Woordgedoe

  • 6
Menigeen dink hy het 'n rol te speel in die fiksie wat deur die eeue versin is, maar die lewe is nie in woorde en die werklikheid is nie in boeke te vinde nie.
In die begin was daar geen woord nie.
Daar is min waarheid in baie woorde.
 
CM
  • 6

Kommentaar

          • CM, natuurlik is dit nie nodig nie; om die waarheid te sê, dit is uiters ongewens maar helaas, die mense is so liggelowig en inskiklik. Luister maar na die mense om jou, hulle vreet als wat die hoofstroommedia skryf vir soetkoek op EN praat dit na.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top