Kluitjies in die riet

  • 2
Kinders en kindskinders word in die bol gepik met stories van rooikappie en onsterflikheid.
En dan is daar die baie eenderse histrioniese preke wat nie strook met die kenbronne nie.
 
CM
  • 2

Kommentaar

  • Stories van Rooikappie ens kom al jare, selfs van nog voor die middeleeue en met die stories en al saam het die mensdom gevorder tot ruimtevaart. Reken jy die stories moes weggevat gewees het en dan was ons al 500 jaar gelede op die maan?

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top