (die privaat roete) sal Afrikaans se reeds behaalde statuur maklik 'n halfeeu terugplaas aangesien oor-'n-eeu-heen gevestigde Afrikaanse instansies soos bv. die Universiteite van Stell

#feescanfall – from a technology entrepreneur’s view

Chris Marnewick SC 2016-10-18 Gogo, dit is juis die studente wat uit swak skole uit kom wat die meeste baat by die internet/afstand model wat ek in my ander pos verduidelik. Toe die druipsyfer by die Balie se eksamens 40% was, was 90% van die druipelinge juis diegene wat uit swak skol

#feescanfall – from a technology entrepreneur’s view

Chris Marnewick SC 2016-10-18 In 2004 was ek as een van die eerste 4 lektore/instrukteurs betrokke by die opstel van die College of Law se arm in Nieu-Seeland. Die model werk so: Studiemateriaal word op die internet verskaf en die studente se leerprogram bestaan uit 'n siklus wat so l

Neville Alexander Gedenklesing: Gee erkenning aan Kaaps as moedertaal

Angus 2016-10-18 Beste Tom, Wat jy geskrywe het, wil ek met jou saamstem. Ek kan sien jy het heelwat taal bestudeer en daaroor gedink, daarom wil ek een sakie met jou bespreek en dit is die kwessie van standaardtaal. Jy sê self dat ʼn taal uit die volksmond ontstaan

Die stilswye van Robert Zimmerman

Heini Kotze 2016-10-18 Uitstekende artikel.

Press release: Maties win debut season of Varsity Sing

Laetitia 2016-10-18 Hoenderveismooi ! [soos Loyiso Bala gesê het]

Reaksie op Jaco Fourie se kommentaar onderaan my brief van 15 Augustus 2016

F C Boot 2016-10-18 En die publikasie no is? Duimsuig ? nee dit los ek aan jou oor.

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 8, seniorfase)

natasha 2016-10-18 goeie dag my seun sukkel geweldig met sy wiskunde hy is tans in gr8 hoer otto du plessis skool port elizabeth enige hulp sal waardr wrd dankie

Press release: Maties win debut season of Varsity Sing

Hanno Visagie 2016-10-18 Eentalig Engelse "press release" - teleurstellend polities korrek van 'n histories Afrikaanse universiteit en koor op 'n Bolandse dorp in die Wes-Kaap.

Gays en die kerk

Angus 2016-10-18 Beste FC Boot, Ek dink die logika ontbreek by jou denke. Jy het beweer dat Jesus 'n historiese figuur is. Jy moet dit bewys. Ek het nie beweer dat my voorouers historiese figure is nie. Ek hoef dus niks te bewys nie. Groete, Angus

Gays en die kerk

Angus 2016-10-18 Beste Andre, Ek het dit wat ek geskryf het, oor en oor gelees, maar ek kan nie insien hoe iemand met jou intelligensie, wat dinge wiskundig statisties weeg met die buitenste limiete wat nul is, tot die gevolgtrekking kan kom dat ek gesê het dat alles me

#Rommelstatusmustfall

Reusedwerg 2016-10-18 Mnr Rigter ek gaan my nou verwerdig om op jou kommentaar te antwoord. Een simpel/voor die hand liggende voorbeeld is: Aan wie is al die steenkooluitvoerkontrakte in die land toegeken. Word die manne dalk in Kwachas of Roebels betaal? As jy bewyse wil hê,

Press release: Maties win debut season of Varsity Sing

Mariaan Otto 2016-10-18 Die gasbeoordelaar, Coenie de Villiers, het aan die begin van die aand die drie belangrikste elemente, volgens hom, wat 'n koor behoort te hê genoem, nl. "passie, passie, passie." Die koor wat van dag een af met die meeste passie, sowel as tegniek opget

Toekomsmens

Jan Rap 2016-10-18 My opmerking is op CM se stelling (maar kan seker ook geld wat FC Boot se stelling betref)

Gays en die kerk

Jaco Fourie 2016-10-18 F.C. Boot Oudergewoonte weerspreek jy jouself in dieselfde respons, soos hierbo. Jy sê in die een asem: "nêrens sê ek dat ateïste eenders moet dink," en met die ander asem sê jy: "Al wat ek sê is dat ateïste ondermekaar moet besluit of Christus b

Watter God?

Panda 2016-10-18 FC Boot, Dis ‘n feit dat Die Bybel deur mense geskryf is en op hoorsê gebasseer is. Om derhalwe uit Die Bybel aan te haal as bewys dat die Bybelse god bestaan, is net so verregaande as om uit “Tarzan of the Apes” aan te haal as bewys dat Tarzan be

Gays en die kerk

Jaco Fourie 2016-10-18 Die probleem met Jakes se stelling hierbo is dat sy God nie kan besluit of hy aan of af is nie. In die OT. word veelwywery toegelaat, sekere kossoorte en veselmengsels verbied, wat aanduidend is van 'n God wat homself sinneloos weerspreek, en met 'n knip

Watter God?

F C Boot 2016-10-18 Arme Angus en Jaco Gooi 'n knuppel in die ateïstehok en jy gooi een raak. Lukas en Handelinge is geskryf =- 75-85 Nc. Wat gebeur nou eintlik hier. God (die God wat ateïste sê nie bestaan) stuur die Heilige Gees (wat ook nie bestaan as God nie bestaan
Top