Kommentaar

Die laaste dans van Jaco Botha

Ben Pheiffer 2016-10-22 Aangrypend. 'n Mensch is heen ...

Die laaste dans van Jaco Botha

EVB 2016-10-22 Baie dankie Etienne, vir hierdie pragtige saamvat-skrywe oor Tien en sy Blik ...

Die stilswye van Robert Zimmerman

Hendrik 2016-10-22 Liedjiskrywer met min gelyke. Musikant ... um ja ...

Vermis – Jesus Christus

Jan Posthumus 2016-10-22 Die geskiedkundige, Dr. Paul Maier (voormalige professor van antieke geskiedenis, Western Michigan University), in hierdie verband: https://www.youtube.com/watch?v=XAN3kQHTKWI

Die laaste dans van Jaco Botha

Retha 2016-10-22 Dis hartroerend. Ek huil, en glimlag tegelykertyd. Tien uit tien.

Oor Bob Dylan en sy Nobelprys vir letterkunde

Francois 2016-10-22 Uitstaande stuk!

Vermis – Jesus Christus

Jan Posthumus 2016-10-22 Gaaaaaaap... ...die gespook en spartel van die sogenaamde 'ateiste' om die nie-bestaan van God te bewys sou nogals snaaks gewees het as dit nie so tragies was nie... https://www.youtube.com/watch?v=Hl5feCSDNUM

Die laaste dans van Jaco Botha

Elna Fourie 2016-10-22 Ja so het ek Jaco ook geken. Ai so jammer ons kon nie help om die lewe vir hom ligter te maak nie.

Gays en die kerk

F C Boot 2016-10-22 Beste Angus Aangesien my laaste kommentaar nie geplaas is nie, die volgende: Jy sê elders- voordat iemand as 'n historiese figuur kan bestaan, moet dit voldoen aan een van die volgende drie, liefs aldrie: 1.Wys sy geboorte sertifikaat. 2. Wys

Gays en die kerk

Angus 2016-10-22 Beste Andre, Ek kan nie dink dat ek ooit sou gesê het dat Jesus ʼn mite is nie. Gewoonlik sê mense iets of iemand is ʼn mite as hulle bedoel dit bestaan nie, of dis sommer maar net ʼn storie. Wat ek wel sê is dat Jesus in die Nuwe Testament ʼn mito

Die stilswye van Robert Zimmerman

Marlet le Roux 2016-10-21 Dankie hiervoor Koos. Jou slotsom verklaar die enigma wat Dylan is.

Woordgedoe

Jan Rap 2016-10-21 CM, natuurlik is dit nie nodig nie; om die waarheid te sê, dit is uiters ongewens maar helaas, die mense is so liggelowig en inskiklik. Luister maar na die mense om jou, hulle vreet als wat die hoofstroommedia skryf vir soetkoek op EN praat dit na.

Maurice se boot

Christine Murray 2016-10-21 Hi kan julle my die datum gee vir die Afrikaanse kunstefees asseblief. Sal baie graag wil kom. Dankie

Die stilswye van Robert Zimmerman

Henk 2016-10-21 Ek verkies Dignity. Die man is 'n reus.

Persverklaring: Hendrik Theys en Ria Olivier reageer op "gesamentlike persverklaring"

Johannes Comestor 2016-10-21 Maak lede van die US-bestuur, soos Wim de Villiers en Nico Koopman, 'n gewoonte daarvan om eerder Engels as Afrikaans in die US-raadsvergaderings te praat? Op die US-webwerf het ek waargeneem dat De Villiers soms/dikwels/meesal/by voorkeur eerder Engels a

Watter God?

Jan Posthumus 2016-10-21 Jaco & Angus, Een van die beste bewyse vir die bestaan van die God van die Bybel is die feit dat ateïste definitief nie bestaan nie. Daar is nie so 'n ding soos 'n ateïs nie.

Oor Bob Dylan en sy Nobelprys vir letterkunde

Anna Kemp 2016-10-21 Baie dankie vir hierdie artikel. Ek sou graag Red River Shore wou byvoeg as een van sy mees epiese (in elke sin van die woord) songs.

Die spook van Uniondale

Rene 2016-10-21 Ek love ook spookstories! Het in 'n koshuis groot geword, en daar het ons baie spookstories vir mekaar vertel, wanneer almal dan goed bang was het ons in die gang af geloop tot iemand kamma spook sien en dan soos blits terug bed toe gehardloop! Mis die o

Gays en die kerk

F C Boot 2016-10-21 Beste Angus Lyk my jy ly ook aan 'n leesgebrek. Nêrens sê ek dat dat jy sê dat Jaco nonsens praat nie. Hy sê die historiese Jesus het bestaan, maar was nie God nie. Jy sê die historiese bestaan van Jesus is nonsens - want dit die Jesusfiguur is 'n

‘n Country song vir Jack

Philip de Vos 2016-10-21 Wonderlik, en met soveel deernis geskryf oor iemand wat ek net een keer ontmoet het. Dankie, Gerard.

Oor Bob Dylan en sy Nobelprys vir letterkunde

Gerrie Rothmann 2016-10-21 Baie dankie vir die insiggewende artikel oor Dylan. Ek het in die 70's na hom begin luister. Ek het toe niks gehad om oor te rebelleer nie, maar ek het tog sy werk geniet. As daar 'n Afrikaanse digter/liedjieskrywer is wat ook 'n toekenning verdien, is di

‘n Country song vir Jack

Liesl Göttert 2016-10-21 Mooi ...

Oor Bob Dylan en sy Nobelprys vir letterkunde

James Windt 2016-10-21 Uitstekend!

Wiskunde: Hersieningsvraestelle vir graad 12 (2015)

LitNet 2016-10-21 Hallo Charlotte, die vraestelle hierby is wat ons op die oomblik beskikbaar is. Blaai ook deur ons vraestelle-afdeling vir nog hulp: https://www.litnet.co.za/category/notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg nog vraestelle by soos wat ons toestemming hiervoo

Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

LitNet 2016-10-21 Hallo John, ons het ongelukkig slegs die Engelstalige vraestel beskikbaar - ons voeg net by waarvoor ons toestemming ontvang om te gebruik. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Vermis – Jesus Christus

Reusedwerg 2016-10-21 Angus, soos ek al menigte kere op die Net gesê het, die Godsdiensdebat, gaan ek nie betrokke by raak nie. Ek kan egter nie jou aardskuddende ontdekking daar laat nie. Natuurlik sal die Romeine nie die kruisiging van Jesus Christus aangeteken het nie. In

Gays en die kerk

Jakes 2016-10-21 Jaco, verstaan ek jou argument nou reg? Sê jy dat, omdat daar mense is wat steeds die Sabbat wil onderhou, ten spyte van die feit dat dit aan die volk van Israel gegee en nie aan die Nuwe Testamentiese Kerk nie. En ten spyte van die feit dat die Jood

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 4, intermediêre fase)

LitNet 2016-10-21 Hallo Karen, hierdie vraestel sal help met 'n gedeelte van die graad 5-jaar se werk: https://www.litnet.co.za/wiskundevraestel-en-memorandum-junie-graad-5-intermediere-fase/. Ons sal nuwe vraestelle byvoeg soos wat dit beskikbaar is. Groete, Naomi Meyer,

Wiskunde-eksamenhulp (graad 7 tot 11) vir leerders

LitNet 2016-10-21 Hallo Susan, hierdie vraestel dek die jaar se werk. Ons het nie 'n spesifieke vraestel vir November beskikbaar nie, maar sal byvoeg as ons dit sou ontvang en mag publiseer. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 7, senior fase)

LitNet 2016-10-21 Hallo Leon, ons het die vraestel hierbo beskikbaar. Dit dek die jaar se werk, maar ons het ongelukkig nie spesifieke jare se vraestelle vir graad 7 nie. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 5, intermediêre fase)

LitNet 2016-10-21 Hallo Blommetjie, hier's 'n skakel na die skole-afdeling se vraestelle: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi M

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 4, intermediêre fase)

LitNet 2016-10-21 Enige leser wat Suzette se kind kan help, word uitgenooi om hieronder te reageer. Baie dankie, groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 8, seniorfase)

LitNet 2016-10-21 Hallo Natasha, jou seun kan hierdie hersieningsvraestel gebruik om te oefen. Enige lesers in die Port Elizabeth-omgewing wat dalk Natasha se seun kan help, is welkom om kommentaar te lewer. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 8, seniorfase)

LitNet 2016-10-21 Hallo Martie, ons het ongelukkig nie 'n November-vraestel beskikbaar nie, maar hierdie vraestel bied 'n oorsig oor die jaar se werk. As ons weer nuwe vraestelle ontvang, sal ons oplaai. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 8, seniorfase)

LitNet 2016-10-21 Hallo Amanda, ek het die skakel getoets en dit maak beslis oop. Volg asseblief hierdie skakel: https://www.litnet.co.za/wp-content/uploads/2015/11/Gr8-Nov-wisk-eksamen-memo.pdf. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Wiskunde-eksamenhulp (graad 7 tot 11) vir leerders

LitNet 2016-10-21 Enige lesers wat Edith se dogter kan help, kan gerus kommentaar lewer. Edith, hier is ook hersieningsvraestelle wat gratis op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/graad-9-toetse-vraestelle-en-memoranda/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Woordgedoe

CM 2016-10-21 Jan Rap: Dit is nie nodig om aan die neus gelei te word deur die media of wie ook al nie.

Gays en die kerk

Angus 2016-10-21 Beste FC Boot, Jy kan darem lekker lieg. Waar het ek al gesê dat Jaco nonsens praat? Jy vergelyk twee heeltemal uiteenlopende gesprekke met mekaar. Jaco praat van die historiese Jesus, terwyl ek van die die karakter Jesus in die NT praat. Gesien aan die

Gays en die kerk

Pieter Reyneke 2016-10-21 Andre, Lees die volgende boek: Zealot: The Life and Times of Jesus of Nazareth is a book by Iranian-American writer and scholar Reza Aslan.Reza Aslan is 'n erkende historikus en skrywer. Hy haal bewyse aan vir dit wat hy skryf, so lees dit en verskaf 'n a

Eensaamheid as verskynsel in Arnold Schoenberg se Erwartung, op. 17

Johannes Comestor 2016-10-21 Dankie vir hierdie Afrikaanse teks. Die artikel het my herinner aan David Holbrook se Gustav Mahler and the courage to be (London: Vision, 1975, 270p) en ook Ethel Mannin se Loneliness: A study of the human condition (London: Hutchinson, 1966, 192p).
Top